Ons het die roete toe verlede naweek gaan ry. Ons het eers Sondagmiddag daar aangekom, so daar was niemand anders daar nie. Dit was heel lekker om die roete alleen te ry. Daar het net 'n ou Ford double cab en later 'n nuwe Disco van voor gekom, verder niemand anders nie.
Die roete is maar erg gespoel na die laaste reen. Daar is twee plekke waar ek eers met die tweede probeerslag opgekom het. Soos die roete nou is, is daar plekke waar ek dink 'n voertuig sonder diff-locks nie regtig daar gaan uitkom behalwe om spoed te vang en die voertuig te beskadig of deur opgetrek te gaan word nie.
Soos die roete nou is (bietjie weggespoel) is dit eintlik vet pret, maar ek sou dit nou geensins wil ry as daar 60 karre in 'n tou staan en wag om op te gaan soos die eerste keer wat ons dit gery het. Ek dink dan gaan jy ook 2ure moet wag vir ander om teen die bulte uit te gaan.
Matroosberg
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Matroosberg
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: Matroosberg
@ piesang ; ons het verby dai d4d met die groot tyres gegaan, ek dink ons was van die gelukkiges wat gehelp het met die Ford wat vasgesit het.
die hindernis waar jy gespeel het;
die hindernis waar jy gespeel het;
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: Matroosberg
Ek en my vriend,albei SFA'a het daar op gegaan toe die sneeu dik was.Hy het nie difflocks nie maar gehoes en geproes sonder om iets te breek daar opgegaan.Soos die roete nou is, is daar plekke waar ek dink 'n voertuig sonder diff-locks nie regtig daar gaan uitkom behalwe om spoed te vang en die voertuig te beskadig of deur opgetrek te gaan word nie
nog standaard SFA
:)
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Matroosberg
Evolusie bewys homself weer
http://www.dieburger.com/Stories/News/1 ... 15546.aspx
Sneeukykers se vrot maniere laat boere yskoud
LE ROUX SCHOEMAN
16/07/2009 10:22:19 PM - (SA)
Kaapstad. - Sneeukykers in die omgewing van die Koue en Warm Bokkeveld onthou dalk om die wortel vir die sneeuman se neus in te pak, maar vergeet hul maniere in Kaapstad, vertel ’n omgekrapte boer van Ceres.
“Ek verstaan nie dié mense nie,” het mnr. Johan Geldenhuys, een van die boere wat jaarliks maar op hul tande moet kners wanneer sneeukoors uitbreek, gesê. Sommige voorstedelike motoriste verander in viertrek-renjaers en gesinsmanne in draadknippers en dieseldiewe.
“Ons appelbome dra mos nie nou blare nie, so dit lyk of hulle dood is, dan maak die manne sommer vuur daarmee,” het dié Ceresboer gesê oor die wangedrag van sommige van die besoekers aan die “dak van die Boland” teen die Matroosberge.
Volgens Geldenhuys het hy verlede jaar R21 000 se skade gely weens sneeukykers wat drade knip of platry om op sy sneeubedekte – en private – eiendom langs die R46 buite Ceres te kom.
“Hulle knip sommer daar by my gesaaides of waar my vee loop.”
Hy het gesê hy het al ’n vreemdeling op heterdaad by die dieselpomp by sy opstal betrap. “Toe raak hy sommer kliphardeg–t en sê hy gaan nie die dorp haal (sonder diesel) nie.”
Volgens me. Shirley Wagener, toerismebestuurder in die Ceres-distrik, is een van die stappe wat hulle reeds gedoen het om sneeukykers in toom te hou ’n stel reëls wat op hul webwerf gepubliseer word.
Dit verbied mense om byvoorbeeld verbygaande motors met sneeuballe te bestook.
“Ons het die afgelope twee dae 180 mense hier (in die toerismekantoor) gehad (met sneeunavrae) en so 250 oproepe,” het Wagener gister gesê. Volgens haar is hulle bedag op die skade wat van die boere in die distrik ly.
“Ons verduidelik aan mense om na die passe (veral die Theronsberg-, Bo-Swaarmoed- en Gydopasse) en pieke (by Matroosberg) te gaan. Maar seker net een uit vier stop hier by ons. Die res gaan net agter die stroom aan,” het Wagener gesê oor hoekom mense tekens verontagsaam wat aandui dat dit private eiendom is.

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Matroosberg
As mense nie respek het vir ander se eiendom en lewensinkomste nie slaan hulle op die sak, die sak is direk aan die ore gekoppel. Neem fotos as jy hulle kan betrap en maak n saak teen die persone :evil: :evil:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Matroosberg
Ons kan so afdeling skep op die forum. As jy iemand sien wat so iets doen, neem mooi fotos en dan "expose" on hulle hier.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Matroosberg
Dit klink goed, glonie jy sal 'n hilux forum lid op 'n foto daar kry nie...... ons weet mos om ons te gedra.....altans ek hoop so.pietpetoors wrote:Ons kan so afdeling skep op die forum. As jy iemand sien wat so iets doen, neem mooi fotos en dan "expose" on hulle hier.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Matroosberg
Jy sien, as ons nou n UIL BADGE gehad het kon jy ook nou een gekry het want dit is n smart ideepietpetoors wrote:Ons kan so afdeling skep op die forum. As jy iemand sien wat so iets doen, neem mooi fotos en dan "expose" on hulle hier.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Matroosberg
I can even vertaal this...
-Courtesy of the LCCSA forum!
-F_D
Cape Town - Snow spotters in the Koue and Warm Bokkeveld might remember to pack a carrot for the snowman's nose, but leave their manners behind in Cape Town, said an aggravated farmer from Ceres.
"I don't understand these people," said Johan Geldenhuys, one of the farmers who have no option but to grin and bear it when snow fever hits. Some suburban motorists turn into 4X4 racing drivers and family men become fence cutters and diesel thieves.
"Our apple trees aren't carrying leaves at the moment, so they look like they're dead, so these guys simply use them as fire wood," said this Ceres farmer about the bad behaviour of some of the visitors to the "roof of the Boland" against the Matroosberg.
According to Geldenhuys, he had last year suffered damage to the amount of R21 000 due to snow spotters who cut fences or drove over them to get onto his snow-covered - and private - property next to the R46 outside Ceres.
Trying to steal diesel
"They just cut fences wherever they want, near my crops or where my cattle wander."
He said he had once caught a stranger red-handed at the diesel pump near his barn. "Then he became extremely stubborn and said he wouldn't make it to town (without the diesel)."
According to Shirley Wagener, tourism manager in the Ceres district, one of the steps which have already been taken to help keep snow spotters under control, is a set of rules which is published on their website.
It prohibits people from, for instance, throwing snow balls at passing cars.
"Over the past two days we've had 180 people here (at the tourism office) with snow enquiries and about 250 phone calls," Wagener said on Thursday. According to her they are aware of the damage suffered by the farmers in the district.
"We explain to people to go to the passes (especially the Theronsberg, Bo-Swaarmoed and Gydo passes) and peaks (at Matroosberg). But I would guess only about one in four stops at the office. The rest just follow the stream," said Wagener about why people ignore signs that indicate private property.
- Die Burger
-Courtesy of the LCCSA forum!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage