Is daar enige belangstellendes vir die naweek van 3 tot 5 April om saam te gaan na Moegatle, ons kort nog 5 speel maats om die roete mee te maak.
PM my as daar belangstelling is, vroeë bespreking sal plek waarborg.
Moegatle 3 tot 5 April
- Ou Bloues
- Low Range 4WD
- Posts: 135
- Joined: Sun Nov 09, 2008 6:39 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2005 Hilux V6 Auto
- Real Name: Aldo
Re: Moegatle 3 tot 5 April
Ons gaan net die naweek voor dit Rust de winter toe, as jy nie genoeg mense kry nie, kyk dalk net vir die naweek in die middel van die maand, dan kan ons dalk deurkom vir die dag, dit is naby genoeg.
Daar was paar manne wat die trip wil gaan doen
Daar was paar manne wat die trip wil gaan doen
If you don't believe in yourself, how can someone ells ?
- Bfreesani
- Low Range 4WD
- Posts: 176
- Joined: Thu Jan 10, 2008 7:31 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Nissan Sani 2.7TD
- Real Name: David
Re: Moegatle 3 tot 5 April
Ja en ek ook, maar my kalender is nou vol van die werk met die nuwe besigheid
Later....
David
Hillbilly
David
Hillbilly
- Bigpiet
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Thu Nov 20, 2008 9:01 am
- Town: Vereeniging
- Vehicle: 1997 Hilux Single Cab
- Real Name: Pieter van der Merwe
Re: Moegatle 3 tot 5 April
Jammer "Ou Bloues", maar ons beplan die naweek al sedert Januarie ek kan ongelukkig dit nie uitstel nie, as ons daardie naweek mis sal Moegatle dalk weer moet oorstaan tot volgende jaar want ons moes reeds laasjaar sin uitstel na die jaar.