Page 2 of 4

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sun Aug 16, 2009 7:42 am
by Castos
5 het bevestig

Ek wil graag hoor of ek die Hilux4x4 logo mag gebruik om 'n "Special Edition" Sticker of badge mag ontwerp vir die naweek. Dan kan ons mos lekker brag

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sun Aug 16, 2009 9:00 am
by GrootLeeu
Ek sal more my plek ook bespreek.

Groete

Adam

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sun Aug 16, 2009 1:35 pm
by Okkie Van Wyk
Castos wrote: Ek wil graag hoor of ek die Hilux4x4 logo mag gebruik om 'n "Special Edition" Sticker of badge mag ontwerp vir die naweek. Dan kan ons mos lekker brag
Ek dink yj moet vir Pieter (Piet Petoors) n pm stuur en hom vra om seker te maak dat niemand sal klaaa nie
Ek dink dit is n nice plan

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sun Aug 16, 2009 1:41 pm
by Vissie
Klink na n goeie idee Rynhard

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Aug 17, 2009 3:47 pm
by Pietman
Okay, my plek is ge-book :thumbup:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 18, 2009 5:21 pm
by MARIUS NEL
Hallo Almal, ek stel ook belang om saam te gaan kan n mens daar kontant betaal?En is daar nog plek?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 18, 2009 5:33 pm
by OOOOMS
Marius, here are their details:

Hereby our bank details for your convenience:



Account name: MPUMALANGATOURISM.INFO

Bank: FNB, MACHADODORP

Branch code: 270451

Account number: 62068331679

Ref SCHUBERT / R W



Kindly fax your deposit slip to 086 613 7038 to confirm that the payment has been paid and please indicate your approximate time of arrival. Hereafter you will receive confirmation and directions to the accommodation facility.



Do not hesitate to contact us for any further information.


Kind Regards

Magda
MpumalangaTourism.Info Leisure & Lifestyle
Central Reservation Centre for accommodation
Tel Office: 086 010 4069
Fax Office: 086 613 7038
086 514 3546
24/7 Reservation Tel: 086 010 4069
E-Mail: bookings@mpumalangatourism.info
Website: www.mpumalangatourism.info
www.highlandsmeander.co.za
www.riverwild.co.za
www.highlandrose.co.za

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 18, 2009 6:03 pm
by Okkie Van Wyk
Vissie wrote: Is beesig om met Herman [ Engel ] om saam te kom en dan training aan te bied.Sy training is van baie goeie gehalte en ek weet ek stel belang.Wie stel nog belang?
Wat se die (Engel Man Herman) Gaan hy saam ?

Hoeveel is ons nou al wat reeds bespreek het sit jou naam by die lys

1 Okkie-het bespreek sal die 25ste betaal

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 18, 2009 6:15 pm
by Okkie Van Wyk
Hier is die lys ek het maar die se name by gesit wat se dat hulle bespreek het

1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste sal die 25ste betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek
4 Patrick bespreek
5 Hennie bepreek

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 18, 2009 7:39 pm
by Vissie
1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste sal die 25ste betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek
4 Patrick bespreek
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 18, 2009 8:48 pm
by OOOOMS
Vissie do you have twins?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 18, 2009 10:46 pm
by kukuza
1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste sal die 25ste betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek
4 Patrick bespreek 24 - 27ste en betaal
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal

Not a bad cut and paste job (for me anyhow) in afrikaans :clap:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 19, 2009 11:31 am
by MARIUS NEL
Hallo Ek wil weet of ek daar kontant kan betaal en wat die kostes sal wees ek wil met n tent kom dus Ek my vrou en 2 seuns vanaf 24 die middag tot Chaila tyd

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 19, 2009 12:40 pm
by Vissie
OOOOMS wrote:Vissie do you have twins?
Nee, ek en my verloofde se kinders is dieselfde ouderdom. :clap:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Aug 19, 2009 12:45 pm
by Vissie
MARIUS NEL wrote:Hallo Ek wil weet of ek daar kontant kan betaal en wat die kostes sal wees ek wil met n tent kom dus Ek my vrou en 2 seuns vanaf 24 die middag tot Chaila tyd
Maruis

So ver ek weet moet jy voor jy ariveer die geld in hulle rek in betaal om die bespreeking te bevestig.
Die koste is Volwasenes R 60 p.p per nag en kinders R 30 p.p per nag.
Die bank en bespreekens besonderhede is voorentoe in die tread.
Kom join ons dit gaan " uit die boonste gestoeltes " wees.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 20, 2009 8:03 pm
by Okkie Van Wyk
Hi julle ous waar is julle, Dion, Bennie, Johan het julle al jul plekkie bespreek ........hoop nie julle gaan kop uit trek nie ek dink die gaan die begin van groot GROOT dinge wees ek sien baie uit daarna.

