THANKS HOPPY!!!!!!
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Before
![Embarassed :oops:](./images/smilies/icon_redface.gif)
![Big Grin :D:](./images/smilies/icon_e_biggrin.gif)
X 2Bosfebok wrote:Flippen nice man![]()
Jip, ek het iewers jou prentjies gesien. Dit lyk na 'n eenvoudige joppie.ThysdJ wrote:As jy dit doen Tiaan moet jy net die air cleaner skuif, nader aan die gat, en 'n bietjie van 'n heat shield rondom die air cleaner sit om die uitlaat se hitte te keer... dis maklik..![]()
![]()
Ja jong...dis een van Hoppy se custom joppies.Wanabe n Supra wrote:Hoekom sit jou throttel aan die regter kant en nie aan die linker kant nie,as jy hom van voor af kyk? Baie netjies
Nog steeds net ge "road tune", maar loop nou lekker. Ek het gister eers nuwe spark plugs ingesit......die wat in die mouter was is mo&rtoe... en nog verskillende soorte ook.Mr_B wrote:Hi Quintin, Tiaan's lexus is running on the new Spitronics Titan EMU(2.1), so I don't think the maps are compatible. Not sure if it's dyno'd yet, we road tuned it in the interim.
Dit was my af naweek, so ek het bietjie tyd gehad om onner die vark se bonnet te krap.ToyX4 wrote:Tiaan, asem daai ou nie bietjie baie warm lug in nie? Daai airfilter sit so mooi daar bo die exhaust manifold. 1 woord kom by my op - Snorkel
Howzit ThysThysdJ wrote:Nice!! Dit sal lekker werk so. Voel jy 'n verskil Tiaan?![]()
Lekker man! Wat hardloop jou revs @110 & @130?swartvark wrote:Ou Swartvark gee my 7.2km/liter tussen Gordonsbaai en Mosselbaai teen so 110-130km/h.
Ek's nog heel happy na 4 jaar van Sports.![]()
Odo wys 1km/h stadiger as GPS op 120kph, so dis seker naby genoegswartvark wrote:As ek reg onthou is dit 3200rpm@120km/h. Ook met 33"s. Jy moet met GPS kyk hoor. Jou afstand gaan korter lyk op jou voertuig se odometer.... Omtrent 10%.
larry007 wrote:Odo wys 1km/h stadiger as GPS op 120kph, so dis seker naby genoegswartvark wrote:As ek reg onthou is dit 3200rpm@120km/h. Ook met 33"s. Jy moet met GPS kyk hoor. Jou afstand gaan korter lyk op jou voertuig se odometer.... Omtrent 10%.![]()
Laasnaweek Bellville-Bredasdorp-Bellville gedoen teen 100-110kph en 7,0012km/l gekry in sterk wind, so ek kannie kla nie. Net in die dorp is hy bietjie swaar, veral as 'n man jouself nou en dan herinner van daai klankDan val hy na 5-5,5km/l toe.... :wth:
PS Ek het langs jou bande afgeblaas by laasjaar se Atlantis Fun Day... Sal volgende keer verseker kom bladskud!
grips wrote:Baie netjiese Hilux. As jy die revs nog verder wil drop in vyfde rat kan jy die vyfde rat ratio ruil met `n 0.78 ratio.
Het dit destyds op my Hilux v6 conversion gedoen.
Ai, jy onthou te goed.... Het intussen die spacers met 10mm gesak en dit lyk baie beter - was nooit bedoel om 'n feature te wees nie :Dswartvark wrote:Lekker Pajero met bonnet spacers.... Ek het hom uitgecheck ja.