X-Dors se geskenk
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
X-Dors se geskenk
Soos van julle al weet het 4x4 Bees X-Dors se kappie oor geneem .Nou hier is x-Dors sin , gebou deur Pro 4x4 .
- Attachments
-
- DSC_0095.JPG (52.01 KiB) Viewed 6841 times
-
- DSC_0096.JPG (53.31 KiB) Viewed 6841 times
-
- DSC_0092.JPG (71.41 KiB) Viewed 6841 times
-
- DSC_0091.JPG (72.63 KiB) Viewed 6841 times
-
- DSC_0090.JPG (72.1 KiB) Viewed 6841 times
-
- DSC_0089.JPG (67.85 KiB) Viewed 6841 times
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: X-Dors se geskenk
Baie mooi en Baie geluk
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: X-Dors se geskenk
Sien vandag by Menlyn se elke Sondag Autofair daar staan n 2.4 DC 1997 4x4 met 79000km op vir R150,000 pragtige voertuig
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: X-Dors se geskenk
hier is n foto..................ek dink nie jou Hilux hoef terug te staan vir hom nie
- Attachments
-
- 5533cdf66a0497_35316753-w345.jpg (22.69 KiB) Viewed 6829 times
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: X-Dors se geskenk
Lyk baie mooi
(Ek is seker Kevin sal voorstel dat die swart beter op sy bakkie gaan lyk )
(Ek is seker Kevin sal voorstel dat die swart beter op sy bakkie gaan lyk )
- Mossienel
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 257
- Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
- Real Name: Louis
- Location: Paarl en Saudi Arabia
Re: X-Dors se geskenk
Lyk netjies.
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: X-Dors se geskenk
Baie impressive!! Nice
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: X-Dors se geskenk
Lyk skitterend Kobus - jou trokkie is n meesterstuk
Re: X-Dors se geskenk
Netjiese alu-cab en 'n nog meer netjiese trokkie daai
Jip, daai Auto Fair was deel van my Sondag roetine in my ou Pretoria dae
Ek het selwers 'n paar voertuie daar gekoop en verkoop
Jip, daai Auto Fair was deel van my Sondag roetine in my ou Pretoria dae
Ek het selwers 'n paar voertuie daar gekoop en verkoop
- Woesman
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Tue Dec 02, 2014 9:57 pm
- Town: Porterville
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux 2.7i
- Real Name: Hanlo
Re: X-Dors se geskenk
X-Dors, Daai is nou vir jou n netjiese bakkie. Baie nice. Mooi canopy. Geluk
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: X-Dors se geskenk
Naand
Baie mooi bakkie alles pas bymekaar die kappie die rims kleur sommer allis
Geniet hom hulle (die Boewe) het verlede week my geliefde Vaaltyn prober steel nie geslaag nie net n hoop skade veroorsaak.My hart het amper gaan staan.Gister tussen 12h00 en 1h00 by my karavaan garage ingebreek my werkers het hulle gelukkig gepla so hulle nie gesteel nie net die deure oopgebreek. Pas julle bakkies op n Hilux is nie lank joune nie!!!! Mosambiek en Afrika is vol van Suid Afrika se Hiluxe!!!!
Groete Hansman en Kruppel Vaaltyn
NB my elektoniese skade is regtig baie duur

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: X-Dors se geskenk
Ek het DAAI bakkie Vrydag gesien met die nuwe canopy op.Huismoeles wrote:Lyk baie mooi
(Ek is seker Kevin sal voorstel dat die swart beter op sy bakkie gaan lyk )
Dit is besonders mooi en die foto's doen dit eintlik n onreg aan.
wie weet, dalk koop ek hom ook oor by Kobus
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: X-Dors se geskenk
Very nice canopy that.
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: X-Dors se geskenk
Dankie vir al die komplimente .Froll wrote:Very nice canopy that.
My vrou se mos nou is sy derde in die Dors gesin .1ste is X-Dors ;2de die Dors honde en dan is sy maar Altyd- Dors derde