Ek is 'n 'inkommer' in die Kaap.
Wie kan julle aanbeveel vir raad en hulp met koppelaar wat bietjie shudder en voel soos dryfas wat nie lekker is nie. Koppelaar is 10 000km terug vervang deur vorige eienaar. Ek is in Durbanville. 1997 2.8D 4x4 DC.
Dankie.
SFA hulp nodig
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: SFA hulp nodig
Allan Venter of AEW in Brackenfell... 0721291160...
B
B
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Tue May 12, 2009 11:05 am
- Town: Durbanville CT
- Vehicle: 1997 Hilux DC
- Real Name: Arno
Re: SFA hulp nodig
'n Paar weke gelede het ek as 'n newbie hulp gevra op die forum oor waarheen my Lux te neem vir herstelwerk. Snipes het aambeveel ek gaan na Allan by AEW. Die lux was laasweek daar en is deur Allan reggestel .
Die vorige eienaar het papierwerk aan my gegee om te wys die koppleaar is 10 000 km vantevore vervang. " Clucth kit ". Allan het gevind dit was 'n "reconditioned " een gewees en dit met 'n nuwe vervang. Die nuwe kit wat Allan ingesit het was R1000 goedkoper as die ander man se " clutch kit " en hy het nie vir die vorige eienaar gese dit is nie 'n nuwe nie.
Dankie aan Snipes vir sy advies. En aan Allan vir sy goeie advies , hulp , geduld en nice ou.
My Lux gaan van nou af nerens anders nie.

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: SFA hulp nodig
Arno,jy moet net versigtig wees vir sy "pies" Dis erg lekker
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Tue May 12, 2009 11:05 am
- Town: Durbanville CT
- Vehicle: 1997 Hilux DC
- Real Name: Arno
Re: SFA hulp nodig
Dankie ek sal ligloop !
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: SFA hulp nodig
Allan does our gentlemans agreement still stand... a free pie per successful referral??Arno wrote:...Dankie aan Snipes vir sy advies. En aan Allan vir sy goeie advies , hulp , geduld en nice ou. My Lux gaan van nou af nerens anders nie.