Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
RasSafari
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Dec 10, 2007 6:41 am
Town: Hartebeespoort
Vehicle: Safari
Real Name: Ras

Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by RasSafari »

Hello :)

I'm new to the site and was wondering, i've reset the leaves on my hilux but would like to gain a little more addition hight.

I'm not sure of the lift ratio, for example, if i make the shackles a 100mm longer than standard, will i achieve a 100mm lift or will i only gain say 50mm???

Is there anyone on the site who has done extended shackles on their Luxes?

Any help would be greatly appreciated!

Thanx :lol:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by BenHur »

RasSafari wrote:Hello :)

on my hilux
Hallo Ras. Is daar iets wat jy ons wil vertel? :twisted:

Ons het onlangs daaroor gesels, kyk hier: viewtopic.php?f=1&t=952

Die antwoord is nie eenvoudig nie, dit hang af van die liniëre afstand tussen die voor en agterkante van jou veer wat sal bepaal teen watter hoek die shackle huidiglik hang. As jou veer plat is en die afstand verder sal tussen die punte, die shackle meer na horisontaal neig en sal die effek minder wees as wanneer die veer gekrom is en die shackle meer na vertikaal neig.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by ToyX4 »

Hallo Ras.

Ek kan jou nie help nie. Sorry.

Wil net se jy moet ons bietjie meer vertel van jou Baas, ag ek bedoel Toyota Hilux :mrgreen:
Wys ons bietjie foto's.
ImageImage
Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by Niel »

Hi Ras, welkom hier en ek is seker jy sal dit geniet.
RasSafari
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Dec 10, 2007 6:41 am
Town: Hartebeespoort
Vehicle: Safari
Real Name: Ras

Re: Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by RasSafari »

Hi almal :wink:

Thanx vi die reply's...

Die Hilux waarvan ek praat isi myne as sulks nie, dis n pel van my s'n...

Eks ongelukkig n bje sterk NISSAN aanhanger, vra ma vi Ben... :twisted:

Hey Bennie, jy al daai masjien van jou aan die werk???

Thanx vi die topic link, sal btjie gaan tjek en daarvan af verder beplan!!!

Hoe upload n mens foto's, dan wys ek julle graag die hilux waarvan ek gechat het sowel as my twee speelgoed!!

Groetnis julle, en thanx vi die warm welkom!!! :D
User avatar
HiluxJunkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
Real Name: Simon
Club VHF Licence: N15

Re: Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by HiluxJunkie »

Ras ;

Jy praat van "Reset leaf springs" wat behels dit en hoekom doen mens so iets ? My Lux se agter kant hang so 'n klein bietjie na regs. Is dit 'n leaf spring probleem ? Enige idees iemand?
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
ImageImageImageImageImage
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by BenHur »

RasSafari wrote: Hey Bennie, jy al daai masjien van jou aan die werk???
RasSafari wrote:Hoe upload n mens foto's, dan wys ek julle graag die hilux waarvan ek gechat het sowel as my twee speelgoed!!
Ras

Jy kan die IMG knoppie bo gebruik om betaande links na 'n foto hosting site of prentjies wat jy op die Nissan site het te post of anders kan jy direk fotos laai met die file upload gedeelte onder aan die bladsy waar jy post. Vir meer inligting gaan lees die artikels by viewforum.php?f=21

Vanaf die Nissan Site sal die command so

['img]http://www.nissan4x4.co.za/uploads/RasS ... CN7234.jpg[/img]
sonder die ' in die ['img] sal jy die prentjie sien

Image

Onthou net daar is max image grotes wat toegelaat sal word.
RasSafari
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Dec 10, 2007 6:41 am
Town: Hartebeespoort
Vehicle: Safari
Real Name: Ras

Re: Shackle Length on a 2.2 SFA Hilux

Post by RasSafari »

Hi Simon

Om reste in beter woorde sit is re arch...

Die veer word uitgehaal en sy arch wat plat is weer n boog in te sit, hulle doen dit in n press en met die verhitting van die veer.

Om jou n idee te gee ons het so amper 40mm gewen deur net te reset...

Plus dis bje goedkoper, en hou amper net so lank.

Rit is net heelwat harder, maar ons ouens wat solid axle voertuie ry dra mos inelkgeval kidney belts...

Bennie heti en hy moes vir n moewiese rug op gan... HE HE :twisted:

Gee my n skreeu as jy sou belangstel in so iets doen. Ek het my eie werkwinkel, bou custom accesories vi ouens, en werk bietjie op suspensions ens so...

Langer greasable shackles, raamwerke, sparewheel carries, sliders ag enige iets wat jy custom tot jou wa sal wil he!!!

Thanx vi die foto advise Ben. Sal vroeg in volgende week n paar fotos post!
Post Reply

Return to “The Workshop”