Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape

Al die xmas advertensies het my nou lus gemaak vir n lekker Skaapboud.
Ek gaan nou ry om een te koop.
More braai ek hom in die Weber.
Ek gaan nou ry om een te koop.
More braai ek hom in die Weber.
Last edited by swartvark on Sat Dec 13, 2014 6:46 pm, edited 1 time in total.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Skaapboud......
Tiaan, lyk my jy dik in die pitte.........jy praat van 'n maand sy pay
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Skaapboud......
ek is ook self stout oor n skaap bout
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Skaapboud......
Hahaaa....ek eet al heel week net brood en gaan vokgende week net leftovers eet.Bugzy wrote:Tiaan, lyk my jy dik in die pitte.........jy praat van 'n maand sy pay
Laat weet as julle enige braai tips het. Ek sien sommige ouens doen hom in foil?
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Skaapboud......
Leke varknek en onbeende skaapbout op die spi
- Attachments
-
- DSC_0278 (360x640).jpg
- (94.3 KiB) Downloaded 455 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Skaapboud......
Blikskottel........verstaaaaan jy? Dis mos KOS!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Skaapboud......
That's not a braai...................swartvark wrote:Al die xmas advertensies het my nou lus gemaak vir n lekker Skaapboud.
Ek gaan nou ry om een te koop.
More braai ek hom in die Weber.
daai is BBQ
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Skaapboud......
Ja ek kom glad nie reg met daai gedoente nie of ek verkool alles of alles is rou
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Skaapboud......
Ek het nog net heel hoender op hom gemaak en toe dink ek n heel boud sal kwai werk.
....maar het op n ontbeende boud besluit.
SO HY WORD OP N REGTE VUUR OP N ROOSTER GEBRAAI.
....maar het op n ontbeende boud besluit.
SO HY WORD OP N REGTE VUUR OP N ROOSTER GEBRAAI.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Skaapboud......
Ek verkies om eerder die blad te braai, siende hy nie so dik soos die boud is nie. As ek lam koop word die blaaie altyd heel gehou en is ons gunstelling. Hy is ook nie so droog soos 'n boud nie.
Hierdie is nou nie 'n resep nie, maar dis eenvoudig en dis hoe ek daarvan hou. Ek smeer die outjie lekker in met baba olie, skuus olyf olie, lekker growwe sout en swart korrel peper na smaak. Gebruik dan gemengde braaivleis speserye en gee hom so bietjie worcetersous.
Sprinkel dalk ook droe petersiellie oor.
Hiervandaan is dit jou keuse van geure en kleure, welke jy die garlic roete wil gaan of selfs net bietjie suurlemoen sap (verkieslik vars) by te voeg. Bier of lekker wyn kan ook verder gebruik word. Ek maak die Man dan toe in foelie, maak seker hy is dig geseel.
Nou is al die werk gedoen, en die geselsies kan begin. Plaas die man met sy beenkant na onder op die rooster, jou vuur/kole moet lou wees maar nog met 'n fighting spirit. Iets soos " medium to rear", maak net seker dat hy nie te warm is nie. Sodra jou pakkie foelie opblaas weet jy, jy is op die regte pad. (Moenie die vleis te styf toemaak nie, hy soek ruimte om te stoom). Ek los hom so op die kole vir 20 minute, draai, 20 min, draai (pasop nou om nie die foelie te skeur nie!) Los hom nou vir verdere 30min en draai, los vir 30 min.
Kry die braaipan nader, haal af en sny die foelie, jou sousie wat oorbly kan jy weer gebruik om die man te smeer of 'n aartappel in te bak.
Gebruik nou jou kundige braaiers oordeel.Gooi nou weer kole en braai soos 'n chop! Geniet! Die tyd is gebasseer op my eie vuur se hitte, en is slegs 'n riglyn. Na die tweede een sal jy jou eie tye en resepte hê.

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Skaapboud......
Ek is nou lus vir braai :sobbing: :sobbing: :sobbing: :sobbing: :sobbing:
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Skaapboud......gebraai
Ek het sopas wakker geword van my middagslapie na die groot eet sessie.
Oraait........soos meeste Hilux manne hou ek van eenvoud wat werk.
So laat ek die proses vir julle stap vir stap verduidelik......met prentjies.
Ekkit so 'n 1,5kg Ontbeende Lamsboud gevat......dis mos net mooi genoeg vir 2 mense. Nou.....ek laaik van Garlic en baie mense druk garlic in gaatjie en smeer olie etc......dis GREAT, maar daar's 'n Beter Shortcut.
Ek steek wel so paar gaatjies en dan versuip ek hom in 'n slaaisous.......vandag het ek vir die Garlic een gegaan. Die sous het sommer klaar baie olie en spices en alles in. Dan draai ek hom toe in Plastic Wrap en gooi oornag in die yskas, sodat hy lekker kan marineer. ......'n uur of twee sal ook werk. Hy bly daar tot so halfuur voor hy op die kole gaan. Die volgende stappe is net so maklik. Wees rustig tot die kole reg is(so agt sekondes voor jou hand brand), dan braai ek hom eers met die vet kant na onder vir so 10min, begin dan omdraai en braai tot hy is soos jy hom laaik. Dit het in totaal so 30min geneem om myne lekker sapig en murgsag te kry.........as jy nie seker is nie, steek hom met 'n steakmes..as helder vloeistof uitkom is hy REG.

Last edited by swartvark on Sat Dec 13, 2014 6:43 pm, edited 3 times in total.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Skaapboud......
Dan haal ek hom af en laat rus vir in Foil terwyl ek nog 'n dop kry en veggies ens opskep......so 15min.
BURP!!!!!!
EN DAN!!!!!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Skaapboud......
Gister hoenner gebraai en more maak ek 'n Chicken Braaipaai.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Dit lyk awesome
My mond water sommer
As ek van die sand duine af kom gaan ek self braai.
Sommer gemarineerde hoender op die koole gooi vir die fun

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Lekker man.Daai is prefek gebraai
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Bly om te sien nog 'n man ken van 'n tabernakelvuur - geen beter manier om vuur te maak nie
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Nee bliksem ouens!!!
Ek sit nog in Phalaborwa in die singles quarters en is gatvol vir Spar hoender!!!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Baie nice
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Skielik proe my muesli pap soos koring semels
Het lanklaas daai oefening gedoen. Sal bietjie moet plan maak

Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Baasvark wrote:Skielik proe my muesli pap soos koring semels
Het lanklaas daai oefening gedoen. Sal bietjie moet plan maak
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Vlok Tiaan, jy was erg vreetsaam die naweek!!!!! Nooi my asb volgende keer ook.. ek kwyl nou die hele keyboard vol..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Lyk heerlik, se net as jy iemand soek om mee te toer...
Solank as jy die KOK gaan wees...
Solank as jy die KOK gaan wees...
HABOOB means "Dust Storm"
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Thys ek het Tiaan in die Mall raakgeloop, hy was seker op pad om daai skaap boud te koop..... Voldgende keer moet hy my saam nooi vir die braai.....ThysdJ wrote:Vlok Tiaan, jy was erg vreetsaam die naweek!!!!! Nooi my asb volgende keer ook.. ek kwyl nou die hele keyboard vol..
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
GI Jane wrote:Thys ek het Tiaan in die Mall raakgeloop, hy was seker op pad om daai skaap boud te koop..... Voldgende keer moet hy my saam nooi vir die braai.....ThysdJ wrote:Vlok Tiaan, jy was erg vreetsaam die naweek!!!!! Nooi my asb volgende keer ook.. ek kwyl nou die hele keyboard vol..
Daai klink na 'n PLAN.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Ek het jou vanaand teruggekry Tiaan. My fotos is nie so mooi soos joune nie maar my skaapboudjie was n Kalahari-skapie sinne. Yummmmmmie. [img]http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/12 ... 7138e6.jpg[/img]8-)8-)8-)
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Tiaan ek is bly om te sien jy gebruik ordentlike hout
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Ek kuier al amper twee weke in Pretoria, hulle braai net met donkie drolle, mis my hout vuur
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Skaapboud gebraai oor kole, .......met prentjies.
Hoppy, jy kuier nie by die regte mense nie. Mense wat omgee oor braai in Pretoria gebruik sekelbos en hardekool. My spitbraai het skeef geloop toe die braaie onder my gat uit verhuur was, so my lam het ek toe maar op die houtvuur gebraai! Volgens my gaste was dit nog die beste lam wat ek al ooit vir hulle gemaak het, wel ek het gestres en gesaffer soos 'n wafferse mens.