Paint striper

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
MonsterLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
Town: Witbank
Vehicle: 92 Toyota Hilux
Real Name: Johan
Location: Mpumalanga

Paint striper

Post by MonsterLux »

So ek het so bietjie skoolgeld wat ek moet betaal. Ek het so rukie terug my bakie in die binne kant met Durabak gespray. Terwyl ek dit gedoen het wou dit nie so lekker spray nie en ek vedun dit toe mos met Thinners. Na die agt ure verby is to is dit nogsteeds nat en 12 ure is verby en dis nogsteeds nat. Na die tyd toe ek die instruksies lees toe staan daar DO NOT DILUTE WITH THINNERS. Terwyl alles nou gestrip is het ek besluit om die sticky ruberizing af te haal voor ek die nuwe matte in sit. Na my eerste poging gisteraand met die eerste produk het ek niks meer as 200 vierkant n milimeter skoon gekry nie.

So die van julle wat paint striper met sukses gebruik het wil julle nie asb die produk naam met my deel nie :laugh2:
janvg
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 84
Joined: Tue May 06, 2014 4:41 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: Toyota Fortuner
Real Name: Jan

Re: Paint striper

Post by janvg »

Die beste sal wees om na jou local verf winkel te gaan en daar raad vra.
Hiluxfan_111
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
Town: Muscat and Midrand
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
Real Name: Roelof

Re: Paint striper

Post by Hiluxfan_111 »

"Nirtomors" het altyd vir my die beste gewerk. Weet nie of mens dit nog kry en of dit gaan werk vir Durabak nie.
User avatar
MonsterLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
Town: Witbank
Vehicle: 92 Toyota Hilux
Real Name: Johan
Location: Mpumalanga

Re: Paint striper

Post by MonsterLux »

Dankie ouens. Blykbaar het durabak n paint striper so voorlopig gaan ek hom probeer. Maar ek nogsteeds oop vir voorstelle
User avatar
jacol
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
Town: Port Elisabeth
Vehicle: Hilux
Real Name: Jay

Re: Paint striper

Post by jacol »

Just don't use this they reckon it could be the reason for the disappearance of the MH370
Attachments
paint%20stripper.jpg
paint%20stripper.jpg (120.26 KiB) Viewed 1134 times
Post Reply

Return to “Open Discussion”