newbie vani OVS
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
newbie vani OVS
hallo julle luxes
ek is hier van sasolburg af en ry nou my 4de lux hierdie is nou die eerste poging om so ietsie oor myself optesit, vir die interersantgeit ons was die jaar 2 keer in angola doodsakker en all gedoen, vannie vrystaat deur zim en zam congo tot waari pad stop in kolwesi en so met ompaaie trug OVS toe, as ek slimmer raak sal ons bietjie foties opsit ek ry n 08 hilux d4d ,ek hoop daar is n paar van julle ouens hier rond viri bietjie kuier
groetnis

Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: newbie vani OVS
Hi Andre, baie welkom op die forum. Hoop jy geniet dit hier, want dit raak nogal baie addictive
Vertel ons meer van die Angola trip en onthou, ons soek pictures. (Ons sukkel so bietjie met die lees, maar sal altyd kyk na die fodies )
Kyk bietjie na die "Bass Lake" post, ons gaan die 28ste November soontoe vir 'n familie get together. Hoop om jou en die familie daar te sien.

Hi Andre, en baie welkom hier op die beste Forum
Laat weet van jou trip Angola toe! Was nog self nie daar nie maar sal gaag meer wil weet!
Groete
Laat weet van jou trip Angola toe! Was nog self nie daar nie maar sal gaag meer wil weet!
Groete
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: newbie vani OVS
Welkom Andre. Hoop jy geniet dit hier. Ek is ook oorspronklik dar van jou valley af :)
To God be the glory
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: newbie vani OVS
Hallo daar vrystaat omie ,lekker speel op die forum.
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: newbie vani OVS
Welcome Andre'!
It cannot be said often enough ..... PICTURES!
Enjoy the fellowship here.
It cannot be said often enough ..... PICTURES!
Enjoy the fellowship here.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: newbie vani OVS
welkom Andre en mag jy lank hier bly,nou stuur ons n paar kiekies.
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: newbie vani OVS
hi almal
baie dankie almal dis great opi die forum kyk mar die fotos kom ,opi die signature is 3 :
baie dankie almal dis great opi die forum kyk mar die fotos kom ,opi die signature is 3 :
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: newbie vani OVS
Andre, wat van 'n trip report met groot foto's 20 x 15 Wie, wat, waar, wanneer en hoe?
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: newbie vani OVS
Welkom Andre, my swaar is ook in Sasolburg. Hy het vir hom 'n Landi gekry.
Miskien moet julle dalk kontak nommers swap. Jy is dalk nader om hom te recover as ek
Skies, ek moet seker ook dalk noem dat hy 'n D4D 4x2 het.
Miskien moet julle dalk kontak nommers swap. Jy is dalk nader om hom te recover as ek
Skies, ek moet seker ook dalk noem dat hy 'n D4D 4x2 het.
One Africa, One Hilux needed :)
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: newbie vani OVS
kwaai kwaai ons is n klomp trokke hier in sasol wat saam jol en ver ry my nr is 0828052445
leke dag
leke dag
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: newbie vani OVS
Welkom op die forum Andre Jy gaan dit geniet hier, en baie 'n uur omsit voor die skerm
Ek hou van daai foto met die roof rack op... nou wil ek gaan kamp :!:
Ek hou van daai foto met die roof rack op... nou wil ek gaan kamp :!:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

Hi Andre, moet nie dink ons het vergeet van die foto's nie....hi almal
baie dankie almal dis great opi die forum kyk mar die fotos kom ,opi die signature is 3 :
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: newbie vani OVS
hi mark
hou die afdeling TRIP REPORT dop vandag ons het dit daar gepost
laat maar weet anders try ons weer
andre
hou die afdeling TRIP REPORT dop vandag ons het dit daar gepost
laat maar weet anders try ons weer
andre
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4