Naand almal.
Soek gou raad by die manne wat ken van.Gaan vir my trok n stel spots op sit, nou wil ek hoor of dit moontlik is om hulle deur n skakellaar en dim en brights te laar hardloop? M.A.W. kan die dim en brights gebruik sonder die spots aan en dan as ek die skakelaar aan sit dan werk hulle saam met brights.
Wil vir my 1 van daai skakelaars by 4x4 direct kry
Dink julle dit kan werk?
Groete
LED spots en bars
- Team Meyer
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Werks Hilux
- Real Name: Wilhelm
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED spots en bars
Dit kan verseker so werk en so ver ek weet is dit eintlik hoe dit volgens wet gekoppel vehoort te wees
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED spots en bars
PS: Ek weet waar jy tee 7.9" LED Bars vir 'n goeie prys kan kry
To God be the glory
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED spots en bars
To God be the glory
- Bean
- High Range 2WD
- Posts: 13
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:53 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 2.5 D4D S/C
- Real Name: Attie
- Location: Secunda
Re: LED spots en bars
Dit kan maklik gedoen word. Jy sit net die skakelaar op jou kragdraad van die battery na die relay.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: LED spots en bars
Ek sou nou weer nie daai roete gaan nie... nie dat dit verkeerd is nie maar in my gedagte wil ek altyd die kleinste moontlikke stroom deur die skakelaar sit. En in die geval sal dit die trigger current wees van die hoofligte af na die relay.Bean wrote:Dit kan maklik gedoen word. Jy sit net die skakelaar op jou kragdraad van die battery na die relay.
To God be the glory
- DawidT
- High Range 4WD
- Posts: 52
- Joined: Fri Feb 28, 2014 10:51 am
- Town: Witbank
- Vehicle: Toyota Hilux, 2.5D4D, DC 4X4
- Real Name: Dawid
- Location: Witbank
Re: LED spots en bars
Hi Wilhelm,
Ek het my spots gesit op n relay en skakelaar soos jy dit wil doen. Gaan Google net "spot light wiring" of iets dergliks. Ek het omtrent 5 verskillende diagramme gekry. Baie maklik om te doen.
Ek het my spots gesit op n relay en skakelaar soos jy dit wil doen. Gaan Google net "spot light wiring" of iets dergliks. Ek het omtrent 5 verskillende diagramme gekry. Baie maklik om te doen.
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: LED spots en bars
BAIE BELANGRIK!!! Onthou net die Vigo het NEgative Switching High beams. Die link wys op die ouer bakkies om spots te doen.
- Team Meyer
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: Werks Hilux
- Real Name: Wilhelm
Re: LED spots en bars
Dankie dankie