Op die foto's kan n mens regtig nie die helings uit maak nie ,maar glo my hulle is nogals styl en met n bietjie reen en so paar manne wat sukkel om daar uit te gaan ; gaan ons groot pret he dink ek .Andre die bestuurder het gese dat hy genoeg trekkers het om te help uit sleep as dit moet ,maar ek glo darem nie dit sal gebeur nie .Die baan is wyd so julle sal niks kap of sraap nie, al na deel is dat die uit dagende bultte nie n aan loop het vir momentum nie so daar gaan vinnug n paar axel twisters ook wees dink ek .
Nog Foto's van Nietvoorbij
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Nog Foto's van Nietvoorbij
Last edited by X-Dors on Thu Oct 08, 2015 8:20 pm, edited 1 time in total.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Nog Foto's van Nietvoorbij
Lekker Kobus, ons het genoeg perde vat hom net aan in low range op die kort afstande
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Nog Foto's van Nietvoorbij
Dit lyk baie goed hoor - kani wag om daar te gaan speel nie.
Moet nou net nie te veel in daai modder gaan vas sit nie
Moet nou net nie te veel in daai modder gaan vas sit nie