Page 1 of 1

Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Sun Jan 17, 2010 7:41 pm
by Bloues
Nico aka Suidwes1 het vriendelik ingestem om prys of 2 te borg vir die GTG wat ons by die asemrowende Sequiti game lodge hou op 23 Januarie net buite Magaliesburg.

Dankie Nico !!!!!!


Hy is besig om sy nuwe 4x4 winkel te open in Krugersdorp - My 4x4.

DANKIE Nico - ons sal jou beslis ondersteun en omdat jy ook die Tenco agent vir die area gaan wees - Geluk !!!

Sien jou by die GTG en ons maak staat op jou ekspert raad en advies !!!!

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Sun Jan 17, 2010 8:13 pm
by OOOOMS
Baie dankie Nico - Suidwes1, sterkte vir die jou nuwe winkel :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Sun Jan 17, 2010 10:53 pm
by ToyX4
Pryse vir wat? Ek dog ons gaan nie regtig ry nie! Ek wou die Hilux los en met die platkar gaan...

Dankie Nico! :clap:

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Sun Jan 17, 2010 11:06 pm
by OOOOMS
Pryse vir wat
Jy weet nooit.....dalk vir die ou / vrou wat nie met 'n platkar kom nie.... :lol: :lol: :lol:

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Sun Jan 17, 2010 11:40 pm
by DOELLOOS
As hy dalk 'n 'gerry can' sponsor, vra hom net om hom ten minste vol petrol te maak asseblief.

:mrgreen:

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Mon Jan 18, 2010 12:07 am
by OOOOMS
As hy dalk 'n 'gerry can' sponsor, vra hom net om hom ten minste vol petrol te maak asseblief
Dog daai V8 van jou loop al op water? :lol: :lol: :lol:

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Mon Jan 18, 2010 12:11 am
by Mud Dog
OOOOMS wrote:
As hy dalk 'n 'gerry can' sponsor, vra hom net om hom ten minste vol petrol te maak asseblief
Dog daai V8 van jou loop al op water? :lol: :lol: :lol:
With that motor, Ewald should have no problem getting that Lux to 'walk on water'! :D: :wink:

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Mon Jan 18, 2010 7:25 am
by Bloues
miskien kannietjie olie vir die landi.......of sump "bucket" vir environmental safety............


Sjuks, woordeboek kan ook help vir al die ingils........!!!

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Mon Jan 18, 2010 10:30 am
by Suidwes1
Plesier manne.

Dit sal nog nie groot wees nie. Die winkels sal eers so oor `n maand en `n half oop wees.
Hoop om ons 4x4 gemeenskap en veral die Hilux klub te dien en na hulle behoeftes te kan voorsien.

Ons gaan spesialiseer in alle 4x4 produkte en toebehore, en ook veral toespits aan " customized " werk, soos om kombuiste, rakke en herwinnings rakke teen billike pryse te kan bou agter in die kappies en Landy`s.

Groete
Sien julle Saterdag

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Mon Jan 18, 2010 7:24 pm
by Bloues
Nico - ry jul van die gargae af saam, of gaan jy Anton se landi eers brandsleep......

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Tue Jan 19, 2010 7:05 am
by Suidwes1
Ons sal ook seker van die Garage af ry

Re: Gauteng GTG - 23 Jan Sponsor

Posted: Tue Jan 19, 2010 7:07 am
by Bloues
Puik puik, meer siele hoe lekkerder ry die konvooi !!!!!