Vigo seats
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Vigo seats
Ek kan n stel vigo sitplekke kry, het iemand dit al in n s/c sfa ingebou? Ek gaan tien teen een die pootjies moet verander maar dis nie n probleem om te sny en weld nie, dis nou as ek nie die hele seat moet verwoes nie, is daai seats nie te hoog nie?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Vigo seats
mmmm ga ek nou die eerste een wees met so mal plan?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Vigo seats
okay, het die search funksie gebruik, almal praat van die d/cab so ek ga nou dit kry en insit
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: Vigo seats
Hulle is ñ bietjie hoog standaard. Spoor is ook wyer en langer. Ek het Fortuner seats in, die bestuurder is hoogte verstelbaar. Weet nie of die Vigo kan stel nie. Ek het ook ñ D/C, so ek weet nie van S/C nie.
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: Vigo seats
More Dirk
Het ook Vigo sitplekke in myb D/C ingesit ,ek het die voetstukkes van SFA sitplekke afgehaal en op die Vigo sit plekke gebruik ,dit het die sitplekke n paar centimeter laat sak
Voor het hulle op die standard gate gepas, aar agter moes ek die voetstukke op n hoek aansit ,dit het bietjie meet en pas gevat
Weet nie van S/C net maar sterkte ,baie beter vir die boude op lang ritte
Martin

- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Vigo seats
Onthou die S/C se dak is laer as die D/C sin
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Vigo seats
hulle is in en wat n fees, moes dit al lankal doen.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Vigo seats
Ek sal kom loer daai Blou wa kort ook seats.....
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Vigo seats
George, maar nou ga ek begin geld vra vi roofkykers
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Vigo seats
F@K Jy klink nou nes ek
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!