Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ROOIWYN »

Nou goed,
Ek weet dis die naweek voor die RDW sessie, maar ek kry nie baie kans om in Gauteng te gaan speel nie, in werklikheid was ek nog nie by een van julle speelplekke / roetes nie! Is daar dalk enige manne wat sal belangstel om die dag 'n goeie roete aan te beveel en mee te maak? Ek wil graag die mense ontmoet en natuurlik so min as moontlik van my skoonma sien vir die naweek!
Enige voorstelle en/aanbevelings?
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
groupie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Thu Oct 23, 2008 1:45 pm
Town: Maputo
Vehicle: Toyota Hilux '97 2.4 d/cab
Real Name: Wynand
Location: Maputo, Mozambique

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by groupie »

Hi Marius,

Ek ken nie regtig veel roetes in Gauteng nie behalwe vir die roete by Groenkloof Natuur Reservaat in Pretoria en De Wildt naby Brits.

Ek het Sondag Groenkloof gaan ry vir die eerste keer, was nogal lekker.

Ek het ook al 'n paar keer by De Wildt gaan ry, wat dit daar so lekker maak is die groot lapa met braaiplek en 'n swembad. Jy kan die roete gaan ry en daarna nog lekker saam vriende en famielie kuier. Die roete vat so 2 - 3 ure en dis in 'n wildsplaas so daars darem wilde diere om ook na te kyk en die kinders gelukkig te hou.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by JohanM »

Hallo Marius,

Ek behoort daai naweek in Pretoria te wees dan sal ek graag saam ry. Van die speel plekke hier in Gauteng is daar `n hele paar. :thumbup: :thumbup:

Ek weet dat daar goeie opmekrings gemaak is ten opsigte van Hennops en De wildt. Ons het ook twee lekker speel plekke, Mahem en Chloorkop. Ek weet Cassie hou meer van Chloorkop as Mahem. Ek self was nog nooit daar nie. :silent: Dalk moet ons reel vir `n chloorkop dag daai saterdag???
Johan Marais
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by CasKru »

Yes Marius. Soos Johan sê, hier is 'n paar speel plekker en roetes in Gauteng. Dit hang alles af van wat jy in gedagte het en hoe ver jy gaan wil ry. Dit hang ook natuurlik af waar in die Gauteng jy jouself gaan bevind.

Hier van Benoni af het ek (as ek nou so vinnig dink) about 3 speel plekke en about 6 trails in 'n 2 uur radius. Die naaste aan my is Chloorkop. Dit is 'n tipe van 'n quarry met lekker baie speel plek en obstacle ratings van 0 tot en met 5 as jy wil.
To God be the glory
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ROOIWYN »

:thumbup: OK!, OK!
Johan & Cassie, ek dink Chloorkop lyk na die beste opsie tans. Die skoonouers bly in Germiston, so ek sal beslis so in 'n uur radius wil kyk wat is daar. Ek het nie spesifieke voorkeure nie, maar moet erken moddergate en dik sand is nie groot liefdes van my nie, gee my eerder klim en klouter of rotse, dis minder erg op die werkende dele waar jy nie altyd bykom nie.
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by legend35 »

Ek sien die comunity forum ouens gaan more,wie gaan nog Chloorkop toe?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ToyX4 »

Ouens, Herman hou weer sy datsun cup by chloorkop die 21ste.
So hou dit in gedagte..
ImageImage
Image
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ROOIWYN »

Riaan,
wat behels die "blikbeker" sessie by Chloorkop waarvan jy nou praat? Gaan dit ons speelplanne beïnvloed?

Dink julle ons moet 'n thread met 'n amptelike uitnodiging begin, om te sien wie wil saam kom?

Die datum kom nou alweer vinnig nader. Wil graag weet wie en wat om te verwag.

Marius.
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ToyX4 »

Marius, dis n vriendelike "kompetisie", as ek dit nou so kan stel.

Ek het op die community forum gesien hulle gaan 10 obsticles doen..

Cassie moet maar gaan loer op daai forum waar hulle gaan ry.
Ek weet nie of dit julle regtig sal beinvloed nie.

Chloorkop is groot en daar is genoeg plek.

Ek dink jy kan maar sommer op die thread aangaan as jy wil.

