Page 1 of 2

LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 12:39 pm
by DOELLOOS
Lionel from LA Sport was just here with his latest creation... I have no words!!!

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 12:42 pm
by CasKru
Baie impressive vir 'n wa wat die heeltyd gaan vassit :twisted: :twisted:


Ek wonder waarvoor probeer hy compensate met so groot wa :twisted:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 12:43 pm
by Maddoglips
:shh: Correct me if I'm wrong,

But isn't that the Leisure Wheels Navara Project :?: :?: :?: :?:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 12:45 pm
by DOELLOOS
:silent: :silent: :silent: :silent:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 1:07 pm
by Hannes.S
Baie mooi vir 'n Dastbin.

Hy gan dalk vêr kom, maar hy gaan nie kan terug kom nie. :angel:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 1:09 pm
by jvt172
Nice net jammer dit is 'n nissan

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 1:12 pm
by DOELLOOS
Ek soek so een...

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Ek het met hom gaan ry, en hy ry SOOOOOOOO lekker...net soos 'n gewone bakkie. Baie goed gedoen.

My hart pomp chocklits!!!

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 1:20 pm
by jvt172
Klink so 'n peppermintcrisp, die groen en tjoklits

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 1:23 pm
by CasKru
Hannes.S wrote:Baie mooi vir 'n Dastbin.

Hy gan dalk vêr kom, maar hy gaan nie kan terug kom nie. :angel:
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 1:31 pm
by DOELLOOS
Ek het nog nooit 'n voertuig teegekom wat my so hoendervleis gegee het nie. Die ding is friggin awesome, en ek het al omtrent al die 'cool' karre in die wereld ervaar...

Well done LA Sport. Dit is nou one of a kind...

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 2:11 pm
by BenHur
Ewald gaan vat 'n koue shower....

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 2:13 pm
by DOELLOOS
Het klaar drie gevat... en ys op die knaters, help niks...

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 2:17 pm
by Hannes.S
:lol: :lol: :lol: :lol:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 2:29 pm
by Piesang
Dit lyk dan of hul daai Toy wat Noordpool toe is ge-copy het :?: :?: :?: :?:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 2:32 pm
by DOELLOOS
Is nie, daai een was rooi!!!!

:twisted: :twisted: :twisted:

Alle Arctic Trucks lyk maar so, maar hierdie een is darem maar flippin mooi...

:D:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 2:43 pm
by BenHur
DOELLOOS wrote:Het klaar drie gevat... en ys op die knaters, help niks...

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Sê jou vrou moet jou gougou kom uithelp want jy het 'n erge behoefte

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 2:46 pm
by DOELLOOS
Het dit ook al probeer...

Help niks!

Hierdie ding is 8 keer mooier in lewende lywe as op die foto's. Ek is verstom.

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 3:00 pm
by OOOOMS
3 Words:

Mean Green Machine :thumbup:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 5:25 pm
by DOELLOOS
Ek gaan ook nog so een he... watch maar net!!!

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 5:30 pm
by legend35
Ek laaik die Van maar nie die groen nie.

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 5:31 pm
by DOELLOOS
Myne gaan WIT wees...

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 5:50 pm
by Scorpion
DOELLOOS wrote:Myne gaan WIT wees...

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Nee man! Dan lyk dit soos 'n ou hondedrol wat op 4 varses rondrol... :twisted:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 5:52 pm
by DOELLOOS
Ja, maar dit gaan een m@erse cool hoop k*k wees!!!!

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 9:32 pm
by Scorpion
DOELLOOS wrote:Ja, maar dit gaan een hengse cool hoop k*k wees!!!!

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Ok, daar sal ek jou gelyk gee! :thumbup: Maar na ek nou die kiekies geloer het, begin my gat ook juk vir 'n Arctic Hilux...

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 10:25 pm
by DOELLOOS
Verkoop nou daai cream bakkie van jou, sommer so sonder petrol, dan koop ons twee stelle van als, bande, ens. Dan reel ek dat Lionel vir ons bou...

