Okay, kan dit so doen, raai wie gaan met die koerant staan...............Seker ek want Pieter is die een met die ordentlike kamera.CasKru wrote:Johan.... ek dink ek het 'n goeie idee vir jou vir 'n toets met 'n kamera as jy iemand het was help.
Vat 'n stuk koerant of papier met iets op. Vra jou assistent om kom ons se op 500m te staan van jou bakkie af met sy rug na die bakkie toe en dan die papier voor hom en foto's te neem (sonder flash) met die kamera op 'n manual setting (nie auto asjustments nie). Hy moet 'n foto neem vir elke verandering in lg kombinasie. Ek dink so sal mens duidelik die verskil kan sien in beskikbare lig op daai punt.
En om te brag kan jy hom vra om op 1000m ook te staan en dieselfde te doen
Flaming Hot Spots
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Flaming Hot Spots
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Flaming Hot Spots
Gaaf dankie man... ek dink daai sal die storie die beste vertel... en dan het jy bragging ritesJohannes van die See wrote:Okay, kan dit so doen, raai wie gaan met die koerant staan...............Seker ek want Pieter is die een met die ordentlike kamera.CasKru wrote:Johan.... ek dink ek het 'n goeie idee vir jou vir 'n toets met 'n kamera as jy iemand het was help.
Vat 'n stuk koerant of papier met iets op. Vra jou assistent om kom ons se op 500m te staan van jou bakkie af met sy rug na die bakkie toe en dan die papier voor hom en foto's te neem (sonder flash) met die kamera op 'n manual setting (nie auto asjustments nie). Hy moet 'n foto neem vir elke verandering in lg kombinasie. Ek dink so sal mens duidelik die verskil kan sien in beskikbare lig op daai punt.
En om te brag kan jy hom vra om op 1000m ook te staan en dieselfde te doen
To God be the glory
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Flaming Hot Spots
Dit kan baie handig wees. Jy kan nou die stuk koerant bukkend sit en lees voor jy dit gebruik en dan begrawe . 500 m is seker ver genoeg, maar as party ouens windop gaan is 1000 m nie eers ver genoeg nie.CasKru wrote:Johan.... ek dink ek het 'n goeie idee vir jou vir 'n toets met 'n kamera as jy iemand het was help.
Vat 'n stuk koerant of papier met iets op. Vra jou assistent om kom ons se op 500m te staan van jou bakkie af met sy rug na die bakkie toe en dan die papier voor hom en foto's te neem (sonder flash) met die kamera op 'n manual setting (nie auto asjustments nie). Hy moet 'n foto neem vir elke verandering in lg kombinasie. Ek dink so sal mens duidelik die verskil kan sien in beskikbare lig op daai punt.
En om te brag kan jy hom vra om op 1000m ook te staan en dieselfde te doen
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Flaming Hot Spots
Ek weet nou nie of daar fout is met my oë of ek op die verkeerde plek kyk nie maar ek het nog nie weer pics gesien nie...
To God be the glory
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Flaming Hot Spots
Sorry tjom, ek sal met Pieter reel om die toetse deur die week te doen, op die oomblik is die kollig nog op die naweek se event gemik soos jy sal weet.CasKru wrote:Ek weet nou nie of daar fout is met my oë of ek op die verkeerde plek kyk nie maar ek het nog nie weer pics gesien nie...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Flaming Hot Spots
Nay dit is als reg.. ek is 'n gedullige ou Weet mens se planne werk nie altyd uit nieJohannes van die See wrote:Sorry tjom, ek sal met Pieter reel om die toetse deur die week te doen, op die oomblik is die kollig nog op die naweek se event gemik soos jy sal weet.CasKru wrote:Ek weet nou nie of daar fout is met my oë of ek op die verkeerde plek kyk nie maar ek het nog nie weer pics gesien nie...
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 85
- Joined: Sat Aug 09, 2008 10:21 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Toyota Hi Lux 3.0Lt Twin Cam
- Real Name: Louis
- Location: Bellville
Re: Flaming Hot Spots
Daai Ligte is fantasties, maar Johannes, waar is die fotos van die groot box met sy 112 LED ligte wat op jou dak gemonteer was by Tierkloof die aand ?
Dit was nou om jou behoorlik weg te brand van die pad af. !! 'n Man het niks meer as dit nodig in die veld of op 'n afgelee grondpad waar dit donker is nie. Dit is ongelooflik !.
Jy moes daardie fotos by gesit het man ! Dit is nou iets om oor te "rave" !

"Wat jy gee, bepaal hoe gelukkig jy lewe"
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Flaming Hot Spots
Hulle is net so entjie op Louis, sien viewtopic.php?p=311411#p311411" onclick="window.open(this.href);return false;
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots