Page 1 of 1

Accomodation near Ngoma Border on the way to Caprivi?

Posted: Wed Mar 17, 2010 8:10 am
by Mornes
Hi there,

Im off to Botswana next weekend, planning a trip to Kubu Island, Moremi, Chobi (Savuti Camp) and then over to the Caprivi via Ngoma border post. Can anyone give advice as to where i can stay over (camp or reasonably priced lodge if i have to) on my way to Catima Mulilo?

I was going to sleep over Buffalo Ridge camp but i hear it closed down

Re: Accomodation near Ngoma Border on the way to Caprivi?

Posted: Wed Mar 17, 2010 10:06 am
by Okkie Van Wyk
You can try Ihaha about 22Km NE from Ngoma Entrance Gate
(Ihaha Rest Camp)
Kasane, Chobe/Kasane
+267661265
I dont know if the number is correct. Got it from T4A
I am planning the same route in May (Kubu Island, Moremi, Chobi ,Savuti and then over to the Caprivi then back into Bots at Mohembo down to Mabuasehube
Would like here from you on a trip report please

Okkie

Re: Accomodation near Ngoma Border on the way to Caprivi?

Posted: Tue Apr 13, 2010 8:34 am
by Mornes
dagse Okkie,

Eks weer terug in die land, en sjoe wat n trip...

Ek het ontsettend baie om te vertel en weet nie eens waar om te begin nie. ek kan dit egter opsom in net een woord en die is 'NAT'. Ons het 2 dae op die panne vasgesit en moes in die water slaap vir n aand en toe op die uiteinde een van ons ouens se kar daar los om later uitgehaal te word. Moremi is ook vreeslik nat en eintlik nie die moeite werd nie, alles is net modder en mens sien nie eintlik meer as net olifante nie. Savuti aan die ander kant is ook nog nat, maar meer begaanbaar. Het baie wild, insluitend Luiperd en Jagluiperd gesien. Baines Boababs is n must do, slaap ook sommer oor by die kamp plek regoorkant die bome. (bietjie duur, maar die moeite werd)

In die Caprivi het ons oorgebly by Mazambala Island, a baie oulike bekostigbare kamp plek reg teen die rivier. Kan dit aanraai. Ons het ook vir 2 dae oorgebly by Ngepi Camp, seker die beste oomblikke van ons trip hier gehad. Goeie plek, reg langs die Okavangu rivier.

oppad terug het ons oorgeslaap by Guma Lodge en het hier uitgegaan met n boot om te gaan tiervis vang. Ek sal dit nie aanraai as a lodge nie; is te duur vir wat jy kry, maar dit is wel goed vir kamp.

In die algemeen het die water sy tol geeis, meeste van ons het idler pulleys verloor en ander n starter motor en alternator.

Skree maar as jy nog info nodig het..