Gearbox Help.
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Gearbox Help.
Ek bestudeer tans Hilux of Toyota ratkaste vir die SFA V8 conversion wat ons beplan.
Verskoon my as ek die inligting iewers op die forum mis.
Ons weet basies wat ons wil doen. Gaan `n W58 se binnekos in `n R151 in bou.
Het al in die verlede `n R22 kas na 4X4 verander.
Soos ek dit het het die Hilux met die volgende ratkaste uitgekom.
G52 en RF1A oordrakas.
W55 en W56
R150 KZTE
R151 4.2 Diesel Cruiser.
R154 Supra RATKAS.
D4D ---- ?????
4.0L 5 Spoed handratkas----------????
Ek weet die latere transfer cases is Chain driven.
Verskoon tog die Afrikaans en engelse mengelmoes.
Al die web plat gesoek maar kry nie al die inligting wat ek soek nie.
By voorbaat dankie

-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Gearbox Help.
Hallo Christo,
Als goed en wel, maar jy vra nie wat jy wil weet nie?
Ek sou dink 'n standaard R151F(Kz 4x4) kas sal voldoende wees vir jo ombouing?
SOver ek weet gebruik die d4d ook 'n R151 maar sy transfer verskil, maw voorste prop kom op die verkeerde kant uit.

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Gearbox Help.
Partykeer sien jy 'n T5 box in die SFA's.
EK kan nou nie op die naam kom nie maar die Ford karre wat in die 90's uit Australie ingevoer is het mois T5 box'e in?
EK kan nou nie op die naam kom nie maar die Ford karre wat in die 90's uit Australie ingevoer is het mois T5 box'e in?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Thabo jammer as ek onduidelik was ek wil graag soveel as moontlik inligting hê oor Hilux 4x4 ratkaste veral die D4D en die 4.0l handrat.Thabogrobler wrote:Partykeer sien jy 'n T5 box in die SFA's.
EK kan nou nie op die naam kom nie maar die Ford karre wat in die 90's uit Australie ingevoer is het mois T5 box'e in?
My ander 302 Ranger loop met `n Borg Warner T5 wat ek omgekakel het na 4x4 met die Ranger se oordrakas. Ook `n stel Mustang ratte in hom gebou vir beter rat verhoudings. `n Seep gladde ratkas maar ek sal graag by die Toyota kas wil bly.
Soos ek sê beplan ons `n Hybrid W58/R150F om beter verhoudings te bewerkstellig.
Iemand het egter vir my gesê dat jy die R154 Supra kas met `n D4D kas kan meng en pas en dit sterker as die W58 hybrid is.
Ek kry nie verwysings na die Toyota Reeks nommer vir die D4D ratkas nie.
My Borg Warner T5 wat ek vir Ranger no 2 gebou het. Mustang bell housing, Mustang gearset, Jeep mainshaft, SsangYong extention housing, Ford 4.0l oordrakas (Borg Warner 1356)
- Attachments
-
- P1020098.JPG (160.42 KiB) Viewed 6941 times
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Gearbox Help.
'n pel van my het sy KZ se ratkas op ge(jy weet wat ek bedoel) . Hy het toe 'n 3.0 d4d se ratkas gekoop uit 'n afskryfde wrak en dit netso vasgebout. 100% dieselfde. Loop sonder 'n dag se moeilikheid.
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Dankie Johan so dan reken ek die D4D het ook `n R150F.JohanW wrote:'n pel van my het sy KZ se ratkas op ge(jy weet wat ek bedoel) . Hy het toe 'n 3.0 d4d se ratkas gekoop uit 'n afskryfde wrak en dit netso vasgebout. 100% dieselfde. Loop sonder 'n dag se moeilikheid.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Gearbox Help.
Die R series box van n kzte pas net so, die d4d se voor propshaft is aan die verkeerde kant
Die 2wd box se output shaft is te lank
Die G series box van n 3rz werk ook, nie heeltemal so sterk soos kzte nie, maar steker as die W series
Die 2wd box se output shaft is te lank
Die G series box van n 3rz werk ook, nie heeltemal so sterk soos kzte nie, maar steker as die W series
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Dankie Alan. Lyk of ek `n R154 Supra kas kan kry asook `n R151F.Hoppy wrote:Die R series box van n kzte pas net so, die d4d se voor propshaft is aan die verkeerde kant
Die 2wd box se output shaft is te lank
Die G series box van n 3rz werk ook, nie heeltemal so sterk soos kzte nie, maar steker as die W series
Allan gebruik die KZ ook `n RF1A transfer case?
So ek gaam maar die R154 en R151f in die klitser gooi.
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Gearbox Help.
As jy die Kz se transfer uitgooi dink tog aan my??
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Sal so maakThabogrobler wrote:As jy die Kz se transfer uitgooi dink tog aan my??
- Cres
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Wed Oct 14, 2009 8:32 am
- Town: JHB
- Vehicle: Cressida 2JZ , Lexus IS200 Sport , Hilux s/c 3.0D4D 4x4, Hilux d/c SFA 7MGTE
- Real Name: Chris
Re: Gearbox Help.
so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
- Cres
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Wed Oct 14, 2009 8:32 am
- Town: JHB
- Vehicle: Cressida 2JZ , Lexus IS200 Sport , Hilux s/c 3.0D4D 4x4, Hilux d/c SFA 7MGTE
- Real Name: Chris
Re: Gearbox Help.
Wat wil jy presies doen met die ratios?
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Jy is reg met die een Chris. Ek het `n draad gelees waar die person beweer het hy het `n W58 en `n R151 gemeng.Cres wrote:so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
Met al my huiswerk dink ek die ou het die R154 en W58 kas van die Supra mekaar verwar.
Ek het gevind dat Agt silnders van baie langer ratte hou vanwee hul plat torsie kurwes. Met die ekstra krag werk daai lang bene nogal lekker. Die aanpassing van ratverhoudings met `n ombouing is vir my van kardinale belang. Elke voertuig se verhoudings word tog volgens enjin krag en torsie bepaal.
Speel `n gear ratio calculator flou voor elke ombouing.
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Gearbox Help.
Man, ek wens my joppie in Kathu wil nou begin - ek sal darem aan jou lippe kom hang!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Reinart21
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
- Real Name: Reinart
Re: Gearbox Help.
More Christo, ek sit met dieselfde storie. Ook n SFA met n 22R wat ek nou gaan begin met n ombouing. Ek het die Lexus 1UZ vvti roete wat ek gaan vat. Gegewe die plat torsie kurwes wat die 8 proppe het, sou die maklikste wees om die 5 spoed outomatiese ratkas te hou, waarmee die enjin kom, of moet ek regtig begin kyk vir n handrat en begin met modifikasies?grips wrote:Jy is reg met die een Chris. Ek het `n draad gelees waar die person beweer het hy het `n W58 en `n R151 gemeng.Cres wrote:so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
Met al my huiswerk dink ek die ou het die R154 en W58 kas van die Supra mekaar verwar.
Ek het gevind dat Agt silnders van baie langer ratte hou vanwee hul plat torsie kurwes. Met die ekstra krag werk daai lang bene nogal lekker. Die aanpassing van ratverhoudings met `n ombouing is vir my van kardinale belang. Elke voertuig se verhoudings word tog volgens enjin krag en torsie bepaal.
Speel `n gear ratio calculator flou voor elke ombouing.
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Laat weet as jy hier is.Thabogrobler wrote:Man, ek wens my joppie in Kathu wil nou begin - ek sal darem aan jou lippe kom hang!!
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Ek is lief vir outomatiese ratkaste, maar gaan met die Hilux volgens my seun se keuse van handrat.Reinart21 wrote:More Christo, ek sit met dieselfde storie. Ook n SFA met n 22R wat ek nou gaan begin met n ombouing. Ek het die Lexus 1UZ vvti roete wat ek gaan vat. Gegewe die plat torsie kurwes wat die 8 proppe het, sou die maklikste wees om die 5 spoed outomatiese ratkas te hou, waarmee die enjin kom, of moet ek regtig begin kyk vir n handrat en begin met modifikasies?grips wrote:Jy is reg met die een Chris. Ek het `n draad gelees waar die person beweer het hy het `n W58 en `n R151 gemeng.Cres wrote:so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
Met al my huiswerk dink ek die ou het die R154 en W58 kas van die Supra mekaar verwar.
Ek het gevind dat Agt silnders van baie langer ratte hou vanwee hul plat torsie kurwes. Met die ekstra krag werk daai lang bene nogal lekker. Die aanpassing van ratverhoudings met `n ombouing is vir my van kardinale belang. Elke voertuig se verhoudings word tog volgens enjin krag en torsie bepaal.
Speel `n gear ratio calculator flou voor elke ombouing.
Hier is `n interesante Gear Ratio calculator speel `n bietjie met hom. Ek prober altyd my 5de rat verhouding so laag as moontlik kry. Dit help vir brandstof verbruik en pas lekker by `n v8 se torsie.
http://www.grimmjeeper.com/gears.html" onclick="window.open(this.href);return false;
- Cres
- Low Range 4WD
- Posts: 122
- Joined: Wed Oct 14, 2009 8:32 am
- Town: JHB
- Vehicle: Cressida 2JZ , Lexus IS200 Sport , Hilux s/c 3.0D4D 4x4, Hilux d/c SFA 7MGTE
- Real Name: Chris
Re: Gearbox Help.
Al wat lae 5de ratte het is die R154 en W58 en hul kom net in 2wd voor maar as jy n W53h(ek dink dit is sy code) het kan jy die 5de rat ruil met die van n W58 en as ek reg onthou Sal die 5de van n R154 nie in n R151H werk nie die shaft in die boks verskil
- grips
- High Range 4WD
- Posts: 86
- Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
- Town: kathu
- Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
- Real Name: christo
Re: Gearbox Help.
Still me and the gearboxes. Can the boffins please help ?
I need to know if the KZTE came with the RF1A transfer case or the chain driven VF2A behind the R151.
If so did it use the 21 or 23 spline input shaft on the RF1A.
Thanks
I need to know if the KZTE came with the RF1A transfer case or the chain driven VF2A behind the R151.
If so did it use the 21 or 23 spline input shaft on the RF1A.
Thanks
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Gearbox Help.
Christo, glad nie 'n ekspert nie maar sover ek weet het 'n vriend van my die KZ Surf se ratkas net so gebruik vir sy Lexus ombouing en hy is meer as tevrede met die verhoudings, veral die verskil tussen 3de & 4de wat nie wyd is soos die SFA box nie. Dis met die oorspronklike ewenaar verhoudings van die SFA
Nie seker of die oordra ratkas klaar aan die regte kant was en of hulle die oorspronklike SFA ene gebruik het nie
Nie seker of die oordra ratkas klaar aan die regte kant was en of hulle die oorspronklike SFA ene gebruik het nie