Ek kan n 98 2.7 SRX single cab koop vir R39 000
Hy het Full Service History en het 173 000km op.
Weet julle dalk wat presies die verskil tussen die SRX en Raider modelle was daai tyd?
Wat dink julle van die koop?
Ek wil hom vir n AA toets vat.
Enige raad asb.
Dankie
Evert
1998 2.7 SRX
- Evert Deyzel
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Wed Feb 13, 2008 7:21 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 94 Hilux DC 2.2
- Real Name: Evert
1998 2.7 SRX
92 Hilux dc 2.2
MikeM suspension with 50mm lift
MikeM suspension with 50mm lift
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 1998 2.7 SRX
Evert,
Die bietjie wat ek weet van 'n SRX is dat dit nie 'n agterste difflock standaard het nie. Okk nie 'fender flares' nie(Groot bonus in my opinie), dink ook aircon was 'n opsie.
Die kajuit kan dalk bietjie raserig wees, gooi al die viniel matte uit en laat spuit dit uit met polyuretaan(rhino linings, ens.) Dan kan jy die trok sommer met 'n tuinslang uitwas!!!
Onthou ook die meeste van die modelle is deur myne en sulke ouens gekoop. Jy weet seker hoe goeie 4x4 'n maatskappy motor is...

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 1998 2.7 SRX
Evert, klink vir my 'n bargain! :)
Maar soos Thabo noem, geen difflock nie en ook nie ABS breke nie, wat nie eintlik 'n groot probleem is nie. 173,000km vir 'n 2.7 is maar min kilos!
-F_D
Maar soos Thabo noem, geen difflock nie en ook nie ABS breke nie, wat nie eintlik 'n groot probleem is nie. 173,000km vir 'n 2.7 is maar min kilos!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: 1998 2.7 SRX
As jy wonder, ek kan ook saam met jou gaan kyk. Klink vir my soos 'n bargain!