Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
- Real Name: Catherine -Tina
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Het so pas die co-ord's ge Google - it's looks awesome!!!
Ons gaan 'n FEES he ....wooohoooo!!! dankie julle! :D :D

- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Hi Catherine
Dit is n wonderlikke plek in die aand is die geluide van Leeus en heinas jakkalse en al die ander nag geluide om jou en dan in die dag is dit die olifante en buffels wat langs die draad en in die rivier wei dis soos om in Botswana te wees lekker lekkerder lekkerste

5de Rat brights
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Man ek moet vir julle se ek kry nou al lekker lus vir die ding kan nou nie meer wag nie. Ek sal ook daar wees vrydag. Die manne belowe my bakkie sal klaar wees teen woensdag die 15de dit gee darm vir my so n bietjie tyd om goetertjies uit te sorteer as dit nodig sal wees. Ek het na julle lys gekyk en daar is n aar klyn probleempies wat ek sal probeer uit sort voor ek kom en die een is die herwinnings punte, pomp en troeteldier. Onthou hierdie is my eerste 4x4 trip en ek kry my bakkie net voor ek op die trip gaan so ek is nie lekker gegear nie , Ek vlieg PTA toe en kry die bakkie dan ry ek reguit daar na julle to met die minimum so ek mag dalk bedel en smeek vir help. Will ook nie weer goet koop in PTA nie want het meeste van die goeters in DBN, Wat die troeteldier betref wat maak ek dan met my vrou as sy nie mag saam nie.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Sy mag saam, want sy is eintlik 'n vroeteldier :DWat die troeteldier betref wat maak ek dan met my vrou as sy nie mag saam nie.
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Hi Quintin
Jy moet nit skree wat jy nodig het dan kry ek dit bymekaar dan kan jy net vrydag dit op die plaas laai
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier

Hi Almal :D
Asb die ouens wat saam kom bring asb net genoeg drink water saam ek sal se tenminste 40lt want dit kan hel warm raak dan is water altyd lekker om byderhand te he

Quinten, bring 'n tas vol $$$ ek kan eenigeiets organiseEk vlieg PTA toe en kry die bakkie dan ry ek reguit daar na julle to met die minimum so ek mag dalk bedel en smeek vir help
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Mark hou so aan hier gaan ons geld maak
5de Rat brights
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Nou wat verstaan julle nie die manne wat my lorrie werk het nou al my geld gevat en lyk my die werk is nog nie klaar nie.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Quintin pak wat jy het en kom ons sal die ander goed hier tussen ons uitsort
5de Rat brights
- Vla-Wa
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Thu Jul 16, 2009 1:25 pm
- Town: Tzaneen
- Vehicle: Hilux 4x4 1990
- Real Name: Wikus
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
WikusPaul Grobler wrote:Hi Mark En Almal
Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref
Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
- Real Name: Catherine -Tina
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Paul Grobler wrote:
Hi Mark En Almal
Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref
Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/ Catherine
Hi Mark En Almal
Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref
Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/ Catherine
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
5de Rat brights
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Vir die ouens wat op 'n waglys will gaan sit gerus julle name neer. Daar mag dalk 'n kanselasie wees, mens weet nooit nie!
Waglys:
1)
2)
3)
.....
Vir die agenda loer op p6 HIER
Waglys:
1)
2)
3)
.....
Vir die agenda loer op p6 HIER
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Baie dankie manneek laat weet sodra ek terug is in die land wat ek sal kort. Die manne wat aan my bakkie werk het my belowe die engin is klaar nou blykbaar net die A/C en die Mat dan is ons klaar o ja en die voorste propshaft. Ek kan nie wag nie.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Hi Ouens
Was vandag by ouens wat die naweek in die rivier was hulle se die rivier het weer bietjie geloop en die poele weer opgetop so pak julle swem klere dit gaan n jol wees :wth:

- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Paul / Mark
Ek ( Suidwes1 )+, Anton + en Ludie Schnelle+ sal ook Vrydag by julle aansluit as dit reg is.
Ek het pas ons R 200-00 betaal vir die spit vir my en Anton vir ons twee voertuie.

OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Nico jy was flippen stout gewees die jaar, ek sal dit moet bespreek met Paul en die res van die committee verteenwoordigers. Anton kan kom, maaaaaaar jjjjjyyyyyyy........ Ons sal jou per pos laat weet
Grap net hoooooooor, dit gaan lekker wees. Gaan ons sommer in 'n convooi ry? So 80km/h.....met Anton voor....
Grap net hoooooooor, dit gaan lekker wees. Gaan ons sommer in 'n convooi ry? So 80km/h.....met Anton voor....
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
80 km per uur, saam met hom so 60 km/dag afdraende
Kan nie wag nie.
Ja hoelaat gaan julle ry. Dit sal nogal lekker wees.
Kan nie wag nie.
Ja hoelaat gaan julle ry. Dit sal nogal lekker wees.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Ons kan so na 11h00 ry, julle?
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Klink goed so na 11. Ons is so 3 voertuie.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Hi Mark / Nico
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Nico/Gesin Paid
Anton/Gesin Paid
Sal sorg dat als reg is vir julle as julle hier kom
Ek kan self nou nie meer wag nie begin nou soos n klein seuntjie met n nuwe fiets raak :D

Hi Almal
Daar is n kanselasie so daar is nog 1 plek oop vir iemand wat wil saam gaan
) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
Daar is n kanselasie so daar is nog 1 plek oop vir iemand wat wil saam gaan
) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Jimmy / Metgesel
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
5de Rat brights
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
Paul ek bewe ook al soos toe ek voor die skoolhoof se kantoor deur moet staan vir my pak.
Rudi Sneller sou vandag sy geld inbetaal
Mark dit sal lekker wees as ons saam kan ry.
Rudi Sneller sou vandag sy geld inbetaal
Mark dit sal lekker wees as ons saam kan ry.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
OOOOMS / OOOODS, Kiara Paid
Elsa en kind Paid
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Nico/Gesin Paid
Anton/Gesin Paid
Ouens nog een plek oor wie gaan dit wees ???
My Oupa groot het altyd gese moet nie n gegewe perd in die bek kyk nie
Elsa en kind Paid
Gary/Catherine Paid
Paul/Vera Paid
Ouintin en Vroeteldier
Wikus
Nico/Gesin Paid
Anton/Gesin Paid
Ouens nog een plek oor wie gaan dit wees ???
My Oupa groot het altyd gese moet nie n gegewe perd in die bek kyk nie
5de Rat brights
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)
) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Nog n Kanselasie ?
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
Hi Julle hoe gaan dit Daar is nou al 2 plekke oop wie is eerste
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/Natasha en kinders
5) Harties - Riaan & Janine
6) WIE VAT HOM ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) Quintin/Estelle
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Nog n Kanselasie ?
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
Hi Julle hoe gaan dit Daar is nou al 2 plekke oop wie is eerste
5de Rat brights
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Hi Almal
Het vandag met ouens gepraat wat die naweek in die rivier was en hulle se dit was n jol het buffels olifante en 3 seekoeie gesien langs die wiltuin se heining af en dan die klein wild en die beste van als is dat dit verniet is dit kos ons nie n sent vir verblyf
Daar is nog 2 plekke oop so kom join ons en kamp reg lanks die KNP Wiltuin

Daar is nog 2 plekke beskikbaar !!!!!
:problem:
Wie stel belang ?????
Als is gereel en Saterdag aand braai ek vir julle op die spit n Vark en n Skaap met aartapelslaai pap en sous
Wie stel nou Belang !!!! 8 )

Eish, hoe water my mond nou...... Het gister met Sir Nico gesels, by sy nuwe winkel(lyk nice julle, lekker baie vorraad) 'hy is soos 'n kind wat wag vir kersfees'
Ek self kan nie meer wag nie!!!!!
Ek self kan nie meer wag nie!!!!!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Hi Julle
Kan ook nou nie meer wag nie die naweek moet nou gou kom
Die relings vir VRYDAG aand het bietjie verander ons gaan te veel wees wat by die hout huis gaan slaap ek het vir ons die Hub bespreek wat so 2KM van die plaas is en die koordinate is
S 23*55'20.6"
E030*02'51.6"
Dis by die HUB in Georges Valley
Daar is alle geriewe met warm water en n lekker kuier atmosfeer so sien julle daar

Middag julle.
Het vandag gehoor Paul het Malaria, en is vrek siek innie bed....
Paul word gou, gou gesond.....drink al daii pille maat

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Paul, we hope you recover very soon ..... sterkte!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
- Real Name: Catherine -Tina
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Paul Grobler siek met malaria???? Oi....sterkte Paul....hoop jy is gou gesond.....hoop nie dis daai ander siekte watse goed Slendal (?)koors!!!
Ons dink aan jou!
Sterkte
TT
Ons dink aan jou!
Sterkte
TT
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Hi Julle almal
Ek voel beter het die hele dag in die bed gele.Glo darm ek sal teen Woensdag beter wees hoop so want die rivier roep
Wil julle almal net vra om genoeg muskiet goed te bring met al die reen wat ons gehad het is daar oral muskiete en as julle dalk vir die kinders Malaria pille sal gee voor julle kom dan weet ons ons is veilig
Dankie vir al julle omgee Paul :shifty:

Hey hoe gaan dit vanaand met die sieke?
Voel jy al beter?
Voel jy al beter?
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
My lyf is maar nog hel seer maar die koors is darm al af na 38.9 toe sal more gou weer by die dokter draai
5de Rat brights
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Janee dis verseker nie lekker nie. Ek dog ek gaan dood verlede jaar toe ek Malaria gehad het Daai koors.....
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
En jy sweet jou self dood
5de Rat brights
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
1) Paul en Veralynn Grobler
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/ Nick Human
5) Harties - Riaan & Janine
6) ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) ???????
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Roelf / Vrou
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
2) OOOOMS/OOOODS Mark/Dannell en kleintjie
3) Elsa en kind
4) Vla-wa Wikus/ Nick Human
5) Harties - Riaan & Janine
6) ?????
7) Ralf en Metgesel
8) Flip/Mariette & Kinders
9) ???????
10) Gary & Catherine
11) Jaco/Riana
21) Suidwes1 - Nico en skelmpie
13) Anton / Magda
14) Adam / Elesbè en Ruan
15) Roelf / Vrou
16) Nico, Kristy kinders, Caitlin en Nicola
17) Ampie vrou en kinders
18) Rats/Nathasha
19) Dirk en gesin
20) Rudi Sneller en vrou
5de Rat brights
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
SHoe sterkte Paul, ja dis nie mooi daai ding nie. Maak jou siek en seer. Jullei moet die naweek geniet, wens ek kon daar wees............
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Dankie Reynard
Ek voel darm al beter le maar vandag nog bietjie rond sal more sien hoe ek voel
Ek voel darm al beter le maar vandag nog bietjie rond sal more sien hoe ek voel
5de Rat brights
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
- Real Name: Catherine -Tina
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Paul as jy nie reg en gesond is nie moet ons nie maar die naweek uitskuif na ander datum nie? Ek het jou epos gestuur....
Groete...
Groete...
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Weet van n paar ouens wat my gaan kruisig as ons dit doen glo darm ek sal reg wees teen daai tyd
5de Rat brights
- Harties
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Riaan
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
goeie middag aan almal.
Goeie middag aan almal.
Paul hoop van harte jy voel al beter, daai siekte kan 'n mens lelik breuk, alle sterkte!
Dit spyt my verskriklik om te se ek gaan ongelukkig dit nie meer die naweek kan maak nie.
My koop van my hilux het deur die mat geval, die voertuig was onterk gewees op die laaste
Ek is steeds op soek na een en sal hopelik 'n ander een kan opspoor voor die naweek. Maar as daar 'n ander persoon is wat graag in my plek wil gaan wil ek nie op nommer 99 ontrek en iemand anders so 'n geleentheid laat misloop nie.
Sal teen more aand verseker weet wat my situasie is met die voertuig.
Baie dankie vir die gasvryheid van jul kant af paul, awesome. Baie sterkte met die malaria, hoop dit word gou beter!
Groete
Riaan & Janine
Goeie middag aan almal.
Paul hoop van harte jy voel al beter, daai siekte kan 'n mens lelik breuk, alle sterkte!
Dit spyt my verskriklik om te se ek gaan ongelukkig dit nie meer die naweek kan maak nie.
My koop van my hilux het deur die mat geval, die voertuig was onterk gewees op die laaste
Ek is steeds op soek na een en sal hopelik 'n ander een kan opspoor voor die naweek. Maar as daar 'n ander persoon is wat graag in my plek wil gaan wil ek nie op nommer 99 ontrek en iemand anders so 'n geleentheid laat misloop nie.
Sal teen more aand verseker weet wat my situasie is met die voertuig.
Baie dankie vir die gasvryheid van jul kant af paul, awesome. Baie sterkte met die malaria, hoop dit word gou beter!
Groete
Riaan & Janine
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Hi Riaan
Daar is nou 3 plekke oop so as jy reg is kom asb sal lekker wees om julle hier te he
Sterkte vir more hoop jy kry wat jy wil he
Groete Paul

- GrootLeeu
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Wed Apr 23, 2008 9:38 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Hilux D4D 3.0
- Real Name: Adam
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Hi Paul, hoop jy voel gou beter. Het nou net die 100.00 oorbetaal.
Groete
Adam
Groete
Adam
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Dankie Adam ek voel weer vandag soos n sak slap jy weet wat maar hopelik is ek reg
ASB MENSE JULLE MOET MALARIA VOORBEHOED MIDDELS GEBRUIK DAAR IS MALARIA DAAR HET EK NOU UITGEVIND EN EK WENS DIT VIR NIEMAND NIE
ASB MENSE JULLE MOET MALARIA VOORBEHOED MIDDELS GEBRUIK DAAR IS MALARIA DAAR HET EK NOU UITGEVIND EN EK WENS DIT VIR NIEMAND NIE
5de Rat brights
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
More , more julle
Paul, hoe voel jy vandag? Ons het bietjie nat weer hier gehad die afgelope twee dae, en 'n bietjie koelerig....
Paul, hoe voel jy vandag? Ons het bietjie nat weer hier gehad die afgelope twee dae, en 'n bietjie koelerig....
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
- Real Name: Catherine -Tina
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Goeiemore Paul
Hoop jy voel al stukke beter vandag! Hoe lyk die weer daar by julle? Dit reen nog al die pad by ons - die hele nag gesous!!! en geen teken van ophou nie - dis NAT!

Die son skyn vanoggend hier by ons! Hopelik sal die straaltjies Noordwaarts trek
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
- Real Name: Catherine -Tina
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
YES PLEASE!!! Webbe begin al so tussen ons tone & vingers groei van al die reen!!!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Hi Julle
Ek voel al stukke beter begin nou weer soos n mens voel
Ons het gisteraand hier by ons 75 mm in die dorp gehad en vanoggend is dit lekker koel kom ons hoop maar die weer speel saam die naweek

Het gou op die weer kaarte gekyk vir die naweek hopelik is hulle reg dan het ons so 30% kans vir reen wat lekker is hoop die sonnetjie kom ook bietjie uit
Kan nou nie meer wag nie my gat juk nou behoorlik
Sien julle Vrydag 8 )
Het gou op die weer kaarte gekyk vir die naweek hopelik is hulle reg dan het ons so 30% kans vir reen wat lekker is hoop die sonnetjie kom ook bietjie uit
Kan nou nie meer wag nie my gat juk nou behoorlik
Sien julle Vrydag 8 )
5de Rat brights
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Wed Mar 18, 2009 4:14 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 d-4D 4 x 4, DC plus modcons; RAV4 VX; Conqueror Commander
- Real Name: Catherine -Tina
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Goeienaand julle
Paul bly jy is al stukke beter....
Ek was vandag by die dokter, hy het Mefliam 250mg voorgeskryf....maar ons is sk*tbang om die goed te drink want ek hoor van die apteker die goed kan mens maar bietjie "bossies" maak... halusineer, kleurblind ai en ek weet nie wat nog nie ....enigiemand die goed al gebruik?
Ons was nou al in baie malaria gebiede en "touch wood" was dusver gelukkig...
Wat se julle?...moet ons sluk en mislik wees of maar die kanse vat en goed besmeer elke dag???
Paul bly jy is al stukke beter....
Ek was vandag by die dokter, hy het Mefliam 250mg voorgeskryf....maar ons is sk*tbang om die goed te drink want ek hoor van die apteker die goed kan mens maar bietjie "bossies" maak... halusineer, kleurblind ai en ek weet nie wat nog nie ....enigiemand die goed al gebruik?
Ons was nou al in baie malaria gebiede en "touch wood" was dusver gelukkig...
Wat se julle?...moet ons sluk en mislik wees of maar die kanse vat en goed besmeer elke dag???
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Dis vir julle om te besluit maar glo my malaria is nie vir pisies nie
Ek gaan Vera en myne more haal wil darm weet ons is reg wil nie weer siek wees nie
Ek gaan Vera en myne more haal wil darm weet ons is reg wil nie weer siek wees nie
5de Rat brights
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Catherine
Die dokter het ook vir ons Mefliam gegee wat ons nou elke Woensdag moet vat.
Catherine die dokter se dat jy net mislik is wanneer jy dit drink en nie die volgende week tot jy dit weer moet drink nie.
Drink maar saam met ons dan moet die ander net weet ons is mislike( mis mislukte ) mense.
Paul kan nie meer wag nie en hoop die weer is aan ons kant. Ek hoop jy voel ook baie beter
Die dokter het ook vir ons Mefliam gegee wat ons nou elke Woensdag moet vat.
Catherine die dokter se dat jy net mislik is wanneer jy dit drink en nie die volgende week tot jy dit weer moet drink nie.
Drink maar saam met ons dan moet die ander net weet ons is mislike( mis mislukte ) mense.
Paul kan nie meer wag nie en hoop die weer is aan ons kant. Ek hoop jy voel ook baie beter
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Dankie Nico
Ek voel weer myself. Dit lyk darm ons gaan die weer dalk mis hy klaar more op volgens die sa weather sal ons net saterdag en sondag oggend 30% he hoop hulle is reg

IS JULLE REG
Ja more aand sit ons om die vuur en kuier n hond uit n bos uit klink vir my na n jol :o
Tina ek en Vera het vandag ons pille gekry en moet nou drink so moet nie alleen voel nie
Lekker aand almal en ry more veilig
kan nie meer wag
5de Rat brights
Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb
Ek is taamlik gereeld in-en-uit Mosambiek en gebruik gereeld my Mefliam nadat ek malaria gekry het (ek het aanvanklik geen voorbehoedmiddel teen malaria gebruik nie vanwee onsekerheid oor die newe-effekte)
My raad aan almal is om dit wel te gebruik, die risiko is te groot om dit nie te gebruik nie!