:twisted: :twisted: :twisted:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 10:28 pm
by Scorpion
Kyk, my vrou gaan my of skei of skiet... :shock:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 10:39 pm
by OOOOMS
Kyk, my vrou gaan my of skei of skiet
Skei eerder! At least het jy dan 'n lekker van.... :silent: :silent: :silent:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 10:44 pm
by Scorpion
Ek dink nie ek sal dan die keuse hê nie, Mark... :shock:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Fri Feb 05, 2010 10:51 pm
by OOOOMS
Ek ken 'n goeie prok.! Maar sy van staan..... :lol: :lol: :lol:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 6:45 am
by hilex08
Droom julle dalk van hierdie lorries???
:mrgreen: :mrgreen:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 9:23 am
by DOELLOOS
Die Navara lyk beter...

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 9:30 am
by hilex08
sit jou brille op en kyk weer!!!


:twisted: :twisted: :twisted:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 9:33 am
by Hi-Hilux
Dit lyk nie sleg nie en die fibreglas werk wat gedoen is is goed gedoen maar 2 dinge wat nie pas nie, daai kleur en daai plastiek agter op die bak

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 9:36 am
by Mammabeer
Bietjie overkill vir my...maybe omdat ek in pienk is kan ek dit dalk nie waardeer nie...lol...

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 1:26 pm
by BenHur
OOOOMS wrote:3 Words:
No 1 word

Cotchgreengaggapoefies :sick:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 1:50 pm
by OOOOMS
Hmmmmm....

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 1:54 pm
by DOELLOOS
Is julle nou mal?!? :shock:

'n 4Y sal mos NOOIT daai tyres rol nie... :wth:

Nee wat, 'n SFA ARCTIC TRUCK sal NOOIT werk nie...

:shock: :shock: :shock: :shock:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 2:10 pm
by Mud Dog
Mammabeer wrote:Bietjie overkill vir my...maybe omdat ek in pienk is kan ek dit dalk nie waardeer nie...lol...
En as hy 'n re-spray kry ....?? Hmmm .... bly maar nog 'n Dustbin. :wink:

BEAST3P.JPG

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 2:13 pm
by Mud Dog
DOELLOOS wrote:Is julle nou mal?!? :shock:

'n 4Y sal mos NOOIT daai tyres rol nie... :wth:

Nee wat, 'n SFA ARCTIC TRUCK sal NOOIT werk nie...

:shock: :shock: :shock: :shock:
Het jy noggie van "Lexus V8" gehoor nie! :twisted: :wink:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 2:33 pm
by BenHur
OOOOMS wrote:Hmmmmm....
Hey leave limey out of it

Like I said Cotchgreen

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 3:03 pm
by DOELLOOS
'n Flat witte...

met swart wiele...


:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 3:46 pm
by Mud Dog
DOELLOOS wrote:Myne gaan WIT wees...

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
DOELLOOS wrote:'n Flat witte...

met swart wiele...


:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Ek's jammer ... swart verf is klaar. Twee spray jobs in een dag sonder helpers op 'n naweek ... dis genoeg en ek's nou ook moeg :D: ..... bly nog steeds 'n Dustbin no matter watse kleur dit is. :think: :silent:
BEAST3W.JPG

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 3:56 pm
by ToyX4
Yis Oom Andy, jy maak uit van! Kan ek vir jou n foto van my bakkie gee, en dan "spray" jy hom soos ek hom wil he? Ek wil sien hoe lyk dit voor ek besluit.

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 4:00 pm
by Mud Dog
Stuur maar ... net a pity dat as ek klaar is en trug stuur dat jou bakkie buite nog onveranderd staan. :D: :wink:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 5:40 pm
by Family_Dog
Mud Dog wrote:Stuur maar ... net a pity dat as ek klaar is en trug stuur dat jou bakkie buite nog onveranderd staan. :D: :wink:
En post dit as jy klaar is... ek wil ook sien hoe mooi lyk Oupa met sy nuwe klere aan!


-F_D

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 6:01 pm
by OOOOMS
Some more....
IMG00027-20100206-1530 (Small).jpg
IMG00028-20100206-1531 (Small).jpg
IMG00029-20100206-1531 (Small).jpg

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 6:34 pm
by Mud Dog
Family_Dog wrote:
Mud Dog wrote:Stuur maar ... net a pity dat as ek klaar is en trug stuur dat jou bakkie buite nog onveranderd staan. :D: :wink:
En post dit as jy klaar is... ek wil ook sien hoe mooi lyk Oupa met sy nuwe klere aan!


-F_D
So ver niks ontvang nie ... :problem: :think: :shifty:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 7:47 pm
by Family_Dog
Those look great, Mark!

-F_D

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sat Feb 06, 2010 8:41 pm
by OOOOMS
Hmmmm.....pitty its a dustbin :roll:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Sun Feb 07, 2010 2:43 pm
by BenHur
Yes Andy that whit one looks 100 times better.

Mark

Those pics of your is truly great exhibiting the Dastbin in its natural habitat for which it was designed, a mall parking lot crawler

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 8:32 am
by DOELLOOS
Maar dit lyk SOOOOOOOO flippin cool, en ek is seker hy sal KAN off-road met daai bande...

AWESOME!!!

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 9:37 am
by Piesang
Yes Andy that whit one looks 100 times better.
Dan kan jy hom maklikker sien vir recovering. :lol: :lol: :lol: met die Toyota :lol: :lol:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 11:34 am
by DOELLOOS
'n Standaard 4Y sal nie daai ding kan recover nie...

:thumbdown:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 11:59 am
by Piesang
DOELLOOS wrote:'n Standaard 4Y sal nie daai ding kan recover nie...

:thumbdown:
Dan los ons hom net daar as bewys dat net 'n standaard 4Y kan daar ry :lol: Image :lol:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 12:04 pm
by DOELLOOS
:lol: :lol: :lol: :lol:

Ek dink as daai monster moet vassit, dan sit hy net daar...

:shock: :shock: :shock:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 12:15 pm
by Piesang
DOELLOOS wrote::lol: :lol: :lol: :lol:

Ek dink as daai monster moet vassit, dan sit hy net daar...

:shock: :shock: :shock:
Ja dis soos die foto (dink hy's hier iewers op die forum) van die F250 wat op 'n soutpan vassit, wat hul so gesukkel het om uit te kry.

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 12:34 pm
by bduk
'n Flat witte...

met swart wiele...

Moet die wiele ook wit kante he?

Re: LAS PRO Beast

Posted: Mon Feb 08, 2010 7:42 pm
by JohanM
DOELLOOS wrote::lol: :lol: :lol: :lol:

Ek dink as daai monster moet vassit, dan sit hy net daar...

:shock: :shock: :shock:
Dit is juis hoekom daai Navara maar 'n Mall Crawler moet bly....Hy is so wyd hy sal nie eers oor 3rd bridge pas in Botswana nie, nie te praat van die nou plekke soos by riverwild en selfs by Berakah nie. Hy sal nooit kan 4x4 ry op 'n roete nie......... :wth: :wth: :wth: :shh: :shh: :twisted: :twisted:

So Artic Hilux sal 'n lekker Taxi terror wees......... :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Tue Feb 09, 2010 8:32 am
by DOELLOOS
Ek dink dis maar dieselfde ding as al die ander Hiluxe hier met ander enjins en conversions, baie min van hulle sal regtig gaan toer. Hulle is meer vir die pret, en hulle ry in elk geval nie baie lekker op die oop pad nie.

Ek dink daai Navara pas mooi in dieselfde kategorie...

Bly 'n stunning voertuig...

:twisted:

Re: LAS PRO Beast

Posted: Tue Feb 09, 2010 12:13 pm
by Piesang
DOELLOOS wrote:Ek dink dis maar dieselfde ding as al die ander Hiluxe hier met ander enjins en conversions, baie min van hulle sal regtig gaan toer. Hulle is meer vir die pret, en hulle ry in elk geval nie baie lekker op die oop pad nie.

Ek dink daai Navara pas mooi in dieselfde kategorie...

Bly 'n stunning voertuig...

:twisted:
Ja ons kan maar mekaar lekker uitlok, maar tog laat eenige 4x4 wat goed opgebou is 'n man se hart modder pomp :thumbup: