Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
- Allie Smit
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Sun Jan 06, 2008 10:16 am
- Town: Pisvoetlaagte
- Vehicle: Potifar
- Real Name: Allie
- Location: Western-Cape
Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Have a non-working rear diff-lock on a 2002 D/cab 4x4 - not a Gearmax one. Toyota says all the vacuum pipes work as well as all electrics. When the switch is engaged - the R/Diff Lock sign flashes red on the dash board?? I tested it - the diff does not lock.
Any experience with this before - someone help...
Allie.
Any experience with this before - someone help...
Allie.
Albert Smit
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Albert,
If my memory serves me correct here, The Difflock only activates when the Vehicle is in Low Range. IF yours is not activating in Low range then i suspect that the solenoid has packed up on your diff lock. A Friend of Mine drives `n 99 2.7i D/C 4WD and had the same problem. He still if I am correct hasent fixed his one as his wife uses the vehicle as a car and to visit building site's for her work....

Johan Marais
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Albert have a look here viewtopic.php?f=3&t=2049
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Hi Albert
I had a similar problem on my Lux and as JohanM mentioned the Difflock only activates when the Vehicle is in Low Range ,You can have a look at the low range switch on the left hand side of the gearbox ,if I am correct it must switch close when you select low range and open if not. The problem with my locker was the plug on this switch was dirty and not making proper contact ,Cleaned it and every thing was fine.
Hope you get it sorted out soon
Okkie

123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Hi Albert
Het jy al jou diff uit gesort gekry?
Okkie
Het jy al jou diff uit gesort gekry?
Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
- Allie Smit
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Sun Jan 06, 2008 10:16 am
- Town: Pisvoetlaagte
- Vehicle: Potifar
- Real Name: Allie
- Location: Western-Cape
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Sorry Okkie,
Ek werk oorsee, en sal erens in Sept-Nov weer tuis wees. Ek sal dan self kyk soos jy aangetoon het - Toyota self se hulle vind nie die fout nie?!!
Ek sal jou weer kontak met terugvoer - die bakkie maar skuit-skuit die bult uit daai Berakha roete gedoen moet ek se - en met die ewenaarslot is dit nie probleem nie.
Groete,
Albert.

Hi Ockie (en die res),
Ek weer tuis en sopas die voorste solenoid uitgehaal en getoets - hy werk reg - by Auto Electr getoets.
Ek sal nou agter moet kyk.
Die RR DIFF LOCK liggie bly flikker, en ABS lig is aan en groen 4X4 teken is aan. Die pen slaan dus nie in nie - want mens kan dit hoor as mooi luister.
Ek sal verder soek...
A.

Agterste solenoid/switch is foutief en kos naby R1000!!!!
Hoop dis al wat fout is.
A.
Hoop dis al wat fout is.
A.
Albert Smit
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- Allie Smit
- High Range 4WD
- Posts: 63
- Joined: Sun Jan 06, 2008 10:16 am
- Town: Pisvoetlaagte
- Vehicle: Potifar
- Real Name: Allie
- Location: Western-Cape
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Ockie en die res,
Nuwe agterste solinoid is in - liggie kom nou momenteel aan as sleutel gedraai word (soos ABS liggie ook) - dit het nie voorheen nie, maar as in LR bly liggie flikker as DL knoppie gedruk word?!!!!
Dit beteken die pen skop nie in nie?

- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Sover my kennis strek, moet die difflock kan engage, al is jy in 4x2. Die 4x2's kom ook met DL uit en dus moet hulle dan inskop as jy die knop druk. My bakkie (4x4 KZ) s'n werk ook nie, maar die liggie wys hy is aan. Gelukkig werk die 4x4 en kan ek regkom met dit alleen. Weet ook van ander manne se DL's wat nie werk nie. Lyk my dis 'n algemene probleem. OP 'n vorige bakkie, 4x2, beweer my seun die liggie het rooi ge-flikker en as hy dan wel inskop, groen. Ek self kan dit nie onthou nie. Laat weet as jy die fout kry, ek laat weet as ek myne se fout kry. Groete Hennie
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Die difflock werk net in 4L, daar is 'n manier om dit te bypass - die thread is hier op die forum viewtopic.php?f=1&t=3926. Difflock sal eers inskop as daar 'n verskil in die spoed van die twee agterste wiele is maw as jy difflock aanskakel maar reguit ry sal die liggie bly flikker todat jy probeer draai dan sal die difflock inskop en die liggie aanbly.
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: Hilux D/C KZ-TE Rear D/Lock
Dankie Johan en die ander se bydrae. My DL werk. Het toe vanmore myne moes toets in die modder - julle was reg: hy werk net as hy in Low Range is. Die oomblik as jy hom uit LR haal, dan begin die liggie weer flikker. Ek sal dus die sisteem moet "by-pass", want ek wil nie altyd in 4x4 ry nie, want daar is baie plekke op terrein waar net DL werk.
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4