Lyk my ek gaan nie daai naweek saamspeel nie
ImageImage
Image
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ROOIWYN »

Johan, Cassie & Wynand,
wat dink julle van die idee om dalk te deel in die :twisted: "Asblik-beker" :shh: op Chloorkop en kan ouens met amper standaard voertuie sonder om skade op te tel dit geniet? Sal graag wil hoor van iemand wat alreeds deelgeneem het, dalk kan Riaan se lus om die ander fabrikate met sy Efi Lux aan te vat ook aangeblaas word!
Laat hoor maar van julle.
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ToyX4 »

Marius, ek praat onder korreksie, maar ek dink Herman het gese net 10 voertuie, an al 10 plekke is al vol.
Hulle reken daglig is te min vir meer voertuie.

Maar gaan kyk op community forum onder Gauteng -datsun cup march 2009, om seker te maak
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by CasKru »

ROOIWYN wrote:Johan, Cassie & Wynand,
wat dink julle van die idee om dalk te deel in die :twisted: "Asblik-beker" :shh: op Chloorkop en kan ouens met amper standaard voertuie sonder om skade op te tel dit geniet? Sal graag wil hoor van iemand wat alreeds deelgeneem het, dalk kan Riaan se lus om die ander fabrikate met sy Efi Lux aan te vat ook aangeblaas word!
Laat hoor maar van julle.
Johan, Ons kan altyd op ons se eis ook gaan. En hoef nie noodwendig deel van hulle aksie te wees nie. Ek ken die plek redelik goed. Ons mag dalk paaie kruis met hulle maar dit sal nie 'n probleem wees nie.... dan wys ons hulle maar net hoe en wat om te doen
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by JohanM »

CasKru wrote:

Dit klink soos `n goeie plan!!!! dinge kan heel interesant raak as ons hulle wys hoe maklik dit is............. :twisted: :twisted:
Johan Marais
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ROOIWYN »

Cassie, Johan,
lyk my ek kan toe tog in die "Datsun Cup" 'n plekkie kry, Herman het laat weet dat dit reg is so en ek sien daar is nog so 2 plekke oop op die lys, dalk moet julle ook in klim, daar is reeds Hiluxe in oorvloed :thumbup: !

Kom skop saam!
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by legend35 »

Ek het saam met Herman hulle n paar van daai opsticles gery en van hulle gaan jou voertuig seermaak.Asjulle op jul uis gaan ry dan sal ek ook join.Wil nie graag die bakkie breuk voor RDW nie. :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by CasKru »

Ek het nou wel my naam by die Datsun cup op gesit maar dink ek moet heroorweeg. Ek moet nog sometime my bakkie se agter wheel bearings en die center bearing vervang en daar is nog net twee naweke oor voor RDW en die naweek is my broer se laaitie se birthday..... so ek wonder of ek gaan tyd kry om te speel voor RDW
To God be the glory
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by Engel »

jislaaik julle kan nonsens gesels!!!! Ek maak dit juis maklik dat die toyotas dit kan maak!!!!

ag kom nou kassie, my bakkie is oknie reg nie, ook wheelbearings en nuwe clutch nodig!

Daar is nie karbrekers nie, wel escape routes
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by CasKru »

Engel wrote:jislaaik julle kan nonsens gesels!!!! Ek maak dit juis maklik dat die toyotas dit kan maak!!!!

ag kom nou kassie, my bakkie is oknie reg nie, ook wheelbearings en nuwe clutch nodig!

Daar is nie karbrekers nie, wel escape routes
Ek gaat nie 'n ko-pilot hê nie.... so gaat jy die ding met die spaarwiel doen of gaat ons net ry?! :twisted:
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by JohanM »

CasKru wrote:Ek gaat nie 'n ko-pilot hê nie.... so gaat jy die ding met die spaarwiel doen of gaat ons net ry?! :twisted:
Cassie, moet ek vir jou Co pilot speel???? Sal ook foto's neem........... :twisted: :twisted:
Johan Marais
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by Engel »

nope gaan net ry!

Ek wil darem so bietjie kompetisie he :thumbup: nie dat jy is nie, maar miskien is rooiwyn minder gewyn as jy! Kassie, daar is so 4 wat ons nog nooit gery het nie. Die moeilike goed is kroozerbroozer hill vir 100 of alternatief die ander wal links vir 60 punte! Ons kan nie die goed ry wat ons altyd ry nie want die manne gaan dan niks maak nie. Ek sal deur die week die bome bietjie sny!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by CasKru »

Nee maar daai is gaaf. Ek dink ek weet na watse obstacle jy verwys as jy sê die cruiser bruiser :) Ek het hom nog nooit getry nie maar weet Corne is daai een keer daar op.

Hoe laat gaan julle begin?
Cassie, moet ek vir jou Co pilot speel???? Sal ook foto's neem...........
Johan, bly jy nog in Centurion? Stel dit so ek het nie co-pilot nodig nie (is gewoond om reg te kom sonder een) maar jy is meer as welkom om saam te ry. Onthou net jou Jockstrap want as die going tuff raak is Caskar daar en gaar jy skud :)
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by JohanM »

CasKru wrote:Johan, bly jy nog in Centurion? Stel dit so ek het nie co-pilot nodig nie (is gewoond om reg te kom sonder een) maar jy is meer as welkom om saam te ry. Onthou net jou Jockstrap want as die going tuff raak is Caskar daar en gaar jy skud :)
Cassie ek bly in Pretoria, net so entjie van Centurion.......... :lol: :lol: Jy weet mos ek sal graag saam ry en co pilot speel.......Ek is ook nie bang as dinge rof raak nie, sal die strap saam bring....Weet net nie of ek hom sal aansit nie. :shock: :roll: :twisted: :twisted:
Johan Marais
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ROOIWYN »

Herman,
dankie dat jy Cassie so bietjie gewerk het, dit het amper gelyk of hy gaan uitdraai. Ek moet sê dat na Johan se opmerking het ek bietjie gewonder oor die obstacles, ek moet nog terug Pietersburg toe en wil nie die lux sommer net beskadig nie (dis ook die enigste ryding op die oomblik). Glo darem Rooiwyn kan as mens gesonde verstand gebruik nie sommer skade opdoen nie, dan moet ek ook sê die enigste wyn vir my is ROOIWYN my lux :roll: ! Dis nogal senu tergend om nie enige iets van die area te weet waar ons gaan ry nie, julle ouens het nou 'n lekker voordeel!
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by JohanM »

Marius, sover ek van Cassie verstaan is Chloorkop `n lekker obstacle course met verkillende challenges.

Ek glo nie jy sal jou Hilux sommer daar breek nie, tensy jy dalk nie gesonde verstand aan die dag le nie. Klink my jy het in elkgeval baie van daai!!!! :thumbup: :thumbup:
Ek sal Cassie se Co driver wees en ja die strap is verwys na die jockstrap, ek het nie so ding nie. Ek glo ook darem nie ons sal mekaar hoef te recover nie. :think:

So dan sien ons jou daar by Chloorkop en dan gaan speel almal lekker saam. :wave: :thumbup: :thumbup:
Johan Marais
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by ROOIWYN »

Ja, ons noem maar daai draaie op die maag "gesonde verstand" :crazy: !
Kan nie wag vir daai naweek nie, ek bring maar die nuwe skoonpa as co-pilot :twisted: !
Ooooeeeee dit gaan lekker wees! :lol: :D :clap: :thumbup:
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by CasKru »

As ek na daai foto's op jou signature kyk gaat jy jouself geniet!!!

Kyk daar is verseker plekke waar jy jou bakkie sal kan seer maak as jy wil. Ek het al gebreukte windscreens en so daar sien lê. Maar ek dink dit is probably newbies gewees wat nie heeltemal verstaan het hoe nie. Soos ek van Herman verstaan sal daar by die erge goed (ek en hy se koppies haak partykeer so bietjie uit dan hits ons mekaar aan) minder moeilikke obstacles wees.

Ek dink jy gaan jou gate uit geniet!
To God be the glory
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by Engel »

ons koppies uithaak???? nooit!!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Speelplek / Roete in Gauteng - Saterdag 21/03/2009

Post by CasKru »

Engel wrote:ons koppies uithaak???? nooit!!
Oja.... ons koppies was nog nooit in gehaak nie :)
To God be the glory
Post Reply

Return to “Places to go”