Re: 4x4 challenge 27 feb 2010
Posted: Mon Mar 01, 2010 9:14 am
Mooi man ,lyk die beker mooi in jou huis Andre
Hilux 4x4 Enthusiast forum where we share our passion for Toyota Hilux vehicles
https://hilux4x4.co.za/views/
Very true but ou Claas is 100% hy kan dit vatHenry wrote:I can tell you that this challenge was very tough. I did only 5 of the 10 obstacles as they were nearly impossible and you had a 100 % chance of breaking your vehicle ( and a few did break )
Nee jong die short wheel base goed het ons geboelie jong maar ons het getry ons sal hulle weer op 'n ander baan kryDieBul wrote:Mooi man ,lyk die beker mooi in jou huis Andre
Dankie man sekker weer 'n draat af gery ek sal die week gou kyk daarnaHenry wrote:Ja ek kon sien na die tyd was hy nog vol lewe. Ons het mekaar die aand in die dorp by 'n robot gekry toe wil jy nog dice ook. Jy het toe daar weg gevlieg en by die Toyota garage ingedraai. O en wou jou nog sê jou park lights agter werk nie
Ja dit het dankie julle was te goed vir hom hy moes suffer hy wou mosMammabeer wrote:Het die hoofpynpille darem gehelp vir ju tjommie?