2003 KZ-TE Heater werk nie
- etiennel22
- High Range 4WD
- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 12, 2015 3:23 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 2003 Hilux 3.0 KZ-TE D/C Raider 4x4
- Real Name: Etienne
2003 KZ-TE Heater werk nie
Dagse,
Weet iemand dalk fout kan wees as my bakkie se heater nie werk nie,
Waar kan ek begin soek vir foute?
2003 Hilux 3.0 KZ-TE
Dankie
Weet iemand dalk fout kan wees as my bakkie se heater nie werk nie,
Waar kan ek begin soek vir foute?
2003 Hilux 3.0 KZ-TE
Dankie
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Etienne so bietjie meer info sal help. Die eenheid is eintlik baie eenvoudig. Daar is 'n valve wat beheer word deur die temperatuur knop te draai van blou na rooi toe. Dit verander die hoeveelheid water wat deur die heat exchanger in die dash vloei.
Eerstens neem ek aan dat die engine water en radiator + heat exchanger nog water in het asook die twee pype wat vanaf die exhaust manifold area af kom. Anders was jy hier met 'n motor wat oorverhit het. Tweedens neem ek aan die blower fan werk nog. Anders het jou aircon ook nie gewerk nie. So dan derdens maak ek die aanname dat die valve dalk fout is.
Hierdie valve word deur 'n kabel vanaf die knop oop en toe gemaak. Ek sou begin kyk of die kabel nog reg is. As die kabel nog werk en skuif. Dan moet jy kyk na die valve.
Vir beide bogenoemde sal jy bietjie moet strip aan die dash. Dit is nie moeilik nie en werk net versigtig en stadig. Begin by die panele rondom die radio. Die eerste skroef wat moet uit is agter die asbak. Die res sal jy vind.
Eerstens neem ek aan dat die engine water en radiator + heat exchanger nog water in het asook die twee pype wat vanaf die exhaust manifold area af kom. Anders was jy hier met 'n motor wat oorverhit het. Tweedens neem ek aan die blower fan werk nog. Anders het jou aircon ook nie gewerk nie. So dan derdens maak ek die aanname dat die valve dalk fout is.
Hierdie valve word deur 'n kabel vanaf die knop oop en toe gemaak. Ek sou begin kyk of die kabel nog reg is. As die kabel nog werk en skuif. Dan moet jy kyk na die valve.
Vir beide bogenoemde sal jy bietjie moet strip aan die dash. Dit is nie moeilik nie en werk net versigtig en stadig. Begin by die panele rondom die radio. Die eerste skroef wat moet uit is agter die asbak. Die res sal jy vind.
- etiennel22
- High Range 4WD
- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 12, 2015 3:23 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 2003 Hilux 3.0 KZ-TE D/C Raider 4x4
- Real Name: Etienne
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Hi Johan.
Ja, als anders werk 100% net die heater wat nie werk nie.
Ek sal bietjie die naweek inklim en die kabel en valve check.
Baie dankie
Ja, als anders werk 100% net die heater wat nie werk nie.
Ek sal bietjie die naweek inklim en die kabel en valve check.
Baie dankie
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Skuus, ek het 'n fout gemaak in bostaande. Daar is nie 'n valve wat die water vloei beheer nie. Slegs 'n deksel tipe klep wat die lug deur die heat exchanger laat vloei of verby dit.
Dus kan jou heat exchanger geblok wees meet iets buite soos blare of stof. Of dit kan binne in die waterkanale 'n blokkasie kry. My geld is op die kabel.
Dus kan jou heat exchanger geblok wees meet iets buite soos blare of stof. Of dit kan binne in die waterkanale 'n blokkasie kry. My geld is op die kabel.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Johan,Verstaan ek jou reg.As daar nie n valve is op een van die waterpype dan sirluleer die warm heeltyd deur die heater radiator onder die dash bord.Gee die pype dan nie op hulle eie n hitte af wat die kajuut binne onnodig kan warm maak as die verwarmer af geskakel is.JohanW wrote:Skuus, ek het 'n fout gemaak in bostaande. Daar is nie 'n valve wat die water vloei beheer nie. Slegs 'n deksel tipe klep wat die lug deur die heat exchanger laat vloei of verby dit.
Dus kan jou heat exchanger geblok wees meet iets buite soos blare of stof. Of dit kan binne in die waterkanale 'n blokkasie kry. My geld is op die kabel.
Ek ken nie die KZTE se verwarmer stelsel nie maar kan nie glo dat daar nie n valve in die waterpype is wat die sikulasie deur die heater radiator stop wanner die verwarmer af geskakel word.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Kabel. Ek sou eerste daar kyk. Lê op jou rug en loer onder die cubby-hole in. Jou passasier trap partykeer die kabel se bracket los. My ook oorgekom. Cabletie = weer warm lug.
Hy sit sommer hier voorlangs. Gooi fotos op van hoe joune lyk, dan sal ons vir jou kan sê of die ding los is by die bracket, partykeer is hy los en dit lyk of hy so moet wees, dis nie altyd obvious dat hy uit sy bracket gekom het nie. Hoop dis jpu probleem, eenvoudig om reg te maak.

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- etiennel22
- High Range 4WD
- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 12, 2015 3:23 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 2003 Hilux 3.0 KZ-TE D/C Raider 4x4
- Real Name: Etienne
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Dis hoe ek dit ook het. Volgens die workshop manual is dit ook so.Ek sit al 'n rukkie met die idee om 'n valve onder die bonnet te plaas en hierdie warm water uit die kajuit uit te hou. Ek het al so 'n valve op die SFAs gesien maar my KZ sin is soek.The Legend wrote:Johan,Verstaan ek jou reg.As daar nie n valve is op een van die waterpype dan sirluleer die warm heeltyd deur die heater radiator onder die dash bord.Gee die pype dan nie op hulle eie n hitte af wat die kajuut binne onnodig kan warm maak as die verwarmer af geskakel is.JohanW wrote:Skuus, ek het 'n fout gemaak in bostaande. Daar is nie 'n valve wat die water vloei beheer nie. Slegs 'n deksel tipe klep wat die lug deur die heat exchanger laat vloei of verby dit.
Dus kan jou heat exchanger geblok wees meet iets buite soos blare of stof. Of dit kan binne in die waterkanale 'n blokkasie kry. My geld is op die kabel.
Ek ken nie die KZTE se verwarmer stelsel nie maar kan nie glo dat daar nie n valve in die waterpype is wat die sikulasie deur die heater radiator stop wanner die verwarmer af geskakel word.
- Knuppel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 553
- Joined: Sat Aug 29, 2015 2:11 pm
- Town: Somewhere in Africa
- Vehicle: '87 SFA HILUX D/CAB
- Real Name: Marius
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Ek was ook van mening dat die SFA die valve het. Al my vorige SFA's het almal die valve gehad MAAR nie die huidige een nie! Ons het hom boude en blaie gestrip gehad maar niks! Hy maak net n lug klep oop of toe as jy warm lug soek....of nie soek nie.
MAW daai hitte sit en brom binne die voertuig as jy park. Ek weet ook dat die modelle na die laaste SFA nie meer die valve het nie maar ook die lug klep het
MAW daai hitte sit en brom binne die voertuig as jy park. Ek weet ook dat die modelle na die laaste SFA nie meer die valve het nie maar ook die lug klep het
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Dankie vir die info... ek reken dis tyd om 'n nuwe draad te skep vir die heater bypass modKnuppel wrote:Ek was ook van mening dat die SFA die valve het. Al my vorige SFA's het almal die valve gehad MAAR nie die huidige een nie! Ons het hom boude en blaie gestrip gehad maar niks! Hy maak net n lug klep oop of toe as jy warm lug soek....of nie soek nie.
MAW daai hitte sit en brom binne die voertuig as jy park. Ek weet ook dat die modelle na die laaste SFA nie meer die valve het nie maar ook die lug klep het
Gaan definitief die mod op my voertuig doen. My ruit is oop winter en somer. Is nie baie lief vir 'n aircon nie.
- etiennel22
- High Range 4WD
- Posts: 43
- Joined: Mon Oct 12, 2015 3:23 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 2003 Hilux 3.0 KZ-TE D/C Raider 4x4
- Real Name: Etienne
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Ek het met die kabel begin, en wat sien ek toe. Die kabel hang eenkant glad nie opgekoppel nie.
Het hom weer vasgemaak. En die heater werk nou weer.
Dankie vir die hulp manne
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Het hom weer vasgemaak. En die heater werk nou weer.
Dankie vir die hulp manne
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: 2003 KZ-TE Heater werk nie
Dis 'n Toyota. Jy begin altyd op die eenvoudigste plek soek na die fout.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.