KAROO PRAWN.......WoW!!!... En potato bake broodbolletjies.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
KAROO PRAWN.......WoW!!!... En potato bake broodbolletjies.
Skaapstertjies is verslawend!!
Ek het 2kg Skaapstertjies vinnig in die Pressure Cooker gegooi(15min) saam met 'n ui en bietjie Spice. Ek gebruik deesdae Ina Paarman se Garlic Pepper op alles van mielies tot tjops...
Toe goed geSpice en stadig gebraai met bietjie suurlemoensap tot Crispy met 'n Spar Deeg Broodjie wat gebak is in Parmesan & Garlic Potato Bake.
Om die broodjie te maak benodig jy een sakkie deeg wat jy sommer by spar koop, 250ml room, 250ml melk en 'n pakkie potato bake poeier.
Smeer jou bak met botter, pak bolletjies deeg styf teen mekaar daarin, maak potatobake met room en melk aan en gooi dit oor die bolletjies. Lig die bolletjies effens sodat dit tussen bolletjies inloop. Bak in die oond @180grade vir so 45min..
Dit was Orgasmies Lekker!!!

- Attachments
-
- 20150109_194845SMALL.jpg (127.61 KiB) Viewed 5800 times
Last edited by swartvark on Mon Jan 12, 2015 10:35 am, edited 3 times in total.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
TADAAAAA!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
So dis hoe afgetreede mense eet.
Lyk lekker. Moet bieg.Het nooit geweet van die pressure cooker ding nie.Ek braai myne maar net.
Lyk lekker. Moet bieg.Het nooit geweet van die pressure cooker ding nie.Ek braai myne maar net.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
Haha....as jy hom bietjie kook dan is hy lekker murgsag.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
Swartvark
Woorom waarom laat jy n armman in Pretoria se bek so water?? Soos my dogter gese het toe sy klein was "dit is reg onverdig"
Mooiloop Groete
Hansman&Vaaltyn
Woorom waarom laat jy n armman in Pretoria se bek so water?? Soos my dogter gese het toe sy klein was "dit is reg onverdig"
Mooiloop Groete
Hansman&Vaaltyn
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
Te lekker.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Thu Jul 12, 2012 4:24 pm
- Town: edenvale
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Irfaan
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
Lyk baie lekker!!!
het jy die brood in die oond gebak?
Resep en metode vir die brood asb?
het jy die brood in die oond gebak?
Resep en metode vir die brood asb?
- Wurmscooby
- Low Range 4WD
- Posts: 225
- Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
- Town: Cape town
- Vehicle: 1996 2.4 SFA
- Real Name: Deon
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
kyk hoe water my mond nou. die brood lyk soma bakgat.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
Ek hou op die oomblik NIKS van jou nie Tiaan... Sit nou by die werk met n water bek...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
+1
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!
Ekkit sommer die brood resep by my oorspronklike post in ge Edit.Xtreme 4x4 wrote:Lyk baie lekker!!!
het jy die brood in die oond gebak?
Resep en metode vir die brood asb?
Jy kan natuurlik enige geur potatobake gebruik.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: KAROO PRAWN.......WoW!!!... En potato bake broodbolletji
Dankie sal hom moet try
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s