Hallo almal
Wil gou weet. Het vandag my Lux terug gekry van die service agent vir sy 40000km diens. Hulle moes die voorste twee shocks vervang het. Is dit normaal? Gelukkig is dit nog onder waarborg gedoen. Ek ry nie baie off-road en lang pad met die 4x2 nie. Ry maar meestal in die dorp en hier en daar 'n grond paadjie. Daar is wel baie humps in die stad, en durf hulle maar op die nodige spoed beperking aan.
Ek het voorheen ook die probleem met 'n klein shudder/vibrasie op die stuurwiel gehad (so tussen 110 en 120km/h). Sal hom nou moet toets en kyk of dit al die tyd die probleem was.
Laat weet maar wat dink julle van die shocks. Kan nie glo dat dit nou al foutief kan wees nie.
Shocks on Hilux
-
- Monster Truck
- Posts: 5270
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Shocks on Hilux
OEM Shokke is nou nie die beste beskikbaar nie
Se dankie dis onder waarborg vervang sonder 'n alamintige fight!
Se dankie dis onder waarborg vervang sonder 'n alamintige fight!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.