14.?? volts?
- Buffalo Soldier
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
- Town: Al Ain
- Vehicle: Nissan Pathfinder
- Real Name: Ockert
14.?? volts?
Goeie middag. Kan ek die spanningsreguleerder in die KZ se alternator vervang met een wat sowat 14.5 (7) volt gee? My probleem is die DC-DC laaier skakel die laaistroom na die wa aan eers op 14.2V. Huidiglik is slegs sowat 13.5V beskikbaar (al die jare wat ek die voertuig het). Kan die elektronika (die bietjie wat daar is) die verhoogde spanning hanteer?
Baie dankie.
Baie dankie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 14.?? volts?
Ockert daai is bietjie hoog jong ....
Ek dink jy gaan dalk jou primere battery begin seer maak ....
Meeste dc-dc laaiers skop in rondom 13,2V.
Ek dink jy gaan dalk jou primere battery begin seer maak ....
Meeste dc-dc laaiers skop in rondom 13,2V.
- Buffalo Soldier
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
- Town: Al Ain
- Vehicle: Nissan Pathfinder
- Real Name: Ockert
Re: 14.?? volts?
Dankie Chris, het so vermoed. Sal bietjie met Manie moet gaan gesels...... :)
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 14.?? volts?
Kyk bietjie hier:
DC-DC Charger, 11-16V In, 13.8/14.2v Out
Maar dalk is die amps 'n bietjie laag vir jou?
-F_D
DC-DC Charger, 11-16V In, 13.8/14.2v Out
Maar dalk is die amps 'n bietjie laag vir jou?
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 14.?? volts?
Ja het beslis 'n ander fout.Die laaier moet al op 13.5v begin laaiBuffalo Soldier wrote:Goeie middag. Kan ek die spanningsreguleerder in die KZ se alternator vervang met een wat sowat 14.5 (7) volt gee? My probleem is die DC-DC laaier skakel die laaistroom na die wa aan eers op 14.2V. Huidiglik is slegs sowat 13.5V beskikbaar (al die jare wat ek die voertuig het). Kan die elektronika (die bietjie wat daar is) die verhoogde spanning hanteer?
Baie dankie.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: 14.?? volts?
My alternator het 13.8 gelaai en ek het op die ou einde 'n battery verloor omdat ek nou min met die trokkie ry. Het die alternator nou oorgedoen en nuwe regulator ingesit, laai nou 14.2 Volt.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 14.?? volts?
Pieter jy kwalifiseer vir n Benton BX 2 laaier as jy te min ry met jou trokkie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 14.?? volts?
nee wat - hy ry GENOEG ... net so elke nou en dan die platkar se sleutels by die huis los ....Lollie wrote:Pieter jy kwalifiseer vir n Benton BX 2 laaier as jy te min ry met jou trokkie.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 14.?? volts?
Jy het fout op jou alti en dc laaier
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Buffalo Soldier
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
- Town: Al Ain
- Vehicle: Nissan Pathfinder
- Real Name: Ockert
Re: 14.?? volts?
My fout. Miskien maar net die ogies beter gebruik.....
Dis 'n 30A DC/DC laaier, niks fout daarmee nie....... :)
Groetnis.
Dis 'n 30A DC/DC laaier, niks fout daarmee nie....... :)
Groetnis.