Page 3 of 10

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 9:39 am
by Toybox
Crises! My co-pilot has just pulled out. Anyone up for the job? Otherwise I'm out...

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 9:42 am
by OOOOMS
Toybox wrote:Crises! My co-pilot has just pulled out. Anyone up for the job? Otherwise I'm out...
Sure it will not be difficult to find a co-pilot :wink:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 10:50 am
by CasKru
You don't have to have a co-pilot. I will be driving without one as well

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 11:05 am
by Toybox
Only problem is the last fun day I took part in there was some blind folded driving and obsticles in reverse. I guess it's possible to go it alone but the blindfolded stuff could be a bit tricky!

Of course I don't know that it'll be the same setup for this event, hopefully we'll know more after the 10th. If there aren't any such quirks then flying solo is a piece of cake on this track...

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 2:38 pm
by HennieJ2
HennieJ2 wrote:Competitors
1) Cassie Kruger (CasKru)
2) Koos (Ou Vale) POP
3) Jonathan (Toybox) POP + entry form rec'd
4) Jan (Skrik Niks)
5) Heinrich (Traveler)
6) Liaan (Liaan)
7) Andre (Pype)
8) Regard
9) Dawie
10) Burrie (Swartbaard)

Reserve's:
1) Skydive - Anton
2) Solly / Bloues
3)......

Marshalls
1) Hennie Jackson / HennieJ
2) Mark / OOOOMS
3) Solly / Bloues
4) Legend35 - Johan
5) Hilux01 / Henk
6) .....

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 4:04 pm
by Ou vale1
:shifty: Unfair advantage, kyk wat skryf die ander ouens in!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 4:37 pm
by CasKru
Ou vale1 wrote::shifty: Unfair advantage, kyk wat skryf die ander ouens in!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
En met unfair bedoel jy seker ons sal nou in 2H moet ry?

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 6:06 pm
by Ou vale1
8 ) Moenie worry nie, ons gaan undercover!

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 7:51 pm
by Skydive
Jonathan, I don't know the rules, but I am sure that I will be able to stand in as a co-pilot and a reserve.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 7:55 pm
by Toybox
Great stuff Anton! Are we going to see you on the 10th?

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 8:05 pm
by Skydive
Yip, I will see you on the 10th, that is if my bakkie comes back in one piece on the 9th from Botswana. The church is currently using it for mission work under the Bushmen in Botswana.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 8:10 pm
by HennieJ2
Jonathan, if Anton is not going to be available, I will organise you a co-pilot in a jiffy - how's that for Soutie taal?

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 8:12 pm
by Toybox
Te mooi oom Hennie :thumbup:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 8:29 pm
by HennieJ2
H K G K

Commonly known as : Hier Kom Groot Poefies :oops: :oops:

Are you guys aware that we have two Hi-Lex's in this competition - if we are nor going to kick ass with those two and the likes of Pype and his brigade, mmmmmm... HKGK :lol: :lol:

Hennie :mrgreen:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jun 30, 2010 9:03 pm
by Skydive
Sit nou net daaraan en dink, as jy 'n reserwe vir die LR span is dan staan jy 'n goeie kans om 'n beurt te kry, maar as jy 'n reserwe op die Hi-Lux/Lex span is gaan jy dalk iemand halfpad moet ontvoer om 'n kans te kry. Nota aan self: Onthou om tou, balaklawa en speel revolwer saam te vat :wink:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Thu Jul 01, 2010 7:34 am
by Pype
Hennie ek het gestrand met Ralph van Toyo Services gepraat hy se as julle nog marshals soek is hy meer as welkom om te help.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Thu Jul 01, 2010 7:50 am
by HennieJ2
Is reg so Andre - hou hom op s/by tot ons die 10de gaan kyk het hoeveel ons gaan benodig. Ek dink die Cruiser ouens canvas vir 10, maar ek dink nie regtig 'n obstacle kan soveel benodig nie.

Maar ja, dis die eerste keer wat ek betrokke is by so iets, dus gaan ek swaar steun op jou en die ander manne se kennis.

Groete

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Thu Jul 01, 2010 8:04 am
by Bloues
HennieJ2 wrote:Is reg so Andre - hou hom op s/by tot ons die 10de gaan kyk het hoeveel ons gaan benodig. Ek dink die Cruiser ouens canvas vir 10, maar ek dink nie regtig 'n obstacle kan soveel benodig nie.

Maar ja, dis die eerste keer wat ek betrokke is by so iets, dus gaan ek swaar steun op jou en die ander manne se kennis.

Groete

Hennie
Hennie, Sterkte !!! Om te steun op Pype, Regard en broer swartbaard se kennis mag jou in RedHeart liefhebber verander..... :lol: :lol: :lol: 8 )
Hul bly Crazy Dutchmans....... :mrgreen: :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Thu Jul 01, 2010 8:15 am
by Pype
Bloues wrote:

:lol: :lol: :lol: :lol: Ja na die tyd dit is maar een ding by ons as ons kompetiesie ry drink ons red bull :thumbup: Maar na die tyd by die braai :twisted: :twisted: Pak maar spaar lewer in :wink:

Hennie ons sal die 10de sien wat gaan vir wat maar ons help graag :D :thumbup: Al wat ek weet as ons die obstical moet uit sit kry ek die ouens met die short wheel base karietjies jammer :twisted: :twisted: :wink:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sat Jul 03, 2010 11:04 am
by Bloues
Tyd kom nader !!! Eish die kapenaars seker erg jaloers op die dag hier-bo by ons !!!!!!! :thumbup: :lol: :lol: :lol:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sat Jul 03, 2010 2:54 pm
by george
Tyd kom nader !!! Eish die kapenaars seker erg jaloers op die dag hier-bo by ons !!!!!!!
Dis nou maar wors.Julle moet net ordentlik gatskop :thumbup:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sat Jul 03, 2010 3:52 pm
by OOOOMS
Goeie nuus Honeydew Toyota (Andre Steenkamp) 'Home of the Landcruiser' gaan vir ons van daai rooi en wit vlaggie sponsor :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Mon Jul 05, 2010 5:27 pm
by Bloues
OOOOMS wrote:Goeie nuus Honeydew Toyota (Andre Steenkamp) 'Home of the Landcruiser' gaan vir ons van daai rooi en wit vlaggie sponsor :thumbup: :thumbup: :thumbup:
:clap: :thumbup:
Weereens stel hulle ons nie teleur en is daar as ons op hulle knoppie druk !!! Dankie kerels !!!! :clap:

PS: Kry ek afslag op my D4D vir bogenoemde kompliment ? 8 ) 8 ) :mrgreen:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Mon Jul 05, 2010 6:25 pm
by Ou vale1
SHAMBO wil Saterdag saam, dis onnodig want ek moet Ou vale by Conversion man optel, 'n selfoon en nog by julle uitkom. Hoelank dink julle gaan ons besig wees sodat ek my dag kan beplan? :evil: :twisted: :evil: 8 )

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Mon Jul 05, 2010 7:50 pm
by HennieJ2
Koos, moenie vir SWAMBO kwaad maak nie - net-nou "ban" sy jou, dan is ons jou dienste kwyt. Ek weet nie hoe lank ons daar gaan wees nie, maar ek self budget vir 9:00 tot 12:00 - net om veilig te wees. (ek neem aan dis die 10de Julie waarvan jy praat)

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Mon Jul 05, 2010 8:38 pm
by Ou vale1
Net dat SWAMBO baie besig kan raak, fout gemaak om vir my navigator te se sy,s useless (met navigating) nou kan jy weet wat kom al's my kant toe.................... en ek het baie dinge om Saterdag te reel - Conversion man, ens. ens.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Mon Jul 05, 2010 10:10 pm
by Skydive
Hennie, ek wou nou net die R150 betaal, maar het op die AAWDC uitnodiging gesien die totale fooi per span is R1500 (10XR150), moet die reserwes dan nie nou enige fooie inbetaal nie?

