Revo snorkel
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
Revo snorkel
Naand manne.
Is daar al iemand wat n snorkel op hulle revo gesit het en na watse maak kan ek kyk.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Is daar al iemand wat n snorkel op hulle revo gesit het en na watse maak kan ek kyk.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Renier Wolfaardt
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Revo snorkel
Hi Renier, hold on for a little while, they are on there way.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
Re: Revo snorkel
Gister n safari snorkel opgesit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Renier Wolfaardt
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
- Parabat
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Sat Jun 04, 2016 12:04 pm
- Town: Colchester
- Vehicle: Hilux 2.5 HL2
- Real Name: Ruari
Re: Revo snorkel
Dit lyk goed, het jy dit self opgesit?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Revo snorkel
Renier MOOI canopy wat jy daar het !! Vertel asseblief bietjie van dit.
Snorkel lyk self netjie.
Snorkel lyk self netjie.
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
Re: Revo snorkel
Dankie manne.
Die canopy is n rhino cab. http://rhinoman.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; . Is beindruk met hulle kwaliteit werk.
Die Snorkel is opgesit deur LT 4x4 fitment & outdoor centre in Lydenburg.
Hulle sit maandag die rhinobar op. Kan nie meer wag nie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Die canopy is n rhino cab. http://rhinoman.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; . Is beindruk met hulle kwaliteit werk.
Die Snorkel is opgesit deur LT 4x4 fitment & outdoor centre in Lydenburg.
Hulle sit maandag die rhinobar op. Kan nie meer wag nie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Renier Wolfaardt
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
- Parabat
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Sat Jun 04, 2016 12:04 pm
- Town: Colchester
- Vehicle: Hilux 2.5 HL2
- Real Name: Ruari
Re: Revo snorkel
Mooi man
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
- Cobus Pelser
- High Range 4WD
- Posts: 40
- Joined: Sun Jan 20, 2013 7:26 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux Revo 2.8 4x4
- Real Name: Cobus
- Club VHF Licence: HC276
- Location: Alberton
- pietdevs
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 253
- Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
- Town: Mosselbay
- Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
- Real Name: Pieter
- Location: Mosselbay
- Contact:
Re: Revo snorkel
Hoeveel was die safari snorkel? Het jy self ge-installeer?
- pietdevs
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 253
- Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
- Town: Mosselbay
- Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
- Real Name: Pieter
- Location: Mosselbay
- Contact:
Re: Revo snorkel
Ek het die naweek my snorkel op gesit en was weereens verbaas oor Toyota se swak ontwerp op die inlaat van die lugfilter. Die inlaat is 90mm diam en dan sit Toyota 'n "reducer" in van 60mm diam met sg vinne voor die 60mm diam om die stof dmv sentrifugale krag uit te haal. Probleem is dat die gedeelte waar die stof uitgehaal moet word geblok is dus kan die sisteem nie werk nie. Ek het alles uitgehaal en my inlaat is nou 90mm diam tot onder die filter. Vir die manne wat belang stel, die inlaat temp onder die filter het met 3 grade verminder met die snorkel en die mod van die pype. (Temp terwyl die bakkie luier) Daar is ook definitief 'n verskil in die bakkie se performance. Ek het jare gelede my KZTE se inlaat lugvloei verbeter en almal het kommentaar gelewer oor hoe goed hy trek.
Ek is deeglik bewus daarvan die die inlaatvloei beheer moet word maar dit word gedoen na die filter.
Ek is deeglik bewus daarvan die die inlaatvloei beheer moet word maar dit word gedoen na die filter.
- Rinus
- High Range 2WD
- Posts: 23
- Joined: Fri Apr 06, 2012 5:11 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: Toyota Hilux D4D 4x4 & Ford Ranger DC 4x4 3000
- Real Name: Rinus
- Location: Spartan
Re: Revo snorkel
Hi Pietpietdevs wrote:Ek het die naweek my snorkel op gesit en was weereens verbaas oor Toyota se swak ontwerp op die inlaat van die lugfilter. Die inlaat is 90mm diam en dan sit Toyota 'n "reducer" in van 60mm diam met sg vinne voor die 60mm diam om die stof dmv sentrifugale krag uit te haal. Probleem is dat die gedeelte waar die stof uitgehaal moet word geblok is dus kan die sisteem nie werk nie. Ek het alles uitgehaal en my inlaat is nou 90mm diam tot onder die filter. Vir die manne wat belang stel, die inlaat temp onder die filter het met 3 grade verminder met die snorkel en die mod van die pype. (Temp terwyl die bakkie luier) Daar is ook definitief 'n verskil in die bakkie se performance. Ek het jare gelede my KZTE se inlaat lugvloei verbeter en almal het kommentaar gelewer oor hoe goed hy trek.
Ek is deeglik bewus daarvan die die inlaatvloei beheer moet word maar dit word gedoen na die filter.
Hoe het jy die mods gedoen. Ek gaan die naweek n snorkel op my 2.8 GD6 Hilux sit. Het ek aditioneele pype nodig as wat met die Snorkel kit gekom het.
Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Play today like everyone else will play tomorrow!
- Grail
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Thu Apr 02, 2020 10:11 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2020 Legend 50
- Real Name: Jon
Re: Revo snorkel
Sent from my iPhone using Tapatalk