1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste sal die 25ste betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek
4 Patrick bespreek 24 - 27ste en betaal
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 20, 2009 8:22 pm
by Vissie
Okkie Van Wyk wrote:
Vissie wrote: Is beesig om met Herman [ Engel ] om saam te kom en dan training aan te bied.Sy training is van baie goeie gehalte en ek weet ek stel belang.Wie stel nog belang?
Wat se die (Engel Man Herman) Gaan hy saam ?

Hoeveel is ons nou al wat reeds bespreek het sit jou naam by die lys

1 Okkie-het bespreek sal die 25ste betaal
Engel het laas gese hy sal kyk wat hy kan doen om daar te wees, maar nog niks weer terug gehoor van hom nie.Hy is seeker nog beesig om reperaasies aan sy Duspin te doen na die River Trip :D:
Rynhard, hoe lyk ons program vir die ander roetes? Kon jy al iets tentatiefs beplan?My exost jeuk......

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 20, 2009 9:33 pm
by BenHur
Nee ek het nie kop uitgetrek nie dit gaan net effe dol met ons uitreik relings vir die eerste 2 weke in September. Sal nog plan maak.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 21, 2009 8:56 am
by Castos
Vissia, daar is mos maar net 2 dae wat die manne wil ry. Ons sal die saterdag na Makoya 4x4 toe gaan en die sondag kan die manne riverwild ry.

Makoya is regtig 'n lekker roete en ek is seker die ouens sal dit geniet. Is ook nie ver weg van Riverwild nie

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 21, 2009 9:02 am
by Vissie
Dit klink grate Rynhard, ons gaan dit almal baie geniet.
As daar nie n probleem daar mee gaan wees nie wil ek graag my vernoot ook laat saam kom met n Condor 4x4.
Ek bespreek vandag vir hom, hoe meer Toyotas hoe meer pret. Dit sal dan wees nog n voertuig en kamp plek wees soos volg;
Leon + Vrou en kinders 18 en 16

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 21, 2009 9:17 am
by Castos
Okkie het vir my 'n PM gestuur oor die trips. As julle nog 'n dag iewers wil ry, dan reel ek gou iets. Naby Riverwild is daar ook Alkmaar 4x4 met 'n relaxed roete en lekker speel plek en braai area, Ossewa is woes 4-5 gradeering maar is ver om te ry, dis naby Malelane en dan is daar die Nsikazi rivier. Ons kan die grootklip roete ry wat nie so rof is as wat ons laas gaan ry het nie. Dis naby Numbi hek en ook 'n eintjie se ry.

Laat weet maar.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 21, 2009 9:23 am
by Vissie
[quote="Castos"]Vissia, daar is mos maar net 2 dae wat die manne wil ry. Ons sal die saterdag na Makoya 4x4 toe gaan en die sondag kan die manne riverwild ry.

Makoya is regtig 'n lekker roete en ek is seker die ouens sal dit geniet. Is ook nie ver weg van Riverwild nie. :mrgreen:
Jou roetes lyk vir my piekfyn Rynhard. Makoya klink vir my grate want as dit naby River Wild is gaan dit n mooi roete wees.Sondag kan ons dan River Wild se roetes doen.Maar ek is maklik, jy se net waar heen en ek ry ! :mrgreen:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 21, 2009 10:28 am
by GrootLeeu
Ok, Adam en Elsabe, geboek 24-27 September, en betaal.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 21, 2009 8:03 pm
by OOOOMS
Andre en Laeticia no kids(......yet) aka asteenkamp for 25 - 27. Booked

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 21, 2009 8:25 pm
by Vissie
1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste sal die 25ste betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek
4 Patrick bespreek 24 - 27ste en betaal
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal
6 Leon bespreek 24 - 27ste en betaal
7 Adam en Elsabe bespreek 24 - 27 en betaal
8 Andre en Laeticia bespreek 25 - 27 booked

Ons groepie groei al lekker.Nou wag ons nog net vir Rynhard se vrou om ook toestemming te gee om oor te slaap :D

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Aug 22, 2009 4:00 pm
by Castos
Toemaar ek sal seker oorslaap. :shh: :roll:
Dit sal seker net ek en my laaitie wees. SWAMBO is nog so bietjie moeg na die afgelope weke se kamp en 4x4.


