Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post Reply
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by ToyX4 »

Die deposito is betaal.
Lyk my ons gaan so 12/13 voertuie wees.

Ek het vergeet om GPS koordinate te kry, as iemand dit dalk het, sal dit gaaf wees.

ONTHOU:
- 20 liter water per voertuig, om te drink en was en tandeborsel :D:
- 1 of 2 sakkies hout per voertuig
- recovery gear vir die Isuzu en Nissans en Pajero's en Fords :twisted:
- Vol tank petrol/diesel
- genoeg proviand :D:


Bevestig en betaal:
1 - ToyX4 + 1 - Vrydag kamp HILUX
2 - Jaco & Natasha - kamp Vrydag HILUX
3 - Ou Bloues, miskien Vrydag kamp HILUX
4 - CasKru + 1, - onseker oor Vrydag HYUNDAI ATOZ
5 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen. - HILUX
6 - Scott West +1 maybe 2 - HILUX
7 - Louis en Familie - HILUX
8 - Die Benhur Clan - Vrydag kamp PAJERO
9 - Civilux + 1 (Suzie's ) - Vrydag kamp ISUZU
10 - Tommie & Elani Hurter - Vrydag kamp FORD
11 - Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - miskien Vrydag kamp HARDEBAK NISSAN
12 - Scorpion + Familie - UBER-HILUX


Sal julle so gaaf wees om te laat weet of julle saamgaan?

Nie bevestig :D:
13 - Liaan + 1, HILUX
14 - Herman Engel en sy vrot dastbin :twisted: DATSUN, MISKIEN NISSAN
15 -

Dit is dan nou dit vir eers.
Tel nou net die slapies af........
ImageImage
Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by ToyX4 »

Lyk my die ons gaan twaalf voertuie wees, Liaan gaan nie saam nie, en Engel het die naweek so groot geskrik vir die Toyota's, hy gaan ook blykbaar nie saam met Toyota's RDW ry nie.

Nou is dit net om deur die week te kom. :crazy:

ONTHOU:
- 20 liter water per voertuig, om te drink en was en tandeborsel :D:
- 1 of 2 sakkies hout per voertuig
- recovery gear vir die Isuzu en Nissans en Pajero's en Fords :twisted:
- Vol tank petrol/diesel
- genoeg proviand :D:


Bevestig en betaal:
1 - ToyX4 + 1 - Vrydag kamp HILUX
2 - Jaco & Natasha - kamp Vrydag HILUX
3 - Ou Bloues, miskien Vrydag kamp HILUX
4 - CasKru + 1, - onseker oor Vrydag HYUNDAI ATOZ
5 - Legend35+1+½ .Of miskien alleen. - HILUX
6 - Scott West +1 maybe 2 - HILUX
7 - Louis en Familie - HILUX
8 - Die Benhur Clan - Vrydag kamp PAJERO
9 - Civilux + 1 (Suzie's ) - Vrydag kamp ISUZU
10 - Ou Bloues se Tjom, Paul Harris - miskien Vrydag kamp HARDEBAK NISSAN
11 - Scorpion + Familie - UBER-HILUX
Last edited by ToyX4 on Mon Mar 23, 2009 11:32 pm, edited 1 time in total.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

Nou kan ek mos nie meer wag nie
To God be the glory
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by SuidWes »

Sien self uit na hierdie een :thumbup:

Gaan ook probeer om Vrydag vroeg te loop, sien julle daar 8 )
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by ToyX4 »

Kom jy nou saam Herman, of is jy nou bang vir Hiluxe
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

Wie het almal 29 MHz radios?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

Bennie... wil jy weet wie "almal" of wie van die wat RDW toe gaan? Want as jy wil weet wie "almal" moet ons dalk 'n artikel op news24 sit of so want ek dink nie "almal" lees die forum nie :twisted: :twisted: :twisted:

Ek het een :)
To God be the glory
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by SuidWes »

Wie het almal 29 MHz radios?
Ek het ook een :)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Gertc »

:D :thumbup: :thumbup: 29 MHz radios :thumbup: :thumbup: :D

CasKru
SuidWes
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

Die is die ouens wat ek weet radios het:

1) CasKru
2) Suidwes
3)
4) ToyX4
5) BenHur
To God be the glory
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Gertc »

Nee ek het nie ene nie dog net ek maak dit makliker vir julle om track tehou van wie radio`s het wat wat op julle trip gaan. ek sal die :sick: ene wees wat met n pregnant ferrie by die huis moet sit.
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Uys »

Nee, julle het vir Herman bang gemaak die naweek, hy het my gisteraand so gese :twisted: :twisted: !
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

Gertc wrote: ene wees wat met n pregnant ferrie by die huis moet sit.
En daai is die rede hoekom ek nie die jaar meer die Swazi Reg Raid kan doen nie
To God be the glory
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Scorpion »

Ek moet sê ek raak ook nou opgewonde. Het besluit dis beter om al Vrydag deur te ry, so as dit moontlik is sal ons ookm Vrydag kamp. Hoe ver is die naaste petrolstasie van RDW af?
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

Johann if memory serves me correct moet jy maar vol maak by die Petro Port.
To God be the glory
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Engel »

Uys wrote:Nee, julle het vir Herman bang gemaak die naweek, hy het my gisteraand so gese :twisted: :twisted: !

sal die blerrie dag wees!!!!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

Engel wrote:
Uys wrote:Nee, julle het vir Herman bang gemaak die naweek, hy het my gisteraand so gese :twisted: :twisted: !

sal die blerrie dag wees!!!!
Ag Oom Herman..... kom saam toe... ek weet jy gebruik die verskoning van moet werk :twisted: :twisted: :twisted: Dit sal gaaf wees as jy kan saam kom
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

Herman is te bang ons moet daai Safari sleep as hy breek. Lyk my hy is regtig chicken. Kom nou Herman moenie so bang broek wees nie, en wat van jou Uys hoekom kom jy nie?

Cassie

Moet nou nie soos 'n vroumens redeneer nie die fred gaan oor RDW so obvious is dit wie wat RDW toe gaan het radios. Ly jy ook nou al aan jou vrou se hormone of wat?
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by ToyX4 »

Herman het my netnou gebel. Hy het my probeer omkoop dat hy my Hilux kan recover en so rukkie rondsleep. Dis al wanneer hy saam sal gaan. Sodat sy en sy datsun se ego net weer herstel na die afgelope naweek. :twisted:

En as hy nie moet werk nie sal hy saamgaan, maar hy sal eers Vrydag weet.
ImageImage
Image
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by legend35 »

Kom nou Herman ,dis net arm mense wat naweke werk.Ek skild jou nog n gins vir daai recovery. :D
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

Johan,

Eddie wil weet of jy vir Chanté(sp) saam bring.

en Cassie,

Corné sê jy moet Daneka(sp) ook saambring hy sal sy ma vra om haar doeke te ruil :twisted: :twisted:
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Uys »

BenHur wrote:en wat van jou Uys hoekom kom jy nie?

Ek ry volgende Vrydag Botswana toe, moet pak!
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by JohanM »

BenHur wrote:Johan,

Eddie wil weet of jy vir Chanté(sp) saam bring.
Bennie, se vir Eddie dat ek en Chantel nie meer saam gaan nie, maar ek sal julle kom groet, of is dit nou vaarwel roep daar by die Petropoort so om 13h00 se kant. :think: :?
Johan Marais
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by legend35 »

Die gesin het besluit hulle gaan saam.Chanté sal daarvan hou om weer vir Eddie te sien.Sy is maar baie aleen by die huis.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by ToyX4 »

Net so stukkie useless info.

Ek het n versoek van RDW bestuur gekry, dat ons nie nog voertuie op nr 99 by ons groep insluit nie.
Daar gaan so 5 of 6 ander voertuie ook wees, so ons gaan amper 20 voertuie wees, wat gaan maak laat dit maar stadig sal gaan op die trail.
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

Riaan

EK hoop jy het gevra dat hulle ons opsplit van die ander ouens, anders raak dit baie crowded.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by ToyX4 »

Bennie, ek is onder die indruk dat ons almal saam met die gids ry.
Maar ek sal hom more bel en vra wat gaan vir wat.
ImageImage
Image
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Ou Bloues »

Wil jy nie sommer vra hoe laat draai ons sondag nie, wil weet of ek nog kos moet vat vir Sondag Middag ete ook
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

Ou Bloues wrote:Wil jy nie sommer vra hoe laat draai ons sondag nie, wil weet of ek nog kos moet vat vir Sondag Middag ete ook
Aldo

Vat maar net snacks saam vir Sondag ons stop nie regtig vir lank voor jy onder by die beginpunt terug is nie en dan wil mens gewoonlik maar huiswaarts keer en nie tyd spandeer om nog kos te maak nie. Ons sal sommer sorg dat daar genoeg leftovers is van Saterdag aand om so aan te peusel Sondag deur die dag
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Scooter »

Bennie is right, because "one time, at Rust de Winter" we were down the mountain by lunch time and every one just wanted to get home I think. We stood around for a little chatting and enjoying a cold frostie but then headed off back to the places we call home. :twisted:
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by SuidWes »

Bennie, ek is onder die indruk dat ons almal saam met die gids ry.
Maar ek sal hom more bel en vra wat gaan vir wat.
Yis Riaan, enige nuus? Ek stem saam met Bennie, 20 voertuie is rof :think: :eh:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by LouisZ »

Waar om die anner voertuie vandaan? Gewoonlik is mens so tussen 1 en 2uur die middag in die kamp. Gewoonlik is daar iemand van die ATV wat lei. Ek hoop hulle het 2 ouens. Anders gaan dit lank vat.
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Ou Bloues »

As daar net een gids is stuur ons die ander manne sommer vooruit en help ons self deur alles, lekker uitdaging, as wat iemand wat ken vir jou alles sê
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by ToyX4 »

Sorry, ek nie tyd gekry om te bel vandag nie. Sal as ek pad vat more oggend gou bel en reel.

Sien julle more :!:
ImageImage
Image
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by SuidWes »

Sorry, ek nie tyd gekry om te bel vandag nie. Sal as ek pad vat more oggend gou bel en reel
Geen probleem 8 ) Kry van die manne mekaar nog 13:00 by petroport. Vertel tog vir 'n eks kapenaar waar dit is :crazy:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

Cassie en Riaan stop sommer hier by my dan ry ons van hier af. Jy is ook welkom om hier om te kom. Ek PM jou my details
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Scooter »

Have a lekker weekend guys :!: :!: Wish I could join you for this one. :(

Safe wheeling :wave: :wave:
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

I bought myself an additional 2 x 4Gb memory cards for my camera. That makes a total of 12Gb and I'm planning to fill them :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
To God be the glory
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Scooter »

Cassie, best you get in the front then so you can get the rest of the guys, or you planning on making SWAMBO walk :twisted: :twisted: to catch you :?:

Unless of course you have a fancy camera :oops: with stability control, then you can take moving shots while attempting to drive over the obsticles. :D:
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Mr_B »

ToyX4 wrote:Daar gaan so 5 of 6 ander voertuie ook wees
Yes I read the other day that Land Rover are having their 'Nasionale Saamtrek' at RDW this weekend! :twisted:

Hope you teach them a thing or two... BTW there was a LandCruiser club vs LandRover club challenge in Cape Town 2 weeks ago over 2 days... can you believe it, the LandRover club kicked the LC club's #$$... apparently the courses were setup by a LandRover owner specifically to advantage to short wheel base vehicles!
User avatar
Ou Bloues
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 135
Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
Real Name: Aldo

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Ou Bloues »

Mis ek die blog oor die naweek, of het niemand niks te sê nie, waar is al die fotos
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by Scorpion »

More, Aldo! :wave: :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by BenHur »

Scorpion wrote:More, Aldo! :wave: :twisted:
Koffie of sop? :lol: :lol: :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rust de Winter 28/29 March - Finale reelings.

Post by CasKru »

Ou Bloues wrote:Mis ek die blog oor die naweek, of het niemand niks te sê nie, waar is al die fotos
Smaak my jy het 'n April fool op jouself getrek :twisted: :twisted:
To God be the glory
Post Reply

Return to “Gauteng”