Powerbox

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Veritas
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Sat Apr 05, 2008 8:52 pm
Town: Lutzville
Vehicle: 2001 Toyota Hilux 2.7D/K
Real Name: Pieter Venter
Contact:

Powerbox

Post by Veritas »

Ek het bietjie navrae gedoen omtrend die Powerbox op petrolbakkies, hier is antwoord wat persoon vir my gemail het oor petrolbakkie, weet enigiemand dalk meer van die Powerbox en of dit die moeite werd gaan wees?


Baie dankie vir die navrae. Ons het alreeds 4 of 5 Toyota 2.7 gedoen en die resultate was baie goed so ver. Die Powerbox het wat ons noem intelligent logic, wat die sein van die ECU leur oor n tuitperk van omtrend 350km. Daar na sal jy resultate van omtrend 10% krag verbetering op jou motor sien. Jy kan ook n brandstof verbetering van 5-15% verwag, maar as jy die krag gebruik sal jy nie hierdie verbetering sien nie.

Die koste van die Powerbox is as volgs. Waar bly jy? As die boks gepos moet word dan sit nog R 69.00 by vir die kostus.

Powerbox – R 2995.00 (aflewering is oor nanag, nadat betalling deur gekom het)

Dankie, en ons hoop om alweer van jou aft e hoor.



Clint McNaughton

PETROL POWER
For yesterday is gone,
Tomorrow may not come,
For this moment is our once in a lifetime!!!

http://www.4w4j.co.za
Arri
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 92
Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
Real Name: Arno
Location: Pretoria

Re: Powerbox

Post by Arri »

Dankie Clint, ek het op hulle site gegaan: petrolpower.co.za en ook bietjie navraag gedoen...dis soortgelyk aan 'n piggy back unichip, maar die powerbox re-map nie jou ecu nie, dit voer hom net informasie wat jou air/fuel injection verstel om meer krag te lewer. Hulle guarantee dit is veilig en override nie jou ecu se factory safety limits nie. Hulle claim dit het inteli-logic sagte waarde wat jou performance nog meer verbeter na so 350km se ry nadat jy die box ingeplug het. Ek wag maar om te sien wat se die ouens wat dit probeer het.
Arriwyks
Toyota Fan
arriwyks@gmail.com

ImageImageImageImage
Image
Post Reply

Return to “The Workshop”