Newbie van George
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Mon May 25, 2015 8:31 am
- Town: George
- Vehicle: 2001 KZTE 3.0 DC
- Real Name: Steyn
- Location: George
Newbie van George
HI daar
Ek't so pas 'n KZTE 3.0 DC gekoop.
Dis n 2001 model met 196 000km op die odo. Die bande is 31x10.5xR15 BF AT.
Ek het die forum BAIE gebruik om my navorsing te doen ivm. watse voertuig om te koop. Ek is baie bly ek het die forum opgespoor en baie vrae is beantwoord voor ek gekoop het.
EK wou eers n Landcruiser 4.2D kry, maar die goed is duur en die goedkoop paar wat ek kon kry was gedaan.
Nou het ek die KZTE en daar is n paar klein goedjies wat ek wil regmaak.
Bande is lelik afgeloop, blokkies loopvlak is on-eweredig en maak n helse lawaai op die pad, soos n "diff" wat hummm.. Volgens die manne by twt hier is dit dalk omdat die bande nooit geruil is nie.
Die voorste RH wiel het twee gaatjies in die venster was reservoir gemaak sn hou gevolglik geen water nie.
Ek wil dit graag regmaak. Is daar enige produk wat ek kan gebruik om die gaatijies toe te stop? EK sien oorsee kry mens n kit wat epoksie, veselglas ens insluit. Enige idees?
Ek wil ook graag die bande vervang maar ek is huiwerig om BF AT of MT op te sit nie agv. die kostes. Ek wil ook terugkeer na die standaard band wat 'n 245x75xR15 is. Is die Grabber 'n goeie opsie? (Ek wil die voertuig meestal vir visvang en skermsweef (paragliding) gebruik.) Dit beteken ook dat ek nie baie sand gaan ry nie maar wel redelik klipperige paaie teen die berge op?
Dankie vir n fantastiese forum met BAIE BAIE raad!

________________
2001 KZTE 3.0 DC
31x10.5xR15 LT BF AT
2014 200VX 4.5 V8 D
2012 Ford Kuga 2.2 D
2001 KZTE 3.0 DC
31x10.5xR15 LT BF AT
2014 200VX 4.5 V8 D
2012 Ford Kuga 2.2 D
- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: Newbie van George
Howzit and welcome Steyn.You really need to post us some fotos of that hilux of yours cause some of the members might think you're actually driving a landie or an isuzu
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Newbie van George
Welcome
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Sun Jun 01, 2014 7:57 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C
- Real Name: Henk
Re: Newbie van George
Welkom. Ek het 'n soortgelyke bakkie. Dis egter die 2.7 petrol, 'n 2004 model.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
Using Tapatalk
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Newbie van George
Welkom Steyn!
Bande met blokkies loopvlak is normaalweg raserig, sommige meer as ander, daarvan kom jy nie weg nie. Die "Grabber" is na mening 'n redelike goeie band, maar sonder persoonlike ervaring sal ek nie daaraan kan uitbrei nie.

Jammer, verstaan nie die aard van die probleem nie.Die voorste RH wiel het twee gaatjies in die venster was reservoir gemaak sn hou gevolglik geen water nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- GMan
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Mon Oct 27, 2014 4:12 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Gerrie
Re: Newbie van George
Welkom Steyn,
Kan nie regtig help met daai gaatjies nie, maar het jy al Qbond(spelling ?) probeer ? Ek het al vreemde goed daarmee reggekry.
Kan nie regtig help met daai gaatjies nie, maar het jy al Qbond(spelling ?) probeer ? Ek het al vreemde goed daarmee reggekry.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Newbie van George
Sounds like the water washer reservoir has two holes in it.Mud Dog wrote:Jammer, verstaan nie die aard van die probleem nie.
So he can't fill it with water to wash his windscreen
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Newbie van George
Welkom, nice bakie
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Newbie van George
Welkom hier.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Newbie van George
Welkom Steyn...
"twee gaatjies in die venster was reservoir gemaak sn hou gevolglik geen water nie".
Probeer om die reservoir te vervang by 'n "skrapyard"
Indien jy nie 'n soortgelyke een kan kry nie, kry die naaste soortgelyke een en maak net 'n ander bracket om dit in plek te hou...
Vir die bande kan jy vir AT bande gaan, afhangend waarvoor jy die voertuig gebruik. Die MT bande maak gewoonlik baie geraas en loop vinneger af as jy teer of gewone grond paaie ry...

HABOOB means "Dust Storm"
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Newbie van George
Welkom Steyn, hoop jy geniet dit hier op die forum.
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre
Re: Newbie van George
Welkom Antea. Geniet dai Lux
- Ben61
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Sun Feb 15, 2015 6:43 pm
- Town: George Wes Kaap
- Vehicle: TOYOTA HILUX 2.8 GD-6 RB LEGEND 4X4 P/U E/CAB 2021
- Real Name: Ben
- Club VHF Licence: HC151
- Location: George
Re: Newbie van George
Welkom hier op die blad.....
Ek is bly daar is meer George mense wat aan sluit
Ek is bly daar is meer George mense wat aan sluit
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Wed Jul 08, 2015 11:40 am
- Town: george western cape
- Vehicle: toyotad4d
- Real Name: martin
Re: Newbie van George
hello al julle oulike mense ek wil ma net myself aan jull voorstel ek ry n 2005 4x4 hilux wel op die oomblik is hy opin die hospitaal kry n frankenstein motor (lexus) in so hopenlik by volgende week sal,hy uit wees en weer die modder oprol van n kant af hy ry op n stel 31.10.5 perelli muds 50mm body lift en 50mm suspensie lift self geboude bumper voor en agter sal try om pics te post later dink dit omtrent van my kant
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Newbie van George
Welkom Martin! Sien uit na die fotos van jou wa met die Lexus enjin!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Newbie van George
Welkom, geniet dit hier.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Newbie van George
Welkom, geniet dit en plaas bietjie kiekies !!
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: Newbie van George
Welkom hier
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Newbie van George
Welkom aan die nuwelinge
- hotMetal
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Fri Jul 24, 2015 1:45 pm
- Town: Nowra - Australia
- Vehicle: Aus Spec Hilux 1KZ-TE Boosted
- Real Name: Jack
Re: Newbie van George
Welkom,
Gaan na 265/75/15's. Go all out. 245's is ok in die sand en grond paaie, maar 265's gee vir jou so veel meer beheer. Ook, `n steering stabiliser van OME is `n goeie opsie!
Geniet jouself!
Gaan na 265/75/15's. Go all out. 245's is ok in die sand en grond paaie, maar 265's gee vir jou so veel meer beheer. Ook, `n steering stabiliser van OME is `n goeie opsie!
Geniet jouself!
2001 Hilux 1KZ-TE DC 4X4 - 328 000kms
Running 15PSI Boost = Keeping those EGT's low + Extra GO GO Juice
Working on a Injector Pump Solenoid Override to allow for more fuel without the need of a chip saving money, All that is needed is AFR's, EGT's and Fuel to be in check.
The 1KZ loves to be Boosted - More BOOST! Just need more fuel from my injector pump. I hate electrically controlled mechanical injector pumps, no room for play = no more BOOST (Will find Solution)
Feel free to PM me or give some advice. I have quite a bit of experience, but you guys living in SA have way more!

- Posts: 4
- Joined: Wed Aug 26, 2015 3:47 pm
- Town: Bloemfontein
- Vehicle: 2010 Hilux 2,5D4-D 4x4 D/Cab
- Real Name: Wilfred
Re: Newbie van George
Welcome, I've also just joined the forum, Try using Pratley Putty, it lasts, sets hard and is waterproof as long as you mix it well according to their instructions AND clean the area to be plugged well, outside and inside. Enjoy your Hilux !