Ouens julle moet asb nie die week begin stress nie. Ek is op Fire en Rescue training vir die week en sal my bes probeer om in die aande oe te wys. Ek weet die ouens het planne vir elke aand. :angel:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Aug 22, 2009 4:36 pm
by OOOOMS
Mooi! Dan het ons iemand wat WEET HOE OM 'N LEKKER VUUR TE MAAK!!!!! :lol: :lol: :lol:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Aug 22, 2009 9:33 pm
by Okkie Van Wyk
Castos wrote:As julle nog 'n dag iewers wil ry, dan reel ek gou iets. Naby Riverwild is daar ook Alkmaar 4x4 met 'n relaxed roete en lekker speel plek en braai area, Ossewa is woes 4-5 gradeering maar is ver om te ry, dis naby Malelane en dan is daar die Nsikazi rivier. Ons kan die grootklip roete ry wat nie so rof is as wat ons laas gaan ry het nie. Dis naby Numbi hek en ook 'n eintjie se ry.

Laat weet maar.
Het gou op Mapsource gekyk ek sien Alkmaar is net so 30Km van Riverwild af Ek dink een dag soontoe en n lekker piekniek of n Brunch-braai of so sal lekker wees. Ek en Celeste sien al meer en meer uit na n lekker naweek.
Hoop my Canopy is teen daai tyd darm klaar :think:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Aug 22, 2009 9:41 pm
by OOOOMS
Klink soos 'n plan, lekker brunch innie veld!

I can't wait........

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 25, 2009 2:16 pm
by DionWheal
Bespreek en betaal
Dion & Wiesa - Kamp - 24 - 27 September 2009

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 25, 2009 7:55 pm
by Okkie Van Wyk
1 Okkie-het bespreek 24 - 27ste en betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek ???????
4 Patrick bespreek 24 - 27ste en betaal
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal
6 Leon bespreek 24 - 27ste en betaal
7 Adam en Elsabe bespreek 24 - 27ste en betaal
8 Andre en Laeticia bespreek 25 - 27ste en betaak
9 Dion & Wiesa bespreek 24 - 27ste en betaal

Dit ly k my ons gaan groot pret he, As Bennie sy naam by die lys sit het ons die mikpunt vir 10 gehaal.

Reynard ..sal daar darm nog plek wees vir iemand as hulle nog wil besluit om ons te join of is daar n beperking op die aantal voertuie ?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Aug 25, 2009 8:19 pm
by Vissie
Dit gaan n baie lekker naweek wees, n mooier kamp plek wat uitsig aan betref gaan moeilik wees om te kry.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 27, 2009 7:25 pm
by Vissie
Net vir interesantheid, hoeveel ouns wat gaan het radios en watse frikwensie? Ek het VHF op ORA frikwensie.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Aug 27, 2009 9:45 pm
by kukuza
Hennie, ek het telepathic road sence.....the best ype of radio! :D

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 28, 2009 6:53 am
by Vissie
Dis goed so Patrick, maar daai metode van komunikasie werk eers na die 4 de bier om die braaivleis vuur waneer almal die gemeenskaplike taal praat :thumbup:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 28, 2009 6:29 pm
by Okkie Van Wyk
1 Okkie en Celeste bespreek 24 - 27ste en betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek ???????
4 Patrick bespreek 24 - 27ste en betaal
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal
6 Leon bespreek 24 - 27ste en betaal
7 Adam en Elsabe bespreek 24 - 27ste en betaal
8 Andre en Laeticia bespreek 25 - 27ste en betaak
9 Dion en Wiesa bespreek 24 - 27ste en betaal

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Aug 28, 2009 11:39 pm
by BenHur
sal boek sodra ons terug is

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Aug 29, 2009 6:15 am
by GrootLeeu
Hi Ouens, is daar nog plek? My broer het gister vir hom n nuwe Mahindra 4x4 gekoop en brand nou om dit uit te toets, maar sal dit graag onder die wakende oog van ervare manne wil doen. Is die naweek eksklusief vir Hilux manne?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Sep 03, 2009 8:03 pm
by Castos
Ok ek is weer terug oplyn.

As ek so kyk is die reelings redelik vas nou. Vrydag gaan ons Alkmaar toe, saterdag Makoya en sondag Riverwild.

Is dit reg met almal?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Sep 03, 2009 8:59 pm
by Vissie
Dis dood reg met my Rynhard, klink baie lekker. :clap:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Sep 03, 2009 9:34 pm
by GrootLeeu
Doodreg met my ook. Julle kan maar my broer ook opsite, besprrek en betaal, John en Carina

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Sep 04, 2009 7:52 am
by Okkie Van Wyk
1 Okkie en Celeste bespreek 24 - 27ste en betaal
2 Mark bespreek 24 - 27ste en betaal
3 Pieter bespreek ???????
4 Patrick bespreek 24 - 27ste en betaal
5 Hennie bepreek 24 - 28ste en betaal
6 Leon bespreek 24 - 27ste en betaal
7 Adam en Elsabe bespreek 24 - 27ste en betaal
8 Andre en Laeticia bespreek 25 - 27ste en betaak
9 Dion en Wiesa bespreek 24 - 27ste en betaal
10 John en Carina bespreek 24 - 27 en betaal

Dit gaan baie lekker wees ek sien uit na die naweek

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Sep 04, 2009 12:58 pm
by falcon
Ek het nie alles gelees nie maar sal ook graag wil saamgaan is daar nog plek in tente?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Sep 04, 2009 1:20 pm
by Okkie Van Wyk
Riaan ek dink nie ddaar sal n probleem wees nie

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Sep 04, 2009 1:33 pm
by falcon
Dankie ek het gebel ek praat net met die baas jy weet mos hoe dit werk.Dit sal ook my eerste keer wees saam met jylle en sien baie uit daarna om almal te ontmoet.

Het jy miskien die GPS koordinate?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Fri Sep 04, 2009 6:26 pm
by Vissie
Hier is die GPS leesing vir River Wild

S 25 grade 20' 50"
E 30 grade 39' 19"

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Sep 08, 2009 3:02 pm
by Big D
Daar nog plek vir my? Het die kamp plek krag punte?

Dankie

Deon

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Tue Sep 08, 2009 9:28 pm
by Vissie
Deon hier is die website as jy belang stel www.riverwild.co.za

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Wed Sep 09, 2009 11:31 pm
by OOOOMS
Looking forward to this weekend en lekker kuier en vleis braai!!!

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Sep 10, 2009 6:34 pm
by Vissie
Het julle ook n e-mail gekry van River Wild af waar hulle vra hoeveel trails julle gaan ry ? Is ek reg as ek se ons stem saam oor dat ons Vrydag en Saterdag buite trailes gaan ry en Sondag River Wild se trails? Voor ek andwoord op die e-mail.As ek reg onthou is daar 4 trails [ onder koreksie ]

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Sep 10, 2009 7:33 pm
by Okkie Van Wyk
Is reg so met my ....

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Thu Sep 10, 2009 10:17 pm
by GrootLeeu
Het ook die mail gekry, weet lad nie hoeveel trails daar by Riverwild is nie, kan gou more uitvind en terug laat weet.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Sep 12, 2009 6:09 pm
by Castos
Boys glo my daar isnet 1 trail, hulle se daar is 'n klomp maar dis net een. Moetnie worry nie, alles is gereel, ons sal julle besig hou. Gaan julle maane omgee as daar 'n paar van ons klublede saamry?

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Sep 12, 2009 7:49 pm
by OOOOMS
Reynard ja, as hulle Toyota's ry is hulle altyd welkom :lol:

Ek het nie 'n probleem nie! As hulle nie Toyota's ry nie sal hulle na die naweek :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Sat Sep 12, 2009 8:07 pm
by Vissie
The more the merrier Rynhard, ek sal graag die ouns van my club wil ontmoet :mrgreen:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Sep 14, 2009 11:10 am
by Castos
:thumbup: Sharp, ek sal so paar oornooi. Jis kan nie glo nie, dis volgende week.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Sep 14, 2009 11:29 am
by Vissie
Jip nog net n week en n half oor dan is ek uit die sand land uit.En wat is n beeter manier om dit te vier deur in die mooi Lae Veld se natuur deur te bring saam met ander mense wat net so 4x4 junky is soos ek.Lekker groot braai vleis vuure in die aand met Suid Afrikaanse skaap chops en n ys koue mout in die hand wat gepaart gaan met afrikaanse gesprek.Sien baie uit :clap:

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Sep 14, 2009 5:31 pm
by OOOOMS
Sien net so uit daarna, ons het besluit ons ry al Woensdag Nelspruit toe!

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Sep 14, 2009 8:56 pm
by Castos
Reg het met al die partye gepraat, alles is gereel en reg.

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Posted: Mon Sep 14, 2009 9:36 pm
by OOOOMS
Reg het met al die partye gepraat, alles is gereel en reg.
Is dit nou vir die Hot Dogs? :lol: