Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n hele klomp Toys saam! Die roete is bevange en dit is hoekom ons hom ry om meer uitdagings op te stel met insette. Daar is lekker moddergat om in te speel en nuwe dele wat die naweek oop sal wees. Op die einde van die dag is dit nog n lekker speelplek vir ons 4x4s , kom ons ondersteun hom. Kan ook iets braai na die tyd as julle wil. Sien julle daar! Kry die adres op die ander draad. Dis baie maklik 1km vanaf Stellenbosch vanuit Adam Tas pad rigting Paarl.
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Geniet dit ek nou weer vas vir 3 weke
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
janeee......Dis lekker naby aan my ook. Julle ouens moet vir Andre ondersteun.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Hoe laat begin julle ? MrP werk en dan kan ons deurkom.
Al is dit net vir die geesbeker
Al is dit net vir die geesbeker
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Pierre jy moet die post maar merk met n vlam dit lyk my die manne sien hom nieTenk wrote:Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n hele klomp Toys saam! Die roete is bevange en dit is hoekom ons hom ry om meer uitdagings op te stel met insette. Daar is lekker moddergat om in te speel en nuwe dele wat die naweek oop sal wees. Op die einde van die dag is dit nog n lekker speelplek vir ons 4x4s , kom ons ondersteun hom. Kan ook iets braai na die tyd as julle wil. Sien julle daar! Kry die adres op die ander draad. Dis baie maklik 1km vanaf Stellenbosch vanuit Adam Tas pad rigting Paarl.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
NIEMAND NIE ????Tenk wrote:Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne
- SirClubALot
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Fri Mar 13, 2015 2:28 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux 4L V6
- Real Name: Bernard
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?
Groete
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?
Groete
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
ek probeer vroulike toestemming reel...X-Dors wrote:NIEMAND NIE ????Tenk wrote:Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ja jy mag hoe meer hoe beter .se net later hoeveel julle gaan weesSirClubALot wrote:Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?
Groete
- SirClubALot
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Fri Mar 13, 2015 2:28 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux 4L V6
- Real Name: Bernard
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
X-Dors wrote:Ja jy mag hoe meer hoe beter .se net later hoeveel julle gaan weesSirClubALot wrote:Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?
Groete
Ok ek hou jou op Hoogte.
Hoor gou by my groep en Update.
Ek is baie keen.
- Wurmscooby
- Low Range 4WD
- Posts: 225
- Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
- Town: Cape town
- Vehicle: 1996 2.4 SFA
- Real Name: Deon
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Eks ook keen,mag dalk twee maatjies saambring.sal later confirm
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ai tog
Ek werk by stand so sal dit nie kan maak nie
Ek werk by stand so sal dit nie kan maak nie
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ek soek ten minste so 20 voertuie, bring somer jou skoonma ook saam.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ek sal eers my KLAK KLAK Diff moet uitsort, maar sal beslis daai hele roete wil doen.....op 'n ander tyd.Tenk wrote:Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
hey Pierre,Tenk wrote:Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?
ek is in, as dit nog aan is!
groete
corne
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot.
- SirClubALot
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Fri Mar 13, 2015 2:28 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Toyota Hilux 4L V6
- Real Name: Bernard
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ek wil baie grag join maar moet maar die Vrou happy hou en paar goed om die Huis doen.
Volgende naweek weer op die Duine.
Behoort seker nie die laaste een te wees nie
Geniet Hom
Volgende naweek weer op die Duine.
Behoort seker nie die laaste een te wees nie
Geniet Hom
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
koel, ek het my sel nr. vir jou ge-PM.
Moet ons enige tuinmaaktoerusting saambring? Snoeiskere, sae, kettingsaag, chipper, etc?
Moet ons enige tuinmaaktoerusting saambring? Snoeiskere, sae, kettingsaag, chipper, etc?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Reg so Bernard volgende keer . Corne nee die paaie is mooi oop sien jou daar
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Geniet dit sal aan julle dink as ek more oggend 7uur daar verby ry .Tenk wrote:Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ek het probeer kom.....maar ek dink daar's iets fout..
Swartvark wil net beweeg as ek 4x4 engage...
Swartvark wil net beweeg as ek 4x4 engage...
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Wil net dankie se vir almal wat saam gery het, dit was weer hope fun veral die moddergat en bulte wat ons moes uit. Corne kan jy dalk fotos oplaai ek weet jou kamera het oortyd gewerk.
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
aarrghhh, probeer fotos direk vany foon af oplaai, nou moan dit die goed is te groot. sorry, moet hulle nou eers op my laptop kry...
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
eerste klomp, laat weet as enigiemand die pics in original size wil he.
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
tweede klomp
baie dankie vir 'n nice trip almal!
baie dankie vir 'n nice trip almal!
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Mooi fotos. Mooi uitsig en Lekker roete en Lekker mense. Dit lyk of julle sports gehad het.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
smaak my daai riete is misleidend
- gifkoek
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Tue Jun 15, 2010 12:21 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux D4D
- Real Name: Corne
- Location: Cape Town
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
haha, ja, dit blyk dat my bakkie swaarder is en dieper in modder insink as ek self :)Hilux 1 wrote:smaak my daai riete is misleidend