Hi Thys,
Ek wonder nog self oor daardie een. Ons het die swaai arm baie stewig gemaak onder, maar bo is daar niks teen die bak vas nie. Ons het groter bushes in die swaai arm gesit as wat nodig is
![IMG_6163.jpg](./download/file.php?id=82984&sid=0b1e663aa16933387225ee13433c672a)
- IMG_6163.jpg (33.67 KiB) Viewed 3592 times
en dan is daar die knip/lock meganisme wat teen n skuins hoek lê
![IMG_6646.jpg](./download/file.php?id=82985&sid=0b1e663aa16933387225ee13433c672a)
- IMG_6646.jpg (23.7 KiB) Viewed 3592 times
om verdere speling te verwyder. Op die stadium is die speling minimaal. Die toets sal wees om teen n muur te gaan stop en te kyk wat dan gebeur as ek agteruit probeer gaan.
Baie dankie daarvoor, sal dit bietjie dophou.