The long awaited Easter break is here
![Yahoo :yahoo:](./images/smilies/yahoo.gif)
I am off to Kokoriba in Brits. No over-landing, just a local bosveld camp
![Celebrate :celebrate:](./images/smilies/celebrate3.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
En ek gaan sleg wees, gaan in my kamp stoel plak met 'n kouie een
![Drinks :drinks:](./images/smilies/drinks.gif)
![Stir :stir:](./images/smilies/pot.gif)
For everyone on the road, drive safe and take it easy!!!
Enjoy
Dit klink omtrent regmcw wrote:Gaan nou ry Vaaldam toe vir 6 dae koue bier en visvang
Martin
dis oraait ....Taljaag wrote:Julle maak n mens net jaloers.Ek sal maar by die werk wees.Julle moet veilig ry en geniet dit
Dit werk mos so, ek gaan nou kamp maar werk reeds aan die volgende eenChrisF wrote:dis oraait ....Taljaag wrote:Julle maak n mens net jaloers.Ek sal maar by die werk wees.Julle moet veilig ry en geniet dit
laat hulle vir hulle loop geniet ...
ons issie jaloers nie !!
want einde April doen ons dit sommer GOED, 11 dae lank !!!!!!!!
Warrior wrote:![]()
![]()
Arniston
Shimano wrote:Klein Tafelberg - sien jou daar Kevin