Hi Manne,
Ek weet dis kort kennisgewing maar Caleb kort speelmaatjies en speelplek vir more.
Ek is reg enige tyd in die oggend tot +/- 2 uur vir enige plek in Gauteng.
Enige voorstelle
Speeltyd Saterdag 22 Augustus ?
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Speeltyd Saterdag 22 Augustus ?
Looks like it's gonna be Hennops @ 08:00.
Any takers ????
Any takers ????
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Speeltyd Saterdag 22 Augustus ?
Hi Josua,
Moet ons nie ding"kie reel vir volgende Saterdag in Hekpoort.......daar is plek "In the Goerge" naby Bekker skool en die ou fort - vir die avontuur mense.......
Walter laat 4x4's en quads ry (nie bymekaar maar aparte bane)....hul het lekker pub waar ons die rugby 12md van bokke kan kyk en heeltyd deur kan braai en "speel"...hul is nie baie besig en die baan het baie baie escapes so jy is heeltyd omtrent 4minute van "basecamp" af. Daar is opsticals en genoeg van natuur --- alles kompak. Wat dink julle manne ????? Dan gooi ons ko-ordinate ens op forum.......miskien net weer so Dinsdag kyk. ??
Weet - Die Bul en nog so 2 ander wat sal kom !!!!
Laat weet ???

Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
Re: Speeltyd Saterdag 22 Augustus ?
Klink goed, het julle al besluit hoe laat Saterdag oggend?