Truck Camper body

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Truck Camper body

Post by Paul Grobler »

Hi ouens ek kyk daarna om my Karavaan te verkoop en vir my n Samil 20 te koop en n camper body op hom te bou wat kan afhaal as ek die trok in die vuur seisoen wil gebruik die Samil 20 kom mos met die twist lock bakke wat jy met n forklift kan afhaal en opsit. Weet julle waar ek kan planne kry om net bietjie idees te kry wat om waar te sit
Attachments
samil20_mk1.jpg
5de Rat brights
Boss2
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Thu Jan 22, 2009 3:09 pm
Town: Alberton
Vehicle: 2 x 2 voete
Real Name: Gert

Re: Truck Camper body

Post by Boss2 »

Paul, my skoonpa het soiets gebou wat hy op 'n kia 2700 gebruik. PM as jy belangstel
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Truck Camper body

Post by Frederick »

Paul, jy moet mooi dink voordat jy so 'n storie aanpak. Iemand wat ek ken het die unimog opsie vir lank oorweeg maar het dit toe laat vaar toe ons uitvind dat die voertuie nie in alle reservate,veral in Botswana, toegelaat word nie. Die rede is blykbaar dat die bruggies nie die trok sal kan hou nie.
Groete
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Truck Camper body

Post by Okkie Van Wyk »

Met so n trok ry jy maar langs die brug verby
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
Paul Grobler
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 564
Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
Town: KOEDOESKOP
Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
Real Name: Paul

Re: Truck Camper body

Post by Paul Grobler »

Frederick ek en my vrou kamp graag in die bos as ons kans kry wat teminste 1-2 keer n maand gebeur. en ons karavaan raak nou bietjie knap wil n ding bou wat ek als kan pak maar wat ook hoog is genoeg is vir lelike paaie en droe rivier lope wat ons lekkerste kamp plekke is gaan ook van die middel van die jaar af meer begin Zimbabwe toe gaan het familie wat nou daar bly in die Matopos en wil ook graag weer Mana pools toe gaan. my karavaan het net n dubbel bed in en die plan is om die genoeg plek te maak vir die beplande kleinspan
5de Rat brights
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Truck Camper body

Post by Kaspaas »

Paul,
Ekt al n unimog gesien met n Jurgens karavaanop sy chassis(waar dei karavaan se chassis, as en sleepstang verwyder is), dit was een van die ronde (nog met die two-tone wit bo en bruin metallic onder)Jurgens modelle, seker 1970's model, en as ek dit reg het, het die karavaan se "wheelarch" presies oor die Unimog se bande gepas, gelyk asof dit gemaak is vir die Mog! amper n straight bolt on, en dan neem ek aan als het gewerk van die Mog se baterry af, ligte,yskassie(reeds 12v), en stoof was gas.
:thumbup:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
chopper

Re: Truck Camper body

Post by chopper »

Paul,
Benewens die massa, wat se brandstofverbruik kyk jy na?
Ek het onlangs 1 van Drifters se voertuie in Belfast gekry, dit kan 16 pax vat. Ek weet nie of dit op 'n SAMIL onderstel is nie, dis moontlik te groot vir jou behoefte (veral vir fire-fighting doeleindes)?
Post Reply

Return to “Build your own:”