![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Do you have a picture of a braai?? :wth:richard wrote:I'm in for the braai, all the way! 8 )
Die braaiarea is die onderste een net hiluxe kan by die boonsteeen uitkomBraai area
Attachment:
Ek gaan dalk alleen in my van wees,so dan is daar plek vir julle.Sal later in die week met jou bevestigHallo
As ek mag vra, is daar dalk 'n plekkie vir my en my meisie, saam met een van julle, sal natuurlik 'n geldjie bydra vir die eksta gewig.
Wil graag saam maar ja, a.g.v. die 4x4 te kort kan ek nie die hele roete ry nie.
Indien nie, sal ek maar nogsteeds gaan, net om te sien hoe die roete lyk.
Of is daar genoeg "escape routes", as daar is vat ek sommer my eie Bakkie en ry self.
laat weet maar
Ian jy kan maar saam met Thys ryIan ek sal graag wou uithelp, maar ek kan net 1 van julle inlaai, en ek glo nie julle sal een-een wil ry nie..
Come lets first have a look at how many people are attending:George wrote:Thys are you guys putting a limit on the amount of bakkies![]()
Die kostes soos laas deur Niel gepost is R120 per voertuig (I speak under correction).LouisK wrote:Is daar iewers 'n opsomming van oa. kostes, tyd, bymekaarkomplek. Julle moet asseblief besluit of ons braai, dan moet die res inval of vooraf laat weet wat hulle gaan doen.
Kaspaas wrote:Die kostes soos laas deur Niel gepost is R120 per voertuig
Jy jou duim met 'n hammer raakgekap of wat?Niel wrote:
Added and glad you could joinshaunmeizter wrote:As dit nie te laat is nie, kan ek maar my naam op sit en rooi laat kleur. Jammer was bietjie besig en nie by my e-mails uit gekom vir 3 weke nie.
Thanks
Shaun
If for some reason you can not make it please inform either Thys or myself. I will pm the list of attendees my contact details around Thursday.Kaspaas wrote:The facilities are available for everybody to have a braai afterwards, but it is not compulsory, although it would be nice if we can get as many people there as possible. The braai area is right next to the dam, so if it gets too hot we can go take a swim. Please ensure that you bring your own grid and wood .....for the braai.
Meeting places:
People from CT: We meet at Wineland 1 Stop at 07H00 and drive thru to Paarl to arrive at the gate of Takbok 4X4 at 08H00.
Other attendees: Meet at gate of Takbok 4X4 at 08H00 (Map is posted earlier on this thread).
We would like to get the show on the road as early as possible, so that we have maximum relaxation time after the dust is settled.
Jis, Georgegeorge wrote: Ek gaan dalk alleen in my van wees,so dan is daar plek vir julle.Sal later in die week met jou bevestig
Die roete is droog... Niel het vanoggend gebel... so tensy dit tussen vanaand en Saterdag reen gaan daar nie water wees nie... behalwe as jy deur die dam ry...Bosvark wrote:Ek sal dit nie maak vir Saturdag nie,nie lus vir starter en altenator oordoen voor die 19de Desember as ek op vakansie gaan nie,daai water is n bogger
Of as jy jouself natmaak daar by die groot afdraende af........Die roete is droog... Niel het vanoggend gebel... so tensy dit tussen vanaand en Saterdag reen gaan daar nie water wees nie... behalwe as jy deur die dam ry...
Rat ek het toe op 'n paar plekke amper op die dushbord gesit met afdraandesQuote:
ons sal maar moet luister vir die ouens met die ondervinding
Rat, ja ek gaan volginde naweek saam met 'n Ere Natuurbewaarder hier by ons 'n kort roete (ongelukkig nie oop vir die publiek) ry en dan sal ek soek na 'n plek waar ek die afdrandes in lae 1 en 2 kan oeffen
Sjoe, ja, ek sal liewers dat die ouens vir my wag as wat ek hul verby hulle rol oppad huis toe.Piesang wrote:
Rat ek het toe op 'n paar plekke amper op die dushbord gesit met afdraandes, weet nou nie of dit so styl is soos op die roete nie, en het die lux toe beproef deur terug terat en voete onder die 'seet' in te hou.
Met 2laag het ek gevoel hy wil wil tevinnig gaan en met 1laag het die lux daar af gekruip asof hy die wêrld se tyd op hande het 8 ) 8 ) dat dit gevoel het die ander ouens gaan vir my werg ry.
Daar was veral een deel![]()
wat ek al 'n paarkeer af is en opmy tande gebuit het en nou was dit kinderspeelietjies.
![]()
![]()
Dankie aan die manne wat ons groentjies so getrou reg help dit werk![]()
![]()
Niel wrote:Ek was ook maar versigtig toe ons daar afgegaan het maar dis nie so erg soos wat dit klink nie. Stefan (werk daar en ken die roete) gaan saam om bietjie raad te gee maar al wat ek kan se is vat dit stadig en kalm :D
Niel wrote:Varkie, dis reg so ....maar waar is die hare dan heen![]()
Is reeds maar hoekom moet ek joustop of kom recoverBosvark wrote:SORG DAT JOU VERSEKERING OP DATUM
Niel wrote:Is reeds maar hoekom moet ek joustop of kom recoverBosvark wrote:SORG DAT JOU VERSEKERING OP DATUM
Niel wrote::wth: :wth: :wth: :roll:![]()
![]()
Jy moet onthou ek het nog nooit, nie eers een keer, saam met niemand so iets al gedoen nie. Ek dink ons los maar die 45 grade vir Bosbevark. O ja, hy gaan nie...LouisK wrote:Soos julle nou oor hieridie afdraende praat, klink dit of net een uit tien ouens dit lewendig maak daar af. Daar verongeluk daagliks mense op reguit (60 sone) teerpaaie en ek is seker die ouens met al die "trail" ondervinding sal ons mooi help.
Ek het ook al verskriklike steiltes afgery, maar dit was op plase waar ek gejag het.
Ek sal nogal graag wil sien wat is Takbok se "erg" teenoor Gawie Meyer by Kliprand se handgeboude bergpas.
Maar kom ons praat nie voor die tyd netnou sien ek my gat!
Pieter ek :roll: dink ons pieter's moet pasop dat ons eers sê ons gaan en dan kan ons dit nie maak nie netnou stuur hulle on regtig hel toedan gaan ons eers Saterdag Hel toe
Mens kan weer sien wie het die blink gedagte roete gereel,Ai reel n bietjie better sodat dit almal kan pas.
Jorsie sal ook 'n worsie braai.Gelukkig pas dit darem vir jou ou Bosvarkie... en Louis, jy kan maar die vleisbraai goeters inpak, daar sal beslis manne wees wat 'n ietsie om die vuur uitpak
Lyk vir my as ons vir varkiekie moet wag,kan ons maar ons bakkies verkoop en by die huis blyMens kan weer sien wie het die blink gedagte roete gereel,Ai reel n bietjie better sodat dit almal kan pas