4Y-EFI het begin ping

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Naand mede forum lede, ek het 'n 88 model 4y efi dubbelkajuit Hilux 4x4 wat ek hier op die forum gekoop het.
Ons was Desember Namibia toe met die Hilux en hy het hom soos 'n Toyota gedra, sonder probleme.
Een dag toe ek van die dorp af kom toe sny die enjin uit net toe ek by die huis kom, na ek die forum bietjie deur gaan
en oral op die internet krap om die fout op te spoor , kry ek 'n draadjie wat afgebreuk het (op 'n gesoldeerde las) wat krag
gee vir die Dictator.
Nadat ek die draad herstel het start die Hilux baie mooi en hy klink reg vir my, ek gaan ry 'n draai met hom en kom agter
dat sodra ek voet neersit dan ping hy verskriklik en hy het dit nooit gedoen voor die draadjie afgebreuk het nie.

Ek is raadop ek weet nie meer waar om fout te soek nie, ek het koue plugs in en vars petrol (95).
Is dit moontlik dat die Dictator van sy settings kon verloor het? Ek het die vacuum pyp wat na die Dictator toe loop
ook vervang met 'n nuwe een.

Het enige iemand al so probleem gehaad?

Groete Nols
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Mud Dog »

Hallo en welkom Nols. :thumbup:
nols27 wrote: Mon Mar 16, 2020 7:59 pm Is dit moontlik dat die Dictator van sy settings kon verloor het?
Ek vermoed dis presies wat gebeur het. Hooplik het jy die "ECU map" van die vorige eienaar gekry, of kan dit nog by hom kry en dan herlaai. Of nie dan sal jy maar seker self die kar moet laat dyno tune.

Laat ons eers hoor wat die ander ouens hier daarvan te sê het. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Dankie Mud Dog , wat net vir my snaaks is ,die Hilux het 'n isolator skakelaar op die batery, want as die Hilux lank staan dan skakel
ek alle krag af sodat die batery nie afloop nie, dan verloor die Dictator inelkgeval al sy krag en hy het nog nooit sy settings verloor nie.
Kan 'n geblokte petrolfilter ook 'n engin laat ping?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Mud Dog »

Glo nie die filter is jou probleem nie, dis moontlik maar as dit so erg was sou daar "fuel starvation" wees elke keer jy 'n ruk met revs ry (soos op 'n snelweg) sonder om petrol te trap. Dat hy net onder laaiding 'ping' dui meer op "ignition timing" of "air / fuel ratio". Daai twee is albei deur die ECU gekontroleer.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Family_Dog »

Why run it with 95? Try with 93 and see if it affects anything.

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by pietpetoors »

Het jy al vir dictator gebel en gevra of hy dalk sy verstellings kon verloor.
Ping is gewoonlik maar net tyd wat verkeerd is of 'n te arm mengsel.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Hi Family dog ,daar is geen verskil tussen 95 en 93 nie , hy het begin ping met 93 toe maak ek vol 95 en hy ping nogsteeds.

Ek sal more vir Dictator bel en hoor wat hulle se.
Baie dankie vir die raad sover ek waardeur dit opreg.
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Moet die ignition timing in die Dictator verstel word of kan ek die dit stel deur die ditribitor te verstel?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Mud Dog »

Timing is deur die Diktator. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by pietpetoors »

Hang af waarvoor die Dictator gebruik word. As jy nog gewone distributor het en jou Dictator beheer slegs die petrol dan gaan jy timing met die distributor stel.

'n Vinnige toets vir timing, trek die vacuum advance se pypie af en blok hom af met 'n skroefie, gaan ry om die blok en kyk of dit beter is
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Hi Pietpetoors ek het die vir Dictator gebel van oggend , hulle het vir my gese die dictator kannie sy settings verloor nie en ek moet
die distribitor stel.
Ek het vanmiddag die bakkie gestart en 'n draai gery dat hy op tempratuur kan kom ,toe sit ek die timing light op,hy idel so teen 1000 rpm
en sy timing is so +- 25 grade voor TDS.
Ek het hom gestel tot so +- 10 grade voor TDS , hy is beter maar nog nie reg nie.
Ek het die vakuum pyp afgehaal en hom geblok maar dan wil hy gladnie idel nie.
Wat ek kan by se is dat ek die vakuum pyp vanaf die dictator vervang het met 'n ander pypie.
En die enjin het'n ander cam ook in ,een van SAC.

En hy wil nie ophou pieng nie!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Mud Dog »

You wrote:Nadat ek die draad herstel het start die Hilux baie mooi en hy klink reg vir my, ek gaan ry 'n draai met hom en kom agter
dat sodra ek voet neersit dan ping hy verskriklik en hy het dit nooit gedoen voor die draadjie afgebreuk het nie.
War sê dit vir jou? Daar het seker iets verander met die stellings van die ECU .... behalwe dat daar niks anders is wat betrokke is by daai draad, dan moet dit die ECU wees. Hy is fout of sy stellings is fout.

Met 10 grade BTDC en 93 octane brandstof behoort dit nie te pieng nie. Jy kan die timing verder af stel tot 8° of 9° BTDC net om seker te maak maar 10° BTDC is die korekte stelling.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by pietpetoors »

Het jy die vacuum advance pypie afgehaal en geblok toe jy die tyd met die timing light gestel het?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Nee ek het net timing gestel en daarna die vakuum pyp afgehaal.
Moes ek hom afgehaal het voor ek die timing gestel het?
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by pietpetoors »

Ja, as jy timing stel moet jy vakuumpyp afhaal en afblok
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by pietpetoors »

En stel hom op 8 grade
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Dankie vir die raad ,ek sal more middag weer probeer , ek leer nou lekker baie :thumbup:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by The Legend »

My 4y EFI het n elektroniese dizzy op. Daar is nie vacuum pype op die eletroniese dizzies nie En nee die dictator ecu verloor nie sy settings as die battery pap of ontkoppel is nie. My vermoede is jou probleem is by daardie draad wat gesoldeer is. Ek mag verkeerd wees maar volgens my wete las jy nie drade op n ecu boks nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Hi Legend , ja myne het ook geen vakuum pype op die distribitor nie, al vacuum pyp is die een
wat van die dictator af loop na die throtelbody toe en as ek hom afhaal dan vrek die enjin.
Die draad wat af gebreek het is die dictator se kragtoevoer ,hy tel op saam met die coil
se toevoer as ek reg onthou.
Ek het weer die distribitor gestel dat hy so +-10grade voor TDC is, hy is beter maar glad nie reg nie.
Ek het vermoed ek het daai vakuum pyp van die dictator ook seergemaak met my fout opspoorings proses
toe vervang ek hom met 'n ander pypie maar daar was geen verandering nie.
Ek weet nie meer waar om te kyk nie! Dit moet iets kleins wees wat ek net miskyk !
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Wie is 4y EFI Spesialiste in Pretoria ,Brits ,Rustenburg omgewing wat my sal kan help om na die Dictator te kan kyk?
Die Hilux was laaste by RBTS Racing by Ross .
Baie dankie vir almal se raad sover.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by The Legend »

Kontak Louis Zanoli by 4x4 Direct in Centurion. Hy het al soveel 4Y,s ge-EFI dat hyself glo ek weet nie meer hoeveel nie. Daardie man weet wat hy doen en gebruik net Dictator ecu op die 4y.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by The Legend »

Nols die 4y EFI se timing is tussen 26 - 28 grade BTDC
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Ek het laasweek 4x4 Direckt Menlyn gebel engevra vir Louis maar hulle ken hom nie.
Het iemand vir my 'n kontak nommer van Louis ? Hy het my HILUX se EFI ombouing
gedoen.
My HILUX se tyd was daar by 28 grade gewees .
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Okey lees ek soos my stert sien ek moet 4x4 Direct Centorion bel :oops:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by LouisZ »

Hi Nols

Tyd gestel op 20 grade.
Daai pyp van die Dictator gaan na die Bo kant van die Manifold toe, nie na die Throttle body toe nie.
Tyd gestel met die vaccum pyp op, moet dit die afhaal nie.
Kyk of die vacuum pyp ook op is van die Fuel pressure vacuum
Kyk in algehele donker of die dizzy cap nie 'n kraak het nie.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by pietpetoors »

Kyk in algehele donker of die dizzy cap nie 'n kraak het nie.
Hy gaan mos niks kan sien nie ?

Laat enjin luier en kyk of jy enige vonke kan sien op die cap of drade.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Hi Louis , Ja die dictator se vacuum pyp loop na die manifold toe, ek het die fuel pressure vacuum pyp ook vervang.
Ek het in die donker gekyk en sien geen fout by die dizzy nie.
Wat gebeur as die ''wave form converter'' defek is?
Kan dit moontlik wees as ek dalk 'n draad omgeruil het by die ''wave form converter''?
Swak soldeer las in die wave form converter se omgewing ?
Ek het my HP pomp omgeruil met my spaar pomp en geen verskil.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Mud Dog »

Hi Nols. Het jy reg gekom?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Nee nog nie , ek weet nie hoe om daai wave form converter te toets nie ,ek weet ook nie watse efek hy
sal he as hy defek is nie.
E sal maar op 'n punt begin en wer al die drade oopmaak en kyk of ek nie iewers vir myself 'n fout
wegesteek het nie!

Enige ander moontlikhede?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Mud Dog »

Ek en elektronika is nie juis die beste van vriende nie. Omdat daar nie fout was voor daai draad afgebreek het, vermoed ek sterk dat die fout daar iewers lê. Ek dink jou plan om weer oop te maak en check is op die regte spoor. Sterke.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by LouisZ »

Neem bietjie 'n foto van die drade by die Mag Converter.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by LouisZ »

So foto van die Vacuumpype op die manifold.

Agter se pyp is die Brake booster pyp.

Dan die agter tappet cover pyp gaan na die middel van boonste manifold

Dan die voorste tappet cover pyp na voorste boonste manifold

Dan, die blou dun pyp is die vakuum pyp wat die map doen vir die Ecu.

Dan gewoonlik die fuel regulator se dun pyp na die dun metaal pyp op die boonste manifold.
Attachments
vacuum pipng 1.jpg
fuel regulator.jpg
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Hi Louis stuur vir my jou sel nommer na nul 8 drie 2 agt 0 45 1 twee dan kan ek vir jou fotos stuur met whats up ,ek
sukkel om fotos te laai . Dankie.
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Goeie dag almal , ek het vandag 'n fuelpresure gadge net voor die fuelrail ingesit ! Ek het eers 'n 4barr gadge ingesit maar
as ek die engin aansluit dan gaan hy oor die 4barr.
Ek sit toe 'n PSI gadge in , as ek die engin aansluit dan gaan hy op tot so plus minus 65PSI (4,4Barr) en as ek start dan gaan
hy op no so 70PSI(4.8Barr).

Kan dit my fout wees? Defekte fuelpresure regulator.
Ek het ook my plugs geruil en die wat ek uit gehaal het ,het so swart roet laag op gehaad.

Ek het ook sy oorspronklike fuelpomp waarmee ek die bakkie gekoop het terug gesit.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by LouisZ »

Naand

Die Pressure hardloop gewoonlik op 3 bar. As die die engin idle of loop kan dit afgaan na so 2.7bar. Maar nie minder.

Kan wees as die regulator oppak.
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Ek sal more net seker maak my return lyn tenk toe is ook mooi oop ,
want my druk is bietjie hoog.
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

My return fuel lyn tank toe is oop, en as ek die engin start dan pomp hy petrol terug tenk toe, maar die druk in die fuel rail
bly hoog , vanoggend was hy so 80 PSI.
Met watter fuelpressure regulater moet ek die ou een vervang? Wat is die beskrywin (part nommer).
Ek het iewers op 'n forum gelees dat ek die 2.7 Hilux se fuel regulator kan gebruik,
of moet ek 'n verstelbare regulater soek?
nols27
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 23
Joined: Tue Jan 09, 2018 7:40 pm
Town: Thabazimbi
Vehicle: 2000 HILUX 2.7 4X4 SC
Real Name: Nols

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by nols27 »

Hi Almal ! Wat 'n wonderlike dag ! Ou Donkie my HILUX galop weer soos 'n reisies perd!
Ek het hom by 'n vriend met 'n laptop gehaad en na so rukkie se gestoei en 'n oproep
verder toe kom ons agter dat Ek die wave converter se drade omgeruil het ! Ek het self
vir my 'n lekker fout ingebou !
Dankie vir almal se insette en raad. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by pietpetoors »

Baie bly om te hoor hy is weer reg.
Dit was nogal lank kopkrap gewees.

Daar is darem min goed so lekker soos as mens die fout self kan opspoor en regmaak.

Knap gedaan, geniet hom.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 4Y-EFI het begin ping

Post by Mud Dog »

Good to hear! :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “The Workshop”