Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hows the weather looking that side of town?
Whose camping tonight?
Whose camping tonight?
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hopefully wet!Riceburner wrote:Hows the weather looking that side of town?
Whose camping tonight?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
It is overcast and wet... But Its going to be fun!!
Johan Marais
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
oohhhhh whoooo hoooo ho
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Boys, ek waarsku vroegtydig...
Probleem Stelling: Die wyfiekat se idee van "roughing it" is 'n Villa op San Lameer...hier kom 'n ding met die kamp in die reen!!!
Voorgestelde Oplossing: Pa vat 'n teugie van Captain Morgan se hoesstroopies, en hou voet by stuk dis lieflike kamp toestande.
Verwagte resultaat: Sien julle daar later vanmiddag (met of sonder 'Die Een Wat In Linksvoor Sit' (DEWILS))
Veglustige Groete
Probleem Stelling: Die wyfiekat se idee van "roughing it" is 'n Villa op San Lameer...hier kom 'n ding met die kamp in die reen!!!
Voorgestelde Oplossing: Pa vat 'n teugie van Captain Morgan se hoesstroopies, en hou voet by stuk dis lieflike kamp toestande.
Verwagte resultaat: Sien julle daar later vanmiddag (met of sonder 'Die Een Wat In Linksvoor Sit' (DEWILS))
Veglustige Groete
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Rikus ,
Ons sien jou daarso bietjie later!!!
Ons sien jou daarso bietjie later!!!
Johan Marais
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Packed ready to go......but OOOODS has gone shopping..... :!:
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Gooi maar die hoeter as julle op die R59 verby Sasolburg kom!
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Not gonna make it
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Did the Disco Break down??Riceburner wrote:Not gonna make it
Johan Marais
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Julle moet dit geniet. Ek wens ons kan ook daar gewees het, maar ons gaan welkom toe vir kersfees. 2 trips so ver is nie goed vir dir bank balaans nie
One life, one dream, one toyota
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
FunnyToro-Adventures wrote:Did the Disco Break down??Riceburner wrote:Not gonna make it
Cant get a tent or matress, leaving for Sodwana Thursday so na na nanna!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Daryll, I can borrow you a tent and a matress for the weekend...Riceburner wrote:FunnyToro-Adventures wrote:Did the Disco Break down??Riceburner wrote:Not gonna make it
Cant get a tent or matress, leaving for Sodwana Thursday so na na nanna!
Johan Marais
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Tempt me. Will it be setup at camp before I get there? heee heeee
Nah seriouse, I cant make it.
Nah seriouse, I cant make it.
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
OK - so I will have to leave at least 5:00 to make it there for 8:00 - driving with diesel donkey..... :-)
HJ
HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Sien julle vroeg more...nou net klaar gepak; gaan so half ses hier ry....
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ja die forum is maar stil sonder al die klets kouse wat die naweek weg is hoop maar julle geniet dit is met ons siele daar
5de Rat brights
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Julle moet asb fotos opsit wil sien wat ek gemis het.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ons het jou shackle gekry! Rita sal dit vir jou bring, my ma bly op Heidies. Ek wil nou nie hardop hier op die forum brag hoekom ek jou shackle het nie.................. PM net jou adres vir ons.Tjokkie wrote:Boys, ek waarsku vroegtydig...
Probleem Stelling: Die wyfiekat se idee van "roughing it" is 'n Villa op San Lameer...hier kom 'n ding met die kamp in die reen!!!
Voorgestelde Oplossing: Pa vat 'n teugie van Captain Morgan se hoesstroopies, en hou voet by stuk dis lieflike kamp toestande.
Verwagte resultaat: Sien julle daar later vanmiddag (met of sonder 'Die Een Wat In Linksvoor Sit' (DEWILS))
Veglustige Groete
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Baie dankie vir die organiseerders, sponsors en almal wat daar was, dit was great om nuwe mense te ontmoet en forum name by gesigte te sit. (Dankie ook aan die crew met hulle profesionele recovery, glo nie dit kon beter of veiliger gedoen word nie)
Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar aan die Luxers en Lexurs en geniet julle vakansie, God bless!
Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar aan die Luxers en Lexurs en geniet julle vakansie, God bless!
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Heerlike HILUX 4X4 Naweek !!!
Vir almal wat kon bywoon, bygedra het, baie dankie!
Vrydag aand het dit lekker so 23h00 begin reen, en die baan lekker afgekoel. Saterdag oggend het ek so 'n gemompel gehoor van nat matrasse en beddegoed.....
Die trail was heel rustig, betjie meer 'challenging' as wat sommiges voorgestel het, maar 'n baie lekker dag roete.
Saterdag middag het ons gou-gou bymekaar gekom, pryse uitgedeel en daarna lekker gebraai.
Sondag was 'n ander storie om moe lywe uit die bed te kry en dan op te pak.
Baie dankie aan ons sponsors:
1) Hans - 'Witmamba', 4x4 Mega World VD Bijl Park, vir die vrygeewige pryse.
2) Dankie aan die Hilux4x4 Club wat die res van die pryse geborg het.
2011 gaan vol opwinding wees.
Hou die Hilux4x4 Club site fyn dop! Riaan se huis vir die naweek! Kuier area Riaan TOYX4 se van Lolly se van Lolly wat sy seun wys hoe om camp-site op te slaaaaan! Tjokkie - Rikus se van Kiara en Zandri All vehicles ready to go! Thumelo and the Madam, discussing last minute 'things'..... Witmamba and 4x4 Mega World with Hemi conversion, ....hmmmmm....awsome truck!!!
And a expresso coffee machine in the back..... Cassie en Johan More pics to follow.....me going to snoooooooze now!

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Baie dankie vir almal wat daar was en deel van die dag was. Ek en my 17 ander persoonlikhede het dit erg baie geniet. Vir die ouens wat radios gehad het, ek het die ou gekry wat so baie strooi gepraat het.... kom ons stel dit so... ek het sy tjank af getrap
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ja dit was een besondere GTG Vir almal wat dit so lekker gemaak het,baie dankie.Ons het maar met swaar harte wegery saterdag middag en teruggekyk hoe lekker almal kamp .n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle almal
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Aan Mark en al die organiseerders en sponsers-Wat n GREATE NAWEEK
Nogmaals baie dankie,dit was wonderlik om julle te ontmoed.
Lollie en Herman
Nogmaals baie dankie,dit was wonderlik om julle te ontmoed.
Lollie en Herman
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hoop jy't genoeg radio batterye gehad om al 17 EN Johan besig te hou met julle terug trip!CasKru wrote:Baie dankie vir almal wat daar was en deel van die dag was. Ek en my 17 ander persoonlikhede het dit erg baie geniet. Vir die ouens wat radios gehad het, ek het die ou gekry wat so baie strooi gepraat het.... kom ons stel dit so... ek het sy tjank af getrap
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ek dink Johan het verlore slaap in gehaal oppad terug want hy was maar baie stil. Ek dink nie ek en Heinrich (Traveler) het hom regtig kans gegee nie. Gepraat van Heinrich. Ons het amper om gedraai en die aand kom kamp want sy "van" wou nie uit 4WD uit nie. Die man het erg gestres maar toe trek ons gou daar in Parys af van die pad af en ek loer toe gou of ek die fout kon kry. Gelukkig het ek baie gou die probleem gekry en uit gesort maar ek gaan vir Heinrich die honours gee om te verduidelik wat verkeerd geloop hetOu vale1 wrote:Hoop jy't genoeg radio batterye gehad om al 17 EN Johan besig te hou met julle terug trip!CasKru wrote:Baie dankie vir almal wat daar was en deel van die dag was. Ek en my 17 ander persoonlikhede het dit erg baie geniet. Vir die ouens wat radios gehad het, ek het die ou gekry wat so baie strooi gepraat het.... kom ons stel dit so... ek het sy tjank af getrap
To God be the glory
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Baie Dankie aan almal wat gereel het en gedeel het
Nogal 'n impressive line up
Not even place for Thumelo's proud and joy - talking about the Bakkie Madam
........ and the camera girl caught in action
Then the fun started:
to be cont. on next post
Nogal 'n impressive line up
Not even place for Thumelo's proud and joy - talking about the Bakkie Madam
........ and the camera girl caught in action
Then the fun started:
to be cont. on next post
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
This mild one was soon to be followed by worse
Like this one - waar die Cruza se gat so gesleep het - behoort hulle skraper fooi te gecharge het
some of the women wasn't impressed and decided to rather walk - so much for trusting their men's skills
Elephant Hill ???? Not for a Lux At least not for one that has Detroit lockers
One or two more to follow.....

.... en eintlik kon Ou Vale toe ook die bruggie kruis...
en so, net voor die laaste obstacle het almal eers gaan kyk waar die berugte Rhino track was
Groetnis en mag al die Hilux manne en manninne 'n geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuw jaar beleef. Ry veilig en kom heel daar EN terug.
Hennie
en so, net voor die laaste obstacle het almal eers gaan kyk waar die berugte Rhino track was
Groetnis en mag al die Hilux manne en manninne 'n geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuw jaar beleef. Ry veilig en kom heel daar EN terug.
Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Baie dankie aan almal wat die moeite gemaak het om daar te wees en deel te neem.....Julle almal is tops gewees!!!
Baie dankie aan almal wat betrokke was met die reelings asook almal agter die skerms besig met die pryse en dinge!!!
Hier is so paar foto's van die naweek...
Some more to follow soon.....
Baie dankie aan almal wat betrokke was met die reelings asook almal agter die skerms besig met die pryse en dinge!!!
Hier is so paar foto's van die naweek...
Some more to follow soon.....
Johan Marais
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
On the trail pics:
Mev Spartan agter.....................? Jaco wat nou....?
Cassie
Hans - Witmamba
Jaco en Liezel
Franken en Thumelo
Jaco en sy LR friend Marius
Derick met sy Prado
Kids waiting / playing on the rocks
Prize giving
Thumelo - Lucky draw for the snatch strap from 4x4 Mega World, VD Bijl Park
Vellies - Dereck, ARB Tyre deflator from 4X4 Mega World. VD Bijl Park
Sunday morning breakkie
Riaan wat probeer uitfigure hoe om die grond syl op te vou
Veldman en Smit breakkie
Thumelo and the Madam's house :wink2:
Maruis LR en
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Lyk darem maar lekker julle kan sien ek het baie gemis.Het iemand Rhino hill probeer.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Rhino is nou heeltemal toe. Mens mag nie meer daar ry nie. Hulle wil hê Rhino moet nou weer heeltemal toe groei.Foksie wrote:Lyk darem maar lekker julle kan sien ek het baie gemis.Het iemand Rhino hill probeer.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ek het gemaak of my Hilux nie uit 4L kon kom nie, en self 4H probeer, maar Legend en Cassie wou nie omdraai nie.legend35 wrote:Ja dit was een besondere GTG Vir almal wat dit so lekker gemaak het,baie dankie.Ons het maar met swaar harte wegery saterdag middag en teruggekyk hoe lekker almal kamp .n Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle almal
Gaan lees maar die storie van die Kort Kierie vir die van julle wat wou weet wat ek probeer het....
Hier is so paar van my fototjies, in die begin het ek amper gevoel op ek by 'n LCCSA GTG was.
Last edited by Traveler on Mon Dec 06, 2010 7:58 am, edited 1 time in total.
Know what you don't know.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Dit was inderdaad n skitter naweek!
Ja, Berakah is nie so mak soos deur n sekere grootbek voorgestel is nie. Maar darem nou ook nie skrikwekkend nie.
Dankie aan almal wat daar was, al die sponsors en die wat die dinge gereel het.
Ja, Berakah is nie so mak soos deur n sekere grootbek voorgestel is nie. Maar darem nou ook nie skrikwekkend nie.
Dankie aan almal wat daar was, al die sponsors en die wat die dinge gereel het.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Ja nee, ditto op al die kommentaar
Dankie aan almal betrokke by die reelings...
Was my eerste GTG en ek het dit nogals erg geniet, die lekkerste deel vir my was die kuiertjies tussen in en die braai agterna waar ons almal lekker gesels het met die gesigte wat toe nou by die forum name gepas het. 'n Gawe klompie mense bymekaar!!
Die roete was my derde een en die rofste tot dusver, moes bietjie werk agter die wiel, veral deur die berg roete. Het lekker gebewe na daai eerste styl decline waar Hennie die sement gelyk gemaak het Daarna was Elephant hill en die mineshaft sommer vulletjies, ek's baie beindruk met my wa!
Lyk darem of die trippie my 2.4 goed gedoen het; het met 80 liter soontoe en terug gery, roete ingesluit en die naald le so bokant E, amper dieselfde afstand as wat ek laas op 110l gekry het

- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Mense, van my kant af wil ek dankie se vir 'n baie lekker naweek. Dit was uitstekend om so 'n groep lekker mense bymekaar te he.
Sien baie uit na die volgende een!!!
Sien baie uit na die volgende een!!!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hans, dit was great om saam julle te ry en ook te ontmoet. Daai Hilux van jou is kwaailappies.witmamba wrote:Mense, van my kant af wil ek dankie se vir 'n baie lekker naweek. Dit was uitstekend om so 'n groep lekker mense bymekaar te he.
Sien baie uit na die volgende een!!!
BAIE dankie vir julle bydra tot al die pryse.
Know what you don't know.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Dankie vir my prys ook...ek ken juis iemand met 2 Land Rovers in sy garage...ek het nou 'n shackle vir elkeen!!Traveler wrote:Hans, dit was great om saam julle te ry en ook te ontmoet. Daai Hilux van jou is kwaailappies.
BAIE dankie vir julle bydra tot al die pryse.
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Dankie Ouens en dames dit was nou regtig n lekker dag gewees
Nou kan mens darem so paar name en gisigte bymekaar sit!
Nou kan mens darem so paar name en gisigte bymekaar sit!
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Sien al klaar weer uit na die volgende GTG
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Thanks to everyone! guys, it was a awesome gtg and hope to see you all at the next one.
Cheers!!!!!!
Cheers!!!!!!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Hi, die ouens wat Club radio's gehuur het, sal julle asb die R50.00 in die Club rekening betaal:
Jou naam, radio, as verwysing
Tx
Jou naam, radio, as verwysing
Tx
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
AJ, paid txOOOOMS wrote:Hi, die ouens wat Club radio's gehuur het, sal julle asb die R50.00 in die Club rekening betaal:
Jou naam, radio, as verwysing
Tx
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Amper dog ek ek moet n foto neem van bewys en hom post
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Mark, het Hennie toe sy radio gekry?
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Jip, thanks Stef. You all have a merry Christmas and a happy new yera !!!
Hennie
Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- witmamba
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 911
- Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
- Town: Sasolburg
- Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
- Real Name: Hans
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Radio vanoggend betaal
Dankie!
Dankie!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Stuur maar daai pics van my van as jy nie omgee nie...HennieJ2 wrote:Jip, thanks Stef. You all have a merry Christmas and a happy new yera !!!
Hennie
PM my e-mail vir jou....
Groete & seenwense van die seisoen daar by julle ook!