http://www.chinadaily.com.cn/china/2015 ... 341195.htm" onclick="window.open(this.href);return false;China's renewable energy generation capacity reached 430 million kilowatts by the end of 2014, accounting for 32 percent of the country's total power capacity, said Shi Lishan, deputy director general of the New and Renewable Energy Department of the National Energy Administration during the fifth session of the International Renewable Energy Agency Assembly held in Abu Dhabi.
China - 430 million kilowatts of green energy
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
Middag
Ons het see reg rondom ons kan verykte iraan maak ons het wind ons het son ons kort net n regering met wilskrag en minder korupsie. Opdie plaas staan die pot op die vuur en kook dan kom se die "coockboy"daar is nie mieliemeel nie dan was ek gister by die kooperasie geen vooruit beplanning nie
Groete
Hansman&Vaaltyn

- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
Ek is bly ek is nie die enigste een met die probleem niehansman wrote:Middag
Ons het see reg rondom ons kan verykte iraan maak ons het wind ons het son ons kort net n regering met wilskrag en minder korupsie. Opdie plaas staan die pot op die vuur en kook dan kom se die "coockboy"daar is nie mieliemeel nie dan was ek gister by die kooperasie geen vooruit beplanning nie[/color]
Groete
Hansman&Vaaltyn
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
en minder self verryking en minder rasisme.ons kort net n regering met wilskrag en minder korupsie
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
Dis baie oulik... Chine verskaf +-10 keer meer RENEWABLE energy as wat EKSDOM in totaal kan verskaf...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
So die chinese praat van "groen" ...
tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....
Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!
klink so mooi - en JA ek wens ons kon die deel hier by ons ook hê ....
MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....
kyk na die lewens gehalte van die gemiddelde werker ......
tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....
Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!
klink so mooi - en JA ek wens ons kon die deel hier by ons ook hê ....
MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....
kyk na die lewens gehalte van die gemiddelde werker ......
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
Was die belt ding nie in suid korea nie?ChrisF wrote:So die chinese praat van "groen" ...
tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....
Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!
klink so mooi - en JA ek wens ons kon die deel hier by ons ook hê ....
MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....
kyk na die lewens gehalte van die gemiddelde werker ......
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
nou vra jy n ding .... glo dit was een van di komunistiese gedeeltes - die wat die drag die korrupsie dadelik verklap het ... daai manne verdien nie daai tipe geld wettig nie.Hangover wrote:Was die belt ding nie in suid korea nie?ChrisF wrote:So die chinese praat van "groen" ...
tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....
Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!
klink so mooi - en JA ek wens ons kon die deel hier by ons ook hê ....
MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....
kyk na die lewens gehalte van die gemiddelde werker ......
maar watter een van daai lande .... sorry, kan nie nou geld daarop sit nie.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
Dit is presies hoekom hulle werk maak daarvan.tog is hul een van die lande met die vuilste lug en meeste besoedeling ....
Hulle het nou selfs 'n beperking geplaas op die verkoop van voertuie.
Wanneer die lug baie vuil raak in groot stede soos Beijing, dan plaas hulle 'n verbod op die gebruik van bestaande voertuie.
Hulle vat hulle staatsamptenare vas ja, as dit lyk of 'n staatsamptenaar luuks lewe word hy ondersoek. En as hy skuldig bevind word, word daar actually iets aan hom gedoen, hy word nie bevorder soos by ons nie.Hulle praat van geen korrupsie ... laas maand was n senior beampte ondersoek omdat hy n duur "belt" gedra het !!
Ek het dit nog nie beleef nie en was al 3 keer daar.MAAR, kyk na hul slawe arbeid ....
Al die mense met wie ek sover te doen gehad het verdien almal "goeie" salarisse. Dalk nie die belaglike salarisse (R100k per maand) wat ons hier sien nie. 'n Bestuurder by fabriek sal so R15k per maand verdien, 'n kelner by restaurant so R2.5k tot R3k per maand.
Hulle het werkloosheidsyfer van iets soos 2%. Ek sal eerder wil sien dat ons 27% werklose mense elkeen R1500 per maand verdien eerder as wat hulle werkloos is. Is werk vir 'n lae salaris regtig slawe arbeid? Of is dit beter as om niks te verdien?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: China - 430 million kilowatts of green energy
Die ding met die Chinese is dat hulle beplan in terme van 50 en 100 jaar periodes. Hulle praat nie van wat hulle oor 10 jaar beplan nie, hulle beplan baaaaie verder vooruit.
China het gesien hoe die Weste die wêreld domineer, en besluit dat die beste plan vir hulle kommunisme is.
Hulle was nooit hardcore soos die Russe nie, hulle het bloot die sisteem gebruik, en was altyd bereid om daai sisteem te verwring vir hulle eie doeleindes. Waar het jy nou gehoor van 'n kommunistiese land wat meeste van die wêreld se goetters maak? En as daai goeters cheap en nasty is, dan is dit OK, laat die cheap goed die besigheid bevonds, maar leer om beter kwaliteit ook te maak. Vandag kan jy bykans enigiets uit China bestel oor die internet, van die kwaliteit wat jou sak pas. En dit sluit goed in wat blerrie goed gemaak is.
Hulle het doelbewus hul industrië opgesit om so goedkoop en effektief moontlik te loop, en as dit besoedeling veroorsaak, tough, want daai selfde industrië is nou in 'n posisie om "groen" te gaan want hulle het die kennis en geld. Geld wat hulle gemaak het uit cheap drek aan ons te verkoop. Kennis wat hulle gekry het deur te kyk wat ander doen, en dan dit nie net self te doen nie, maar alles self te vervaardig.
Ek het baie respek vir die Chinese.
En ek is vrek bang vir hulle.
Hulle is klaar stilweg besig om Afrika oor te vat, en DAN gaan Afrika weet wat dit is om ge"colonise" te wees en om te moet WERK vir jou pap. Afrika sal smag na die goeie ou dae van Jan van Riebeeck...

I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.