Pro comp kit
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Fri Nov 20, 2009 6:48 pm
- Town: langebaan
- Vehicle: hilux v6
- Real Name: Jaco
Pro comp kit
Enige iemand enige informasie oor die pro comp kits wat wild africa offer vir die nuwe hilux? http://hilux4x4.co.za/wild-africa/
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Pro comp kit
Jaco het nog nie iemand hier raakgelees wat procomp op 'n Virgo het nie maar procomp is nie sleg nie alles gaan oor prys, op my SFA Hilux het ek bv 'n 2 Procomp kit maar ek het later my agtervere vervang omdat die adda balde net nie doeltreffend genoeg was nie aangesien my bestaande vere reeds oor die muur was. As ek weer suspension moet doen sal ek eerdar na Mikem kyk vir die SFA.
-
- High Range 2WD
- Posts: 26
- Joined: Fri Nov 20, 2009 6:48 pm
- Town: langebaan
- Vehicle: hilux v6
- Real Name: Jaco
Re: Pro comp kit
ek stem saam vir my hilux ook mikem kry,ek reken die diens sal goed wees so dis seker die beste opsie
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Pro comp kit
Ek het kontak gemaak met Pro Comp USA so rukkie terug maar hulle het vir my laat weet dat hulle nie n kit maak vir die Virgo/Hilux nie...
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.