R 2.5 million+ and it couldn't get out of the parking lot...
![Suprised :o:](./images/smilies/icon_e_surprised.gif)
![Thinking :think:](./images/smilies/icon_think.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
nie eens n stoel en n koue een om die show te geniet nie ...ThysdJ wrote:Dit is net daar met daardie "HELP" waar die probleem kom. Op daardie oomblik gee die eienaar van ou Rooies nie 'n duit om wat jy doen om sy kar daar uit te kry nie, hy moet uit.
More is hy kwaad vir homself, en hy stap om ou Rooies en hier en daar sien hy 'n krappie of 'n skaafmerk, of 'n gebuigte rim!! En net daar is die gala aan, dis jy teen sy prokurower.. want jy het sy saak beskadig. Dan voel hy beter... en jy moet rondhol om jouself te verdedig.. want die storie het 10 teen 1 nog 'n paar stertjies ook bygekry.
PS. Soos ek verstaan het die ouens die recovery straps deur die rims vasgemaak!!!! No way!! Ek kan nie eers nuwe/second hand rims vir my bakkie beskostig nie.. wat nog van nuwe Ferrari mags..!!![]()
![]()
Nee wat, ek sal hom van die tools voorsien, en miskien, MISKIEN, bietjie raad, maar ek vat aan niks..![]()
Daai hou ek vir myself..ChrisF wrote:nie eens n stoel en n koue een om die show te geniet nie ...![]()
http://www.outdoorwarehouse.co.za/produ ... hovel/6259" onclick="window.open(this.href);return false;Borntofish wrote:Waar dink julle het hy daai oulike brons grafie gekry?
Gemeet aan die prys van ander grawe kan mens hom seker die Ferrari van grawe noem?? ..Borntofish wrote:Ag nee Thys, ek dog dit is n spesiaale Ferrari Grafie.