Bekendstelling
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Bekendstelling
My naam is Ezeré. Ek wil julle net meer van my vertel. Getroud en het een kind. Ek bly in Piet Retief Mpumalanga. Ek werk vir myself -Die Drukkersbedryf- en het 'n Hobbyshop saam met 'n vennoot. My tweede vrou (of soos is my vrou sê my eerste vrou) is my 1993 Hilux 2.4D 4X4 Enkelkajuit. My daaglikse ryding is 'n 1996 Ssangyong Musso 602EL 4x4.
Ek het haar in Februarie hierdie jaar aangeskaf. Dis waar al die lekker begin het.
Modifikasies : Nuwe 31-10.5-15 Falken Muds
Kompleet nuwe Old Man Emu suspensie
Extended Shackles
Snorkel
Difflocks (Voor en agter - Beste belegging ooit)
Side Steps
Rollbar
En nog 'n 101 klein goedjies.
Ek geniet haar gate uit. Sy is 'n yster , bietjie stadig op die lang pad, daarom is sy Slak gedoop
in die 4x4 klub waaraan ek behoort. Sy speel uitmuntend in on hindernisbaan. Ek het op verskeie
uitstappies al gegaan en elke oomblik daarvan geniet. Die twee uitstappies/plekke wat na aan my hart lê is Drie Provinsies 4x4 Roete en die Swaziland Regularity Raid wat einde April in Swaziland gehou is. Dis 'n moet vir enige 4x4 "fan".

Last edited by Umvubu on Tue Nov 13, 2007 3:16 pm, edited 2 times in total.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bekendstelling
Welkom hier en ek is seker jy gaan jouself baie geniet. Waar is die foto's van die Toy
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Bekendstelling
Hi Umvubu,
Hartlik welkom hier, maar ons wil fotos sien!
Watter soort difflocks het jy, voor & agter?
-F_D
Hartlik welkom hier, maar ons wil fotos sien!
Watter soort difflocks het jy, voor & agter?
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: Bekendstelling
Baie Welkom Umvubu
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Bekendstelling
Hier is 'n vinnige foto van my wa wat ek vanmiddag gou geneem het.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: Bekendstelling
baie mooi foto,post dit weer kan nie lekker uitmaak wat dit is nie
n vark bly maar n vark
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Bekendstelling
Hier is 'n vinnige foto van my wa wat ek vanmiddag geneem het.
Family_Dog ek het Lockrights voor en agter in.
Family_Dog ek het Lockrights voor en agter in.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- Cookie Monster
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 968
- Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
- Real Name: Justin
- Location: Eastern Cape
- Contact:
Re: Bekendstelling
Looks good