New suggestion
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
New suggestion
A registery with detail of your hilux all in one place. Another site has a fuel consumption sheet which we could add e.g. like parts replaced at what mileage. I think it will be useful.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: New suggestion
Don't know if this is a sticky, maybe a mod can make i a sticky please.ToyX4 wrote:and this for fuel consumption? viewtopic.php?f=8&t=916&start=0&=fuel+consumption
Was these what you had in mind John? Otherwise, start a thread with what you want in it, and I'm sure the rest of us will post our details.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: New suggestion
http://www.landcruiserclub.co.za/cms/in ... oad&id=115
I check it out sometimes
sheet with extra headings, moderaters can maintain it somewhere?
I check it out sometimes
sheet with extra headings, moderaters can maintain it somewhere?
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: New suggestion
Sorry cant see stuf on the cruiser forum I was banned there
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: New suggestion
saved it as excel sheet deleted see new
Last edited by 2.8 d/cab SFA on Tue Apr 14, 2009 2:30 pm, edited 1 time in total.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: New suggestion
BENNIE !! ... YOU ??!! ... Banned ???? EISH !
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: New suggestion
Nou wat het jy gedoen om die Cruiser manne kwaad te maak , of het jy vir hulle gese n Cruiser is bakgat maar n Lux is beter Almal weet n Hilux twist en flex beter as n CruiserBenHur wrote:Sorry cant see stuf on the cruiser forum I was banned there
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: New suggestion
Ek het op die Nissan4x4 website gesê dat die meeste rand bruiser ouens wat ek ken se hande net vuil word van die tjeks wat hulle skryf as hulle mods op hulle voertuie laat doen want nie een van hulle kan iets hulself doen nie. Toe stuur een van die mods op die bruiser forum vir my 'n mail om te sê ek moet explain waarom ek goeters omtrent die LLCSA sê en hulle reputasie in siek ag ek meen "ill repute" bring en hulle konstitusie skend (al wat ek weet as jy nie peanuts en raisins kou nie of te veel chillies eet kan dit jou "konstitusie" skend maar van verdere "konstitusionele" probleme dra ek nie kennis nie).
Toe daag ek hom uit om my te vertel waar in hulle konstitusie staan daar iets wat bepaal wat ek mag of nie mag se oor rand bruiser bestuurders op die Nissan4x4 website nie. Toe weet hy nie hoe om my te antwoord nie en het ook nie geweet hoe om iemand te hanteer wat nie geïntimideer word as hy emails vanaf die "department of justice" domain af stuur nie to ban hulle my maar eerder, nie dan ek ooit regtig iets daar gepost het nie, het die hele forum as heeltemal te "konstitusie-naal" (verwys na bogenoemde PUN ) ondervind.
Toe daag ek hom uit om my te vertel waar in hulle konstitusie staan daar iets wat bepaal wat ek mag of nie mag se oor rand bruiser bestuurders op die Nissan4x4 website nie. Toe weet hy nie hoe om my te antwoord nie en het ook nie geweet hoe om iemand te hanteer wat nie geïntimideer word as hy emails vanaf die "department of justice" domain af stuur nie to ban hulle my maar eerder, nie dan ek ooit regtig iets daar gepost het nie, het die hele forum as heeltemal te "konstitusie-naal" (verwys na bogenoemde PUN ) ondervind.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: New suggestion
Mooi man, ek moet sê die LR ouens kan nogal n grap vat, om die waarheid te sê was dit n LR man wat my vertel het hoekom Landie spare so duur is, blykbaar breek dit terwyl dit nog op die rak lê en hoe weet jy wanneer n LR man op verlof gaan, hy het n oorpak aan Oja en hulle het n kalender vir n speedo
Glo nie hulle konstetusie kla oor sulke goed nie want alles is waar, ek het nie geweet van al die goed nie tot die man my ver tel het van dit nie ek het ook gevra nou hoekom koop hy nie maar vir hom n Hilux nie toe sê hy ou gewoontes sterf nie maklik af nie so tenminste werk hulle self aan hulle goed as ek luister na die oorpak ding
Glo nie hulle konstetusie kla oor sulke goed nie want alles is waar, ek het nie geweet van al die goed nie tot die man my ver tel het van dit nie ek het ook gevra nou hoekom koop hy nie maar vir hom n Hilux nie toe sê hy ou gewoontes sterf nie maklik af nie so tenminste werk hulle self aan hulle goed as ek luister na die oorpak ding
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: New suggestion
Bennie, wat maak jy op die dustbin forum? .... Ek dog jy is 'n laksman .... ek meen Lux man.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: New suggestion
Hay ek het baie chommies daar, sommige ounes soos David, Marius, Oom Mac en Engel ( as ek reg onthou is daar nog ander members hier wat ook members daar is sal my seker later byval) is mos almal eintlik dastbin manne so ek moet hulle soms gaan grieve gee daar ok.