Geleentheid om nie mis te loop nie!
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Geleentheid om nie mis te loop nie!
Hi Almal,
Wie wil 'n Land Rover kom uitsleep???
Ja ek het mos my Hilux verkoop en 'n Landrover gekoop... Stenig my maar. Maar nou heek my gat om 'n trail te gaan doen die Sondag die 23ste. Ek soek enige iemand en enige 4x4 om te join... Ek waarborg dat as daar iemand saam gaan wat my kan uitsleep sal ek speel tot ek vassit en dan kan julle maar die pics van die Landy wat vassit op die forum sit
Ek wil nie verder as 100km van pretoria af gaan nie... weet nie of die Landy dit sal maak nie
Cheers
Jurgen

1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories

- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Onthou manne..............daar is net plek vir nog 42 voertuie!!!!
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Is dit vir 42 landys saam met 1 toyotazepplin wrote:Onthou manne..............daar is net plek vir nog 42 voertuie!!!!
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Jurgens it's time to change your avatar...
Last edited by Mr_B on Thu May 20, 2010 10:20 am, edited 1 time in total.
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Daai Toyota sal hard werk !!
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Maar hy is gebou daarvoorzepplin wrote:Daai Toyota sal hard werk !!
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
bosvark 4x4 is n lekker baan om te gaan vas sit
dit is so 55km van pretoria af!!
dit is so 55km van pretoria af!!
SKRIK NIKS
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Jurgen, soos Skrik Niks gese het.......ons wag vir jou by Bosvark........
Die was verlede Sondag.........
Die was verlede Sondag.........
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Solly did u recover it?
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
soooo is dit waarvoor hul vastrapplaat bo op die moderskerms het???Die was verlede Sondag.........
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Dit klink goed dankie mense! Het enige iemand meer info of dalk GPS punte?
Ek is self nuuskierig of die Landy enige iets soos my gewese Hilux sal wees. Hy het meer krag, meer wheel travel, minder grip op tires, meer gewig, ook net central difflock... so ons sien maar!
Ek sien baie uit!
Groete
Jurgen
Ek is self nuuskierig of die Landy enige iets soos my gewese Hilux sal wees. Hy het meer krag, meer wheel travel, minder grip op tires, meer gewig, ook net central difflock... so ons sien maar!
Ek sien baie uit!
Groete
Jurgen
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Jurgen, daai ou Discos is nie te sleg in die veld nie, dit is nou solank hulle loop.
Bosvark co-ordinate: S 26 05. 350 E 27 49. 156 (is ek reg Mark en Solly?)

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Geluk of is dit nou ongelukkige Jurgen, :shifty: jy moet net daai heatgauge baie mooi dop hou. As daai enjin overheat is die blok gewoonlik scrap. All Alloy engine en hulle hou niks van warm kry nie, dis nie 'n Toyota nie....
Onthou net, daai 4Y was dalk dors maar oppas met die nuwe een in die veld, hulle drink erger as wat jy dink en hulle sit maklik vas soos Solly uitgewys het.

Johan Marais
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Yes, we had a "joke" chaalenge on ----- you can see it's a woman driver............. But got it out 20 minutes later with 2 winches......!!!! And please add 2 hours for the carwash to the time....hahahaMr_B wrote:Solly did u recover it?
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Daarsy nou weet ons waar, maar hoe laat Sondag pas julle?
Hy hardloop darem nog lekker koel, maar ek sal maar net ten alle tye seker wees my verkoeling sisteem is in top kondisie! SA4x4 het onlangs 'n goeie artiekel oor dit gehad en ek gaan ook maar al die toetse doen.
Sy brandstof verbruik is darem beter as my Hilux sinne. 6km/l in die stad en 8km/l teen 120km/h wat ek dink glad nie sleg is vir 'n V8 nie.
Hy hardloop darem nog lekker koel, maar ek sal maar net ten alle tye seker wees my verkoeling sisteem is in top kondisie! SA4x4 het onlangs 'n goeie artiekel oor dit gehad en ek gaan ook maar al die toetse doen.
Sy brandstof verbruik is darem beter as my Hilux sinne. 6km/l in die stad en 8km/l teen 120km/h wat ek dink glad nie sleg is vir 'n V8 nie.
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Sien julle dan.
Jurgens, sien ook jou pm wat ek jou gestuur het.
Wie kom nog ?
Jurgens, sien ook jou pm wat ek jou gestuur het.
Wie kom nog ?
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- DustySFA
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Jan 05, 2010 9:35 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C
- Real Name: Clayton
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
ag now i am jealous...taking Dusty in to have his timing chain and tensioner replaced tomorrow, only getting him back next week. i have never met any of you guys...would have been great fun...
i have a lot of respect fopr those disco series 1 vans...

Clayton
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Who else is joining?
So far it seems its only myself and Solly.
When that Landy gets stuck badly we might need more Hiluxes
So far it seems its only myself and Solly.
When that Landy gets stuck badly we might need more Hiluxes
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Ek gaan so tussen 9 en 10 daar wees...
083 395 6240
083 395 6240
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Die trippie was baie lekker vandag! Baie dankie aan almal, veral Solly wat dit nog lekkerder gemaak het!
Ek is beindruk met die wheel travel en krag, maar kort meer ground clearance (gaan 235/85R16 BF Muds kry sal net kyk of arches groot genoeg is, het huidiglik 235/70 R16 BF AT) en ek dink daar is te veel play op my diffs... hy maak dieselfde as wat my hilux destyds gemaak het toe ek by 4x4 Megaworld die diff laat oor doen het. Verder is ek hoogs impressed... het minder verwag...
Hier is ook 'n foto van iemand gesleep word... laat die debat begin wie... :shifty:
Ek is beindruk met die wheel travel en krag, maar kort meer ground clearance (gaan 235/85R16 BF Muds kry sal net kyk of arches groot genoeg is, het huidiglik 235/70 R16 BF AT) en ek dink daar is te veel play op my diffs... hy maak dieselfde as wat my hilux destyds gemaak het toe ek by 4x4 Megaworld die diff laat oor doen het. Verder is ek hoogs impressed... het minder verwag...
Hier is ook 'n foto van iemand gesleep word... laat die debat begin wie... :shifty:
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 312
- Joined: Mon Aug 20, 2007 11:32 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Hilex
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Waars die kiekies, ek wil Jurgen se nuwe speelding in aksie sien!
Barto de Koning
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
2008 Triton 3.2DiD 4x4 Clubcab
4x4 Trail & Overland Guide - GP3442
http://www.4x4tec.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- Jurgen
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Tue Aug 14, 2007 7:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1998 LR D1 V8i
- Real Name: Jurgen
- Location: Menlo Park
- Contact:
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
OK, hier is nog pics... eks net bietjie nervous om te veel LR pics hier te sit... veral waar 'n LR 'n Hilux uitsleep... so toe sluit ek maar af met ene waar die LR ook vassit soos ek in die eerste post beloof het
1998 LR D1 V8i
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
1989 Toyota Hilux 2200 DC 4x4 - sold with fond memories
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Geleentheid om nie mis te loop nie!
Dankie ook aan julle Jurgens.......jajaja, die debat kan begin.....ek sien jul wel die 5 Junie met NUWE tegniek vir watergat. en hoekom jy nie die photo bucket gebruik ????