Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
- jacovisagie
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Wed May 16, 2012 8:23 pm
- Town: Calvinia
- Vehicle: Toyota Hilux 2.5 d4d 4x4 intercooled & Chipped
- Real Name: Jaco
- Location: Calvinia
Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
More almal. Ek wil graag weet wat jul dink. Ek gaan my Hilux se bande verander van 245/75-16 na 265-65-17. Die bakkies dink ek kom oorspronklik uit met 205/80-16. Volgens my is dit 'n reuse verskil. Is daar iemand wat dit al gedoen het en hoe vind jul dit. Dan vraag no 2. Ek het my uitlaatstelsel verander na free flow . Dis 63mm nou reg deur met een free flow boks. Is dit nodig om die bakkie weer te vat vir dyno met al die ander modifikasies soos intercooler en chip of gaan dit nie so groot verskil maak nie. Ek hoor graag van julle
- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
Hi there Jaco.I would never change from 16" to 17" wheels on a 4x4. The more rubber between the rim and road the better.I also have d4d 2,5 and have changed fro 16 " to 15" for this very reason especially for offroading.
You will have many more tyre problems with the 17" wheels.
You will have many more tyre problems with the 17" wheels.
- jacovisagie
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Wed May 16, 2012 8:23 pm
- Town: Calvinia
- Vehicle: Toyota Hilux 2.5 d4d 4x4 intercooled & Chipped
- Real Name: Jaco
- Location: Calvinia
Re: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
Dankie baie. Ek het aan dit gedink maar vir wat ek die bakkie die meeste maar gebruik is boer en maar min speel. Ek het die stel bande en rims teen 'n winskoop gekry. Sou bitter graag weer BFG posit maar dis eenvoudig net te duur. Groete
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
Ek het 17"s op en nog geen probleme nie. Ry gereeld off-road en nog nog nooit 'n wiel geskuur nie. Met die chip kry ek beter top-end en my speedo is akkuraat.
- jacovisagie
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Wed May 16, 2012 8:23 pm
- Town: Calvinia
- Vehicle: Toyota Hilux 2.5 d4d 4x4 intercooled & Chipped
- Real Name: Jaco
- Location: Calvinia
Re: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
Baie dankie Koos. EK het al baie gewonder of dit sal help met die top end. Die bakkie se rpm is maar hoog op 140 as jy hom vergelyk met die 3.0.