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Mon Jul 05, 2010 10:15 pm
by OOOOMS
Skydive wrote:Hennie, ek wou nou net die R150 betaal, maar het op die AAWDC uitnodiging gesien die totale fooi per span is R1500 (10XR150), moet die reserwes dan nie nou enige fooie inbetaal nie?
Nee Anton die reserves betaal nie.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 7:25 am
by Traveler
POP Sent on e-mail.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 8:01 am
by HennieJ2
Anton, sou iemand uitval, dan val jy in..... dit is dan reeds betaal en ek stuur vir hulle ons name van reserwes, sou daar iets ernstigs voorval en een van die 1ste tien manne kan dit nie maak nie.

Heinrich - dankie - het die POP ontvang.

Almal,

Het gisteraand weer met my pel by Barlow World Toyota gepraat - dinge lyk positief dat hulle dalk ons hemde gaan borg.

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 8:22 am
by Traveler
Dit sal goed wees Hennie. Kan verseker dink dat die manne van Landcruiser en Land Rover gaan dieselfde lyk (soos 'n span), en nie soos Mooinooi se Rugbyklub smarties nie.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 8:27 am
by Pype
HennieJ2 wrote:Het gisteraand weer met my pel by Barlow World Toyota gepraat - dinge lyk positief dat hulle dalk ons hemde gaan borg.
Klink goed :thumbup:
Traveler wrote:Dit sal goed wees Hennie. Kan verseker dink dat die manne van Landcruiser en Land Rover gaan dieselfde lyk (soos 'n span), en nie soos Mooinooi se Rugbyklub smarties nie.
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 8:58 am
by Hilux01
Hennie,

Klink of ek ook Saterdag in PTA kan wees, SWAMBO wil anyway later die dag bietjie daar shopping doen. So ons moet 9h daar wees?

Wat bring ek saam? Miskien kan ek paar barricading reel vir 14de Aug by van die kontrakteurs of so...kan dalk net waardevol wees om hindernis uit te sit. Maar ons kan Saterdag gesels

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 10:33 am
by HennieJ2
Hilux01 wrote:Hennie,

Klink of ek ook Saterdag in PTA kan wees, :thumbup:
Wat bring ek saam? :thumbup: Ek sal bietjie wors koop en saam bring - wie gaan 'n skottel bring, dan maak ons sommer boeries? HJ

Miskien kan ek paar barricading reel vir 14de Aug goeie idee - veral die oranje net-tipe barricading HJ by van die kontrakteurs of so...kan dalk net waardevol wees om hindernis uit te sit. Maar ons kan Saterdag gesels
:thumbup: Reg so Henk - sien julle daar Saterdag. Ek gaan maar net hulle co-ord's gebruik om die plek te kry. Weet self nie presies waar die baan is nie. :oops:

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 10:39 am
by HennieJ2
HennieJ2 wrote:Competitors
1) Cassie Kruger (CasKru) POP
2) Koos (Ou Vale) POP
3) Jonathan (Toybox) POP + entry form rec'd
4) Jan (Skrik Niks)
5) Heinrich (Traveler) POP
6) Liaan (Liaan)
7) Andre (Pype)
8) Regard
9) Dawie
10) Burrie (Swartbaard)

Reserve's:
1) Skydive - Anton
2) Solly / Bloues
3)......

Marshalls
1) Hennie Jackson / HennieJ
2) Mark / OOOOMS
3) Solly / Bloues
4) Legend35 - Johan
5) Hilux01 / Henk
6) .....
Die manne moet asb. onthou om hulle entry forms en betalings Saterdag saam te bring. Ek stuur al die POP's en forms Maandag die 12de Julie in.

Groete

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 10:41 am
by Pype
Ek sal die skottel saam bring :thumbup:

Hennie ek het die entrys geprint sal sorg dat ek myne, Burrie, Regard en Dawie sine met die geld vir jou Sater dag gee.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 10:57 am
by HennieJ2
:thumbup: :thumbup: Belangrikste is die entry forms :!: :!: Moenie hulle vergeet nie - maak sommer nou 'n knoop :mrgreen:

Hennie :twisted:

PS: Ek sal sommer buns ook bring

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 11:38 am
by CasKru
Hennie... Kan jy dalk net bevestig of co-drivers 'n moet is? Ek het nie een nie en ek sien op die reels praat hulle van 'n co-driver.

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 11:54 am
by JohanM
CasKru wrote:Hennie... Kan jy dalk net bevestig of co-drivers 'n moet is? Ek het nie een nie en ek sien op die reels praat hulle van 'n co-driver.
Ek sal graag wil se dat ek jou Co - Driver sal wees, maar daai week is ek in die Kruger wildtuin en omliggende gebied..... :shh:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 11:58 am
by HennieJ2
Cassie, ek weet nie of daar dalk blind-fold obstacles gaan wees nie, maar as jy een kort, kry ons baie vinnig vir jou een. Daar gaan baie van die klub lede wees en selfs die reserwes kan uithelp. So, glad nie 'n probleem nie - ek het my laaitie (hy is darem al 23) ook op ge-"line" vir die dag, as ons dalk nog hulp nodig het.

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Tue Jul 06, 2010 9:15 pm
by legend35
Cassie ,moet nie worry nie ,ek is ook daar as jy my nodig het :thumbup:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Wed Jul 07, 2010 6:27 am
by CasKru
Okay nee smaak my ek sal 'n wingman he come hell or high water :)

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Thu Jul 08, 2010 7:51 am
by Bloues
Kerels - julle moet Saterdag geniet en maak voorbrand vir die groot dag !!!!!

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Thu Jul 08, 2010 8:46 am
by Hilux01
Mnre,

Die bokke skop 9h35 af teen die All Blacks saterdag.

Gaan ons kan kyk daar of dalk ten minste luister?

Sien julle so 9h00

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 9:42 am
by Toybox
Sadly Henk, when I was last there there weren't any facilities. None. Ok no I lie, there were porta-toilets. So I doubt we'll catch the game.

Are we meeting at the course or somewhere before hand?

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 10:09 am
by HennieJ2
I'll be entering the co-ord's and see where it takes me....... will phone when I don't see any of you.

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 10:14 am
by OOOOMS
Hilux01 wrote:Mnre,

Die bokke skop 9h35 af teen die All Blacks saterdag.

Gaan ons kan kyk daar of dalk ten minste luister?

Sien julle so 9h00
Ek d i n k .....nie seker nie, maar dalk het Hennie se cruiser 'n radio in....wonder :lol: :lol: :lol:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 10:35 am
by Hilux01
Mark :-)

If Hennie's Cruiser does not have a radio, we'll just bring the BosMerc closer for a bit of updates from RSG

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 10:47 am
by OOOOMS
Janee...'n radio is 'n luxury in 'n cruiser :lol: :lol: :lol:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 10:50 am
by HennieJ2
Hey julle los my bostrokkie uit hoor.....en hy vang ook net Radio Pretoria en hulle saai nie rugby uit nie!!!

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 11:46 am
by Pype
:lol: :lol: :lol: :lol: Moenie worry nie Hudson het 'n sterk radio en hy vang RSG op :D :thumbup: :thumbup:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 9:42 pm
by HennieJ2
Pype wrote::lol: :lol: :lol: :lol: Moenie worry nie Hudson het 'n sterk radio en hy vang RSG op :D :thumbup: :thumbup:
Ja, lag ma vi my lorrie - al is ek marshall, ek sal julle ma moet uitsleep as julle vas sit innie modder :mrgreen: :mrgreen:

Die wors en broodjies is gepak - Pype moet net die skottel onthou, anners eet ons rou wors... :D: :D:

Het vroeger met Toybox gepraat - ek mag dalk met 'n "platkar" da aankom, maar Jonathan sal darem my lift gee. My seun en skoonseun kom dalk saam en die Cruiser sit net 2 :oops:

Sien julle more

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 9:51 pm
by OOOOMS
en die Cruiser sit net 2
Sien jy nou, die Cruiser het amper niks luxuries nie..... :lol: Nie eens 'n bak nie :eh:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Fri Jul 09, 2010 10:23 pm
by HennieJ2
OOOOMS wrote:
en die Cruiser sit net 2
Sien jy nou, die Cruiser het amper niks luxuries nie..... :lol: Nie eens 'n bak nie :eh:
Hey, hy't 'n bak ma 'n bak is issie plek vi sit nie :cry: - ons werk oppie myne en jy maggie mense agter op 'n bak ry nie!!!!!! :thumbdown: Buitendien is dit nou kouer as leeu koud..... :mrgreen:

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sat Jul 10, 2010 7:10 pm
by OOOOMS
So wat / hoe het die dinge verloop?

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sat Jul 10, 2010 9:20 pm
by HennieJ2
Hi Mark - ons het toe op die end maar lootjies (obsatcles) uit 'n hoed getrek. Ons het obstacle 2 gekry, naby aan die ingang na die baan en baie plek vir tent opslaan. Die obstacle is nie 'n heavy challenge nie, maar nadat die manne hom beet gekry het, gaan dit 'n perd van 'n ander kleur wees. Ons sal later weer bietjie inligting en fotos pos, maar voorlopig gaan ons die baan / obstacle 'n face-lift gee op die 24ste Julie - van 8:00 tot 16:00 Almal welkom om te gaan help en idees te gee - die obstacle is gefokus op axle twisters. :twisted:

Wil sommer vir al die manne dankie se, wat vandag daar was - baie goeie opkoms en geweldige kennis poel waaruit ons kon idees put - soos Pype se - ons gaan die ander klubs bietjie boelie :wth: :wth: :twisted: :twisted:

Hennie

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sat Jul 10, 2010 10:58 pm
by OOOOMS
:thumbup: :thumbup: :thumbup: Uitstekend!!!

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sun Jul 11, 2010 9:11 am
by CasKru
Due to unforeseen expenses (and the bakkie still needing to be fixed) I will need to make my entry available to one of the reserves. The entry is already paid for so the one taking my place don't have to pay entry fees. I will still be there and help where ever I can :wink: :wink:

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sun Jul 11, 2010 10:30 am
by witmamba
Hallo manne, dit sal vir my 'n eer wees om julle span te join as daar nog plek is. My KZ roep vir 'n avontuur. Laat weet maar as julle my nodig het

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Posted: Sun Jul 11, 2010 8:26 pm
by HennieJ2
HennieJ2 wrote:Competitors

1) Cassie Kruger (CasKru) POP Cassie - ek hou vir eers jou naam op - sal hulle later inform :thumbup:

2) Koos (Ou Vale) POP + entry form (LAS)

3) Jonathan (Toybox) POP + entry form rec'd

4) Jan (Skrik Niks) entry form + cash (via Pype)

5) Heinrich (Traveler) POP

6) Liaan (Liaan)

7) Andre (Pype) entry form

8) Regard entry form + cash

9) Dawie entry form + cash

10) Burrie (Swartbaard) entry form + cash

Reserve's:
1) Skydive - Anton
2) Solly / Bloues
3)witmamba - Hans

Marshalls
1) Hennie Jackson / HennieJ
2) Mark / OOOOMS
3) Solly / Bloues
4) Legend35 - Johan
5) Hilux01 / Henk
6) .....
Indien ek iemand uit gelaat het, PM my sodat ek die lys kan up-date. Ek het nou deur my mails gegaan, maar partykeer Zappp :mrgreen: my virus program mails met attachments. :oops: up-dated 12/7

Hennie