Aandag alle jagters
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Aandag alle jagters
Ek wonder wie weet!!!!!!!!!!!!
(1)Vroulike bok,wanneer is dit n koei en wanneer is dit n ooi
(2)Manlike bok,wanneer is dit n bul en wanneer is dit n ram.
(1)Vroulike bok,wanneer is dit n koei en wanneer is dit n ooi
(2)Manlike bok,wanneer is dit n bul en wanneer is dit n ram.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Aandag alle jagters
My vroulike bok...
as sy vir my 'n koue bier aangee terwyl ons die rugby kyk dan is sy 'n ooitjie...
as sy my uitskel oor ek nie die gras gesny het nie is sy 'n koei...
as sy vir my 'n koue bier aangee terwyl ons die rugby kyk dan is sy 'n ooitjie...
as sy my uitskel oor ek nie die gras gesny het nie is sy 'n koei...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Aandag alle jagters
Njala mannetjie = bul
Njala wyfie = ooi
Enige iets groter as njala = bul en koei
Enige iets kleiner as njala = ram en ooi
Njala wyfie = ooi
Enige iets groter as njala = bul en koei
Enige iets kleiner as njala = ram en ooi
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Aandag alle jagters
N ooi het net twee spene en n koei vier,die man van ooi is ram en van die koei is n bul.
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Aandag alle jagters
Dankie Wim,weet jy min mense weet dit.Wat se die res?
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Aandag alle jagters
Maar Chris is ook reg wat die njala betref.Dit is die enigste uitsondering
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Aandag alle jagters
Mmmm, nie geweet koedoes en gemsbokke het 4 spene nie, ook nie rooibokke en steenbokke nie, en die suni en die dik-dik So hulle is almal bulle en koeie
http://books.google.co.za/books?id=hjt8 ... _r&cad=0_0
http://books.google.co.za/books?id=hjt8 ... _r&cad=0_0
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Aandag alle jagters
Wim is of course technically (or rather zoologically) correct, and as you say, probably few people know that, but in general hunting circles the terminology is more in line with Chris' post. It's less confusing and overlooks some of the exceptions between cows / bulls & ewes / rams.
My opinion and experience.
My opinion and experience.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Aandag alle jagters
Volgens CHASA is daar nie regtig n defenisie nie, n kameel het net 2 spene, en dis n koei. Dis meer korrek om onderskeid in groote te tref, as die hoeveelheid spene. Dit bly maar n "rule of thum". M2cw
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Aandag alle jagters
Nou waar is die mense wat nie raai soos ek nie, maar regtig weet!!!! Dit lyk vir my daar is heelwat uiteenlopende sienings oor hierdie onderwerp.Soos die ou manne vir my geleer het kyk jy na die hoveelheid spene,wat dan sal bepaal of dit koei of ooi is.Lyk vir my die manne ken NET van hilux goete.Wat se SPOOK en die ander manne van Nam?
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Aandag alle jagters
Ek stem nie saam dat dit iets met die hoeveelheid spene te doen het nie, dik-dik, steenbok, duiker het 4 volgens die link wat ek hierbo geplaas het, dus moet hulle dan bulle en koeie wees? Blou- en swart wildebeeste het 2 spene, dan gaan hulle ramme en ooie wees?
Daar word in die boek genoem dat die skeidslyn njalas is, omdat die njala bulle soveel groter as die njala ooie is. Verder moet mens seker kyk na die grootte van die "mannetjies", 'n blesbok ooi is groter as die njala ooi, maar die ram is kleiner as die njala bul, dus is dit 'n ram en ooi. Nie heeltemal vaste reel nie, maar bul/ram koei/ooi word bepaal oor die algemeen bepaal deur die grootte, nie deur die aantal spene nie. Dalk beter as ons hulle mannetjies en wyfies noem

- LouisK
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
- Real Name: Louis Kriel
- Location: Durbanville
Re: Aandag alle jagters
Groter diere is bulle en koeie en kleiner dier is ramme en ooie met 'n paar uitsonderings.
In elk geval ek vanjaar weer probeer om 'n paar gemsbok ramme te skiet!
In elk geval ek vanjaar weer probeer om 'n paar gemsbok ramme te skiet!
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Aandag alle jagters
Baie verwarend!!!!!!Ek dink ons kan dit baie eenvoudig maak. Hoe klink koedoe hings en koedoe merrie?
Of wat van springbok reun en springbok teef? huh..........?
Of wat van springbok reun en springbok teef? huh..........?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Aandag alle jagters
John Smit is 'n springbokteef...hentey wrote:Baie verwarend!!!!!!Ek dink ons kan dit baie eenvoudig maak. Hoe klink koedoe hings en koedoe merrie?
Of wat van springbok reun en springbok teef? huh..........?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 184
- Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
- Town: ......
- Vehicle: .....
- Real Name: ......
Re: Aandag alle jagters
:D So ek kan nie meer vir SWAMBO 'n 'koei' noem nie! :D .. En dan is ek ook nie 'n 'bul' nie!!wim wrote:N ooi het net twee spene en n koei vier,die man van ooi is ram en van die koei is n bul.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Aandag alle jagters
Sover stem ek saam met Chris, hy het ook mooi verduidelik hoe dit werk en dit is 100% reg. Die manne van die jagplase gaan jou huistoe stuur as jy vir hom vra wat kos n springbok of duiker bul of koei en die hele bosveld gaan weet wat jou Hilux se nommer is en lekker lag waar hulle jou raakloop
Jy kan met n geruste hart luister wat Chris gese het want hy is reg
Jy kan met n geruste hart luister wat Chris gese het want hy is reg
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan