- BRAAI15.jpg (30.08 KiB) Viewed 1825 times
DUBBELDOELIG
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: DUBBELDOELIG
me like :)
sal maar n landy dop moet gebruik .... die Toyotas ry nog te goed om dit mee te doen
sal maar n landy dop moet gebruik .... die Toyotas ry nog te goed om dit mee te doen
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: DUBBELDOELIG
Alles goed en wel.......maar wat van die olie lekkeChrisF wrote:me like :)
sal maar n landy dop moet gebruik .... die Toyotas ry nog te goed om dit mee te doen
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: DUBBELDOELIG
as daar nog olie drup .... moet jy nog VUUR MAAKBugzy wrote:Alles goed en wel.......maar wat van die olie lekkeChrisF wrote:me like :)
sal maar n landy dop moet gebruik .... die Toyotas ry nog te goed om dit mee te doen
en as die braai vette begin drup .... "NOU gaan ons BRAAAAAIIII" ...
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: DUBBELDOELIG
Ek is nou so lus vir 'n choppie op die kole, ek gaan sommer nou huistoe en maak vuur.......mmmm, sal maar moet wag tot vannaand, die kliente sal in hulle broeke akkies
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: DUBBELDOELIG
stem saam .....Bugzy wrote:Ek is nou so lus vir 'n choppie op die kole, ek gaan sommer nou huistoe en maak vuur.......mmmm, sal maar moet wag tot vannaand, die kliente sal in hulle broeke akkies
dink nou net as daai vlamme so lekekr dans op n stukkie steak ....
en die koue druppels op n lang glas .....
gaan sommer vroeg huis toe vanmiddag
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: DUBBELDOELIG
Jip ek loop 14H00