Trou plek naby heidelberg gp
- tuff tralies
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Mon Oct 14, 2013 10:51 am
- Town: Heidelberg
- Vehicle: hilux
- Real Name: christoffel
Trou plek naby heidelberg gp
Weet enige iemand van n nice trou venue wat nie te duur is nie en mooi is enige iemand asb ons is al moeg gedink:(:(:(:(
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Trou plek naby heidelberg gp
Probeer Hoffeldts buite Heidelberg opi Meyerton/Vereeniging pad.
Johan Marais
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Trou plek naby heidelberg gp
Probeer Lezar opstalle tussen Heidelberg en Balfour. Of op die Lagerspoort pad uit so omtrent 5km uit op regter kant is daar ook plek. Kan nie nou die naam onthou nie. Of tussen Nigel en Balfour is oppie dam aan regterkant ook
- tuff tralies
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Mon Oct 14, 2013 10:51 am
- Town: Heidelberg
- Vehicle: hilux
- Real Name: christoffel
Re: Trou plek naby heidelberg gp
Thanks ons sal hulle die naweek probeer